Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Activity Stream

Filter
Sort By Time Show
Recent Recent Popular Popular Anytime Anytime Last 24 Hours Last 24 Hours Last 7 Days Last 7 Days Last 30 Days Last 30 Days All All Photos Photos Forum Forums Articles Articles Blog Blogs
  • 1616's Avatar
    06-24-2017, 12:34 PM
    1616 replied to a thread The Enemies we face in Anoniem Geestelik
    @472 Groot plesier, ek is bly jul maak tyd vir die videos. Mens leer elke dag en dis vervullend om by iemand te leer wat baie lief is vir die Here en...
    19 replies | 437 view(s)
  • 454's Avatar
    06-23-2017, 09:21 PM
    454 replied to a thread The Enemies we face in Anoniem Geestelik
    S415 Ek stem saam met jou, God maak nie Sy kinders siek nie, Hy vermoor ons nie, Hy stuur nie barbare om ons te vermoor nie, Hylewer ons nie uit...
    19 replies | 437 view(s)
  • S415's Avatar
    06-23-2017, 03:57 PM
    S415 replied to a thread The Enemies we face in Anoniem Geestelik
    Ek dink hierdie is naby aan die regte antwoord. Ons reaksie op die genade is om dit net te aanvaar en daarom, omdat ons dit aanvaar, gedoop te word....
    19 replies | 437 view(s)
  • 454's Avatar
    06-23-2017, 11:06 AM
    454 replied to a thread The Enemies we face in Anoniem Geestelik
    S415 Die kort antwoord is 'n gebrek aan geloof of 'n verkeerde geloof(bygeloof). Beide die sieke en geneser kan genesing so verhoed. Wanneer...
    19 replies | 437 view(s)
  • Hein's Avatar
    06-23-2017, 11:04 AM
    Hein replied to a thread The Enemies we face in Anoniem Geestelik
    regstelling: Jy kry dit(Heilige Gees) as jy Jesus as Verlosser aanvaar, en vas in Hom glo, en Hom innooi in jou lewe.
    19 replies | 437 view(s)
  • Hein's Avatar
    06-23-2017, 11:01 AM
    Hein replied to a thread The Enemies we face in Anoniem Geestelik
    472, ek stem nie saam met jou Ingels en "jou" verduideliking daarvan nie, laat my toe om dit REG aan jou te verduidelik asb. Jy dui aan: Then...
    19 replies | 437 view(s)
  • 454's Avatar
    06-23-2017, 10:44 AM
    454 replied to a thread The Enemies we face in Anoniem Geestelik
    472 Jou uitdaging le hier. "Without God permitting you, you will not have Faith." Ek verstaan geloof anders. Geloof en genade loop saam. God...
    19 replies | 437 view(s)
  • Hein's Avatar
    06-23-2017, 10:23 AM
    Hein replied to a thread The Enemies we face in Anoniem Geestelik
    Dis iets waarmee almal seker "worstel", wat vir die Here 'n werktuig wil wees, so niks vreemd as jy worstel daarmee nie, ek ook. Het mense op aarde...
    19 replies | 437 view(s)
  • 472's Avatar
    06-22-2017, 11:44 PM
    472 replied to a thread The Enemies we face in Anoniem Geestelik
    S415, ek wens ek kon jou antwoord. Ek sit ook met die vraag stukke. Ek het al n mening hieroor, maar het nog nie die vrymoedigheid om dit te noem...
    19 replies | 437 view(s)
  • 472's Avatar
    06-22-2017, 11:27 PM
    472 replied to a thread The Enemies we face in Anoniem Geestelik
    Hein, ek is nie Chris nie. Ek s maar net. Dit is waarmee ek sukkel. Ek glo God sal op die regte tyd, die regte een op my pad bring. Ek...
    19 replies | 437 view(s)
  • S415's Avatar
    06-22-2017, 05:20 PM
    S415 replied to a thread The Enemies we face in Anoniem Geestelik
    Hierdie is seker tans een van my grootste worstelvraagstukke ... waarom kan ek (ons?) dit nie doen nie. Ek sien Maandag 'n vriend van my by die...
    19 replies | 437 view(s)
  • Hein's Avatar
    06-22-2017, 12:14 PM
    Hein replied to a thread The Enemies we face in Anoniem Geestelik
    Chris, bly ons stem saam. Jou woorde: Ek wag nou al etlike jare om gedoop te word. Jesus moet self vir my die geleentheid skep. Of so glo ek....
    19 replies | 437 view(s)
  • 472's Avatar
    06-22-2017, 11:57 AM
    472 replied to a thread The Enemies we face in Anoniem Geestelik
    Hein, toe ek begin lees, het ek gedink jy gaan weer afskiet. Maar teen die einde, stem ons saam. Ons is in n oorlog, ons veg n oorlog in Sy...
    19 replies | 437 view(s)
  • 472's Avatar
    06-22-2017, 11:53 AM
    472 replied to a thread The Enemies we face in Anoniem Geestelik
    Ons, ek en my vrou, doen! Elke aand n uur se video. Nou ook al die eerste 3 in Laying the Foundation se 10. Baie dankie weereens....
    19 replies | 437 view(s)
  • Hein's Avatar
    06-22-2017, 08:43 AM
    Hein replied to a thread The Enemies we face in Anoniem Geestelik
    Daar gaan baie mense wees wat vir jou gaan sė - " Moenie vir satan gaan soek agter elke bos nie" . Ek kn verstaan dat ons sekere mense sal kry wat...
    19 replies | 437 view(s)
  • 1616's Avatar
    06-21-2017, 04:11 PM
    1616 replied to a thread The Enemies we face in Anoniem Geestelik
    So bly julle kyk na die video - Derek Prince se videos is simplisties en baie insiggewend! Jy kan gerus deur sy videos werk. Daar is ook 'n ander...
    19 replies | 437 view(s)
More Activity