Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Activity Stream

Filter
Sort By Time Show
Recent Recent Popular Popular Anytime Anytime Last 24 Hours Last 24 Hours Last 7 Days Last 7 Days Last 30 Days Last 30 Days All All Photos Photos Forum Forums Articles Articles Blog Blogs
  • Yesterday, 07:40 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    APPS BLOG DEVOTIONALS SERMONS DONATE SEARCH Grace to You Resources Which Bible translation is best? Questions Selected Scriptures QA167 ...
    11 replies | 188 view(s)
  • Yesterday, 07:03 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Ek dink skrywer #8 hierbo verwys na sogenaamde "vertalings" van die Bybel - wat veral deur sekere hoofstroom kerke gebruik word - wat nie werklike...
    11 replies | 188 view(s)
  • 454's Avatar
    Yesterday, 05:21 PM
    Hein Jammer Hein, ek probeer net duidelikheid kry. Dus se jy satan het die mag om dit doen sonder die mens se meedoen. Beteken dit nou satan...
    10 replies | 127 view(s)
  • Hein's Avatar
    Yesterday, 02:22 PM
    Waar lees jy of verstaan jy dat ek gese het satan bring nie siektes nie? Wys my assseblief, of verstaan jy alweer nie of lees jy nie alweer deeglik...
    10 replies | 127 view(s)
  • Yesterday, 11:17 AM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Graag lewer ek net my opinie op die vlge: "en so verdraai, verkrag en ‘hervertaal’ hulle ook die Bybel om by hulle sataniese Babiloniese beginsels...
    11 replies | 188 view(s)
  • 454's Avatar
    Yesterday, 10:53 AM
    Hein Jy se dit is nie satan of die mens self nie. Bedoel jy nou dat dit God is wat die dinge oor mense bring, dat God mense siek maak? Chris
    10 replies | 127 view(s)
  • Hein's Avatar
    Yesterday, 08:04 AM
    Ons stem dus saam daaroor Chris. 1. Daar is wel 'n siening daarbuite dat ons satan gemaak het, en dis verkeerd. Ons gee aan satan al sy mag. Dis...
    10 replies | 127 view(s)
  • Yesterday, 08:01 AM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Hier is kort weg ‘n antwoord Lukas: 1) “Ons vier geloftefees oor iets wat gebeur het.” – Ek hou glad nie die geloftefeeste nie, en het verskeie...
    11 replies | 188 view(s)
  • Yesterday, 01:59 AM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Genoeg mense weet vandag dat die (hoofstroom) kerke lankal deur (sataniese) geheime organisasies soos die Vrymesselary en die Afrikanerbond...
    11 replies | 188 view(s)
  • 454's Avatar
    09-20-2017, 09:00 PM
    Hein Ek het jou boekie weer gelees, meer sorgvuldig, my opinie bly dieselfde. So ons stem saam. Alles wat op aarde gebeur is nie God se wil...
    10 replies | 127 view(s)
  • 09-20-2017, 07:47 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Lukas Ek sal later jou posting in detail beantwoord. Ek dink egter dat twee verskillende vertrek punte hier raak gesien moet word. 1) TEMA PREEK:...
    11 replies | 188 view(s)
  • Lukas's Avatar
    09-20-2017, 05:48 PM
    Anoniem. Jy sê ek is goed met tekens ? EN jy vra “ Gaan kry 'n plek waar jy onder die Woord kan sit en leer soos die res van die Christene oor die...
    11 replies | 188 view(s)
  • Hein's Avatar
    09-20-2017, 04:27 PM
    Ja Chris, jy verstaan verkeerd. Ek hoop regtig jy het die boekie heeltemal deurgelees. Want as jy dit sou doen, sou jy glad nie hierdie vraag gevra...
    10 replies | 127 view(s)
  • 09-20-2017, 12:55 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Ek verstaan glad nie hoe die Pasga gevier moet word nie. Israel was God se uitverkore volk. Die Pasga was ingestel om die uittog uit Egipte te vier....
    11 replies | 188 view(s)
  • 09-20-2017, 12:24 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Die Pasga het 4 bekers gehad. Jesus self het die nagmaal ingestel. Nie die kerkvaders nie. Son aanbidding is nie toepaslik in enige kerk nie. (dit...
    11 replies | 188 view(s)
  • 454's Avatar
    09-19-2017, 08:53 PM
    Hein Jyt gevra waarmee verskil ek, dis een wat ek noem, die ander sal volg wanneer ons die een uitgesort het. So wat jy nou se is God is...
    10 replies | 127 view(s)
  • Hein's Avatar
    09-19-2017, 04:38 PM
    Chris. Ek weet nie waarom jy dit nou noem nie? Ek het gevra wat het jy in die boekie gelees waarmee jy nie saamstem nie? slang, duiwel,...
    10 replies | 127 view(s)
  • 454's Avatar
    09-19-2017, 02:27 PM
    Hein Ek dink nie ons sal verder as jou punt 1 kom nie maar kom ons probeer. Jy reken God het satan geskape. Ek het vir jou goeie nuus, God het...
    10 replies | 127 view(s)
  • Lukas's Avatar
    09-19-2017, 11:08 AM
    Hein. Ek het die hele stuk nou gelees oor die debat wat oor die besnydenis en die wet gegaan het en ook Petrus wat verduidelik het dat ons nou onder...
    11 replies | 188 view(s)
  • 09-19-2017, 08:16 AM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Lukas, net een vraag. Daardie feeste is gegee vir die Jode of Israel. Is ek reg? My opsomming daarvan is dat ons nie as vorige heiden nasies gevra...
    11 replies | 188 view(s)
  • Lukas's Avatar
    09-18-2017, 11:10 PM
    Navorsers wat die feeste van die Bybel navors is redelik oortuig dat baie wêreldgebeure juis aan hierdie feeste verbind kan word. Dit is glo ook so...
    11 replies | 188 view(s)
  • Hein's Avatar
    09-18-2017, 07:58 AM
    Chris, Jy het my beskuldig met die volgende woorde: "Ek het dit vinnig gelees en vind dit lasterlik en ek weet dat jy rerig spyt gaan wees dat jy...
    10 replies | 127 view(s)
More Activity