PDA

View Full Version : Bheki Cele misleads the public about farm murders AfriForum



Unregistered
01-15-2015, 04:32 PM
Hier is die Bheki storie


Ernst Roets

13 January 2015


Ernst Roets says instead of recognising the need to prioritise this type of crime, a false accusation of racism is made


Bheki Cele misleads the public about farm murders

AfriForum accused the deputy minister of agriculture, Bheki Cele, of misleading the public about the reality on South Africa's farms, and that he does not seriously consider the plea of those who call for the prioritisation of farm murders. This follows after Cele was questioned this morning during a press conference on farm murders, to which he responded that people should stop making a racial issue of farm murders (see report).

Ernst Roets, deputy CEO of AfriForum, said Cele uses this tactic to evade the true extent of the crisis. "Instead of recognising the need to prioritise farm murders, a false accusation of racism is made."

Roets explained that it rather seems as though the government is looking through racial glasses at farm murders and for that reason is not prepared to take any action. "The hard facts are that the majority of farmers who are being murdered, are white. Whether it is simply because most farmers are white, or because there is an underlying racial motive, will at this stage amount to speculation. We know, however, that black farmers and farm workers are also murdered during farm attacks."

Roets added that AfriForum does not distinguished along racial lines when they are asking for farm murders to be prioritised, and that AfriForum even wrote to the president about black farm workers who are being murdered in farm attacks.

"The problem, however, is that the prioritisation of farm murders apparently does not fit within the ruling party's political agenda. If the government uses the necessary resources and displays the necessary political leadership, farm murders will stop. What happens in practice is the opposite of this - farmers are used as political punching bags and cutting remarks are made against those who call for the prioritisation of farm murders."

Statement issued by Ernst Roets, Deputy CEO, AfriForum, January 13 2015

Click here to sign up to receive our free daily headline email newsletter

Unregistered
01-16-2015, 02:09 PM
Jy sal moet stadig verduidelik oor die CIA en Afriforum.

Dewald

Kasper
01-16-2015, 04:49 PM
Sover my kennis strek was daar nog net en swart boer en sy vrou vermoor. Dit was laas jaar in die Ladybrand distrik in die Vrystaat. Blykbaar het die moordenaars die verkeerde plaas gekies en toe hulle uitvind hulle is op die verkeerde plaas , het hulle maar besluit om die daad te voltooi. Enige iemand wat nog dink dat die plaas moorde nie rasisties beplan word nie, moet rerig oorweeg om 'n brein oorplanting te kry.

Hier verwys ek na 'n komersieele boer (swart) wat vermoor is en nie die bestaans tipe van " swart boer", wat maar eintlik 'n souped-up plakker is nie.

Groetnis

Lukas
01-17-2015, 01:03 AM
Kasper daar was al n paar swart boere in die verlede aangeval. Die rede is gewoonlik wanneer hulle nuwe voertuie koop en die res van die werkers is dan nie met hulle inkomste tevrede nie. In hulle kultuur is hulle dan seker dat die swart boer van hulle steel. By Ventersdorp het n swart boer n wit boer gekry om vir hom te boer. Die werkers het toe gedink dat die wit boer verneuk omdat hy vir die swart boer werk en meer geld as die anders kry.

Lukas
01-17-2015, 07:47 AM
@#1 Wanneer jy hier op hierdie blad iets wil s moet jy die bewyse he om dit te staaf. As jy dit nie kan staaf nie, s jy dit nie.

Ek gaan jou inleiding uitvee en Dewalt. Kan ek jou vraag ook uitvee om snaakse persepsies te stop?

Kasper
01-17-2015, 09:09 AM
Dagse Lukas,

Jy se daar is al swart boere aangeval in die verlede, ek gaan nie stry met jou nie, jy is immers 'n kenner op die gebied. Wat ek net wil vra, en asseblief dis nie om jou uit te lok of enige so iets nie- ek wil net weet is daai boere ook wreed aardig gemartel en vermoor, of net aangeval om karre ens te steel?. (met ander woorde nie doodgemaak nie)
Ek vra maar net

Groetnis

Lukas
01-17-2015, 10:26 AM
Kasper ek sal vir jou lieg as ek jou moet antwoord. Ek kan dit nie onthou nie. Swart op swart moorde kan wel wreed wees, veral wanneer dit by die slag vir muti doeleindes kom.
Die slagoffer moet gewoonlik naby water wees.
Die slagoffer moet lewendig wees wanneer die organe uitgesny word
Hoe meer die slagoffer tydens die slag proses skree, hoe meer krag is daar in die muti

Ek hoor in my lewe van te veel gevalle waar swart vroue se borste afgesny en geslagsdele uitgesny word om aan die klint groter invloed oor ander vroue te gee. Mense se o word uitgesny, niere en hart en soms word hulle velle afgeslag en dit terwyl die slagoffer leef.

Wat ek wil s, Dit is maar n wrede nasie en as hulle dit aan hulle eie mense kan doen, moet ons maniere aanleer om eerder situasies van die begin af reg te bestuur, voor dinge te ver gaan.

Aletta
01-17-2015, 04:21 PM
Kasper swartmense is baie baie wreed met mekaar. Hulle sal net so wreed met mekaar wees as met ons maar dit is nie die punt nie. Ons moet voorkom om self slagoffers te word. Die feit dat hulle ook mekaar uitmoor maak nog nie dit meer reg nie. Die doel van die bose magte is om die middelklas uit te wis en die ekonomie seer te maak en daarom loop swartmense wat iets het ook maar deur.

Kasper
01-18-2015, 09:54 AM
Lukas & Aletta;

Ek stem 100% saam met wat julle se.
Vir my is een van die beste voorbeelde as jy die lewens verhaal lees van DR. Albert Scweitzer. Hy het gedink hy kom afrika toe om die swartes te kultiveer. Op die einde van die dag is hy stert tusen die bene terug Europa toe, waar hy verwys het na swartes as die mees barbaarste ras wat hy al ooit mee tedoen gehad het.
Wat ek wel se , is dat 'n groot gedeelte van die plaas moorde (wittes) defnitief polities/ rasisties van aard is, die ou selfoontjie of bietjie kontant wat hulle steel is net 'n bysaak. Hulle is daar om wittes uit te moor, en dis al.
Indien julle introspeksie doen by julle self, kan julle eerlik se dat geen blanke vermoor word vir politiese of rasistiese motiewe nie?

Groetnis

524
01-18-2015, 11:09 AM
Maar net nog 'n voorbeeld van hoe die beeste dink..


https://pbs.twimg.com/media/B7mkPBvIYAM_ZJ8.jpg

Lukas
01-19-2015, 12:13 AM
Kasper. Om dit te bewys is nie so maklik nie. Tussen 2 en 3% van plaasaanvalle kan bewys word dat dit polities van aard is. Die meeste is volgens die bewyse suiwer misdaad en die meeste mense wat tydens n plaasaanval vermoor word, was nie veronderstel om vermoor te wees nie.


Maar ek weet vandag dat die PAC behalwe vir hulle geheime eenheid wat nog nooit geopenbaar is nie, ook mense spesifiek vir plaasaanvalle in Thembisa oplei.


Maar die meeste van hierdie kriminele in ons land spesialiseer en dit is ook iets wat baie interessant is. Die sakkerollers en grypdiewe word nie maklik in plaasaanvalle gebruik nie. Die voertuig diewe word vir logistieke redes gebruik en so kan sekere rowers ook vir die doel gebruik word.


Die politieke motief wat bewys word, is waar die kriminele erken het dat dit n politieke motief het. Die res van die aanval wat ons as polities wil bewys, het ons eie bewyse nie meer as n omstandigheid getuie waarde nie. Neem grondeise as voorbeeld, In areas waar daar grondeise is en die boere wil nie los nie, sal die aanvalle skerp toeneem.


Wanneer dit nodig word om polarisering te skep, sal mese wat oor die algemeen n uitstekende verhouding met die swart gemeenskap het, eerste en sonder rede wreed vermoor word.


Malema het op n stadium ges dat hy in die Brits omgewing groepies van ses gaan instuur om die boere daar te vermoor. AKSKA het n kursus in daardie gebied gedoen en ek weet nie of daardie boere se oplettendheid die aanslag voorkom het nie. Maar die volgend mense wat vermoor was, was nie in Brits nie maar by Hartbeespoortdam.


Ek kan dit nie bewys nie maar dit lyk vir my of hulle, wanneer hulle n politieke punt in n omgewing wil maak, daar kwotas is wat vermoor moet word.


n Ruk gelede was daar ernstige Pogings om ou mense in Burgersdorp in die Oos-Kaap te vermoor. Ons kon dit blok en toe word mense in Aliwal-Noord aangeval. Hulle probeer toe weer om die ou mense te vermoor en weer het die plan nie gewerk nie, toe word ou mense in Bethulie vermoor. Nog n vrou was toe daarna in Aliwal-Noord vermoor en toe is die omgewing weer stil.


Al glo ek myself met wat ek s, kan ek dit nie bewys nie. Gedurende 1996 het Cosatu groot stakings gehou en eise aan die regering gestel. Elke keer wat die regering nie toegee het nie, het hulle begin werk, maar wanneer hulle begin werk, was daar n hengse klomp aanvalle op plase. Dan staak hulle weer en terwyl hulle staak, is daar ook geen aanvalle, Maar wanneer hulle begin werk, begin die aanvalle weer. Die prentjie het gedurende 1996 te veel keer herhaal om toevallig te wees.


Ek moet nog sien wat Malema se invloed op plaasaanvalle geen wees maar op hierdie stadium is plaasaanvalle wat aan politiek gekoppel word om sekere politieke begeertes te beklemtoon, nie hor as 4% nie en as dit moet eskaleer, voorsien ek nie dat dit binne die nabye toekoms meer as 6 tot 7% sal styg nie.


Die slegte nuus is dat daardie 6 tot 7% van aanvalle in lelike moorde kan ontaard. Die goeie nuus is dat ons dit kan voorkom wanneer ons die kennis en die wil het om dit te voorkom. Die ander goeie nuus is dat jy, die meeste aanvalle kan oorleef as jy net die kennis gehad het om dit reg te bestuur.

Kasper
01-19-2015, 02:33 PM
Dankie Lukas vir die verduidelikking

Dit voel net parykeer vir my of die duiwel rerig aan die wen is in die land........

Kasper

Lukas
01-19-2015, 03:44 PM
Kasper. Ons moet net kalm bly en nie emosioneel word nie. Die duiwel moet vir nog n rukkie voel en dink dat hy aan die wen is, voor ons die mat onder hom kan uittrek.

Maar tot dit gebeur moet ons kalm bly en nie emosioneel oor hierdie dinge word nie. Gee tyd die wiel draai.

524
01-19-2015, 04:34 PM
Pampoene soos die doen nie veel vir die algemene emosie nie..

https://pbs.twimg.com/media/B7pF4BCIIAAVc_e.jpg

Lukas
01-19-2015, 04:55 PM
Met dit in gedagte kom n beeld van my ou Pitt Bull voor my op. In ou Jannie se fleur van sy lewe toe hy nog saam met my getoer het, het ek hom baie wanneer ek in die dorpe is, laat uitspring om langs die voertuig so bietjie bene te rek. Jannie het dan trots in die staat af gedraf en omdat hy mooi en met moeite geleer was om nie te baklei nie, was dit asof hy geweet het waartoe hy in staat is.

Maar wanneer hy draf, was daar baie keer n klomp honed wat uit hulle erwe kon kom en al om hom kef. Net ver genoeg dat hy hulle nie per ongeluk met die draai van die kop kan raak nie. Maar dan op n tyd kyk hy na die hond wat blaf en dan hardloop fie ding dat dit vrek om weg te kom.

Later jare het ek mos besluit om n honed boerdery te begin en het ek so 35 Duitse Herders hier by my gehad. Daardie honde was so bietjie anders en van tyd tot tyd het n hond probeer om Jannie onder te sit. As ek reg onthou het Jannie ongeveer tien van hulle dood gebyt.

Die laastes het jannie meer slagtande gehad nie. Maar dit het niks gehelp nie, Ek dink hy het hulle dood gepruim.

Wat ek vir jou wil se is dat ons moet aanhou om met gesag te leef terwyl die ander om ons kef. Laat hulle maar kef soos hulle wil want meer as dit sal dit nooit kan wees nie.

524
01-19-2015, 05:16 PM
Bitter min van die beeste sal "one-on-one" met jou staan en sy stelling herhaal. In 'n bondel of op die Internet is hy die braafste blixem wat 'n spoor soos 'n mens trap maar kom staan hy voor jou dan gaan sy "screensaver" aan en die o raak glaserig met so vrlangse kyk dan lyk dit hy verlang na mense wat hy nie ken nie en stil stuipe word sy moedertaal. En as jy mooi luister tussen die gedawer van die stilte hoor jy dalkies nog hoe 'n tor van 'n plankie af val...ploep....

524
01-19-2015, 05:33 PM
En so karring ons maar aan..

https://pbs.twimg.com/media/B7uRGmPCAAAscyP.png