PDA

View Full Version : Dashcam footage



Unregistered
02-04-2015, 08:44 PM
http://vimeo.com/118696328#t=0

Lukas
02-04-2015, 09:17 PM
Daardie voertuig sal nou warm wees. Die kanse is baie goed dat daardie voertuig vir die volgende drie tot vier maande by die mission Corb se huis onder n seil toegemaak sal word, totdat dit genoegsaam afgekoel het om weer in misdaad gebruik te word.

456
02-04-2015, 09:54 PM
Of hulle sit net ander nommerplate op

Lukas
02-04-2015, 10:57 PM
Ek raai nie. As dit n Mekeenzi is, staan hulle alleen en dan is enige iets moontlik. maar as hulle deel van die sisteem is, is daardie kar nou gebere.