PDA

View Full Version : 'n Stad sonder 'n polisiemag



456
02-12-2015, 01:18 AM
Ek was stomgeslaan toe ek die berig gelees het. 'n Stad sonder polisie in 'n baie arm deel van Spanje waar die werkloosheid 37% is, en onder die jeug 55% is, met min gewelds misdaad vir meer as 30 jaar? Dit bewys dat werkloosheid en armoede nie noodwendig moet uitloop in misdaad nie.

http://countercurrentnews.com/2015/02/yes-there-really-is-a-city-with-no-police-officers/

Can we have peace in the streets without police patrolling us? One city has proven that we can.

For more than 30 years now, the city of Marinaleda has termed itself a “utopia for peace”. They have absolutely no municipal police, which has saved its citizens $350,000 a year.

Every few weeks, community volunteers clean the streets or do odd jobs without anyone forcing them to. A lot of people have termed the city “socialist” or “communist,” but the city’s high level of voluntary community service shows that while the town does describe itself as socialist, it doesn’t neatly fit into pre-determined pigeonholes, with significant levels of voluntary community service, not compelled by law.

On the surface, the Spanish town appears indistinguishable from any other in the area.

The city is located in Spain’s poorest and most southern Andalusian province. While the city might be a utopia for peace, it is situated in a region with employment so high that it could be characterized as anything but utopian. Unemployment and poverty are through the roof, at a staggering 37%, with 55% of youths unemployed. But that is actually somewhat lower than the average for surrounding cities.

But let’s not get hung up on the dismal economy of the city, because that isn’t really the point. What we should pay attention to is that even with rampant poverty, the city is not overflowing with violent crime.

Police are not present and police are not needed.

This may sound strange to some, until we examine the pages of history and realize that community policing is itself a modern phenomenon. It was in 1829 that Sir Robert Peel established the Metropolitan Police Force for London based at Scotland Yard. Peel had only drafted the idea for community policing in 1812. It was still some time after that before police hit the streets of the United States.

We have been conditioned to think that without police, our societies would fall apart. But the historical reality is that we have only had police for a very short period of human history. Now, one city is showing us that we can still do without them.

Whether you support the City of Marinaleda’s politics across the board or not, there is little denying that they have demonstrated another way for peace in the community, besides militarized law enforcement patrolling, looking for trouble.

(Article by Jackson Marciana)

Unregistered
02-12-2015, 12:13 PM
Hulle het nie BEE's nie.

Die TronkvoŽl
02-12-2015, 02:12 PM
Hulle het nie BEE's nie.

Nee, en hulle't ook nie beeste nie. Die grootste probleem is die bees se kultuur en die kriminele neiging is in sy verbrande gene dit kom sommer so natuurlik...Die beeste het geen respek vir niks, nie eens sy eie ma, sy eie kinders of ouma nie, kyk maar hoe hulle hul eie familie oud of jonk verkrag en moor. Seker ook maar Jan van Riebeek of Somon van der Stel (die kleurling) se skuld.

524
02-12-2015, 02:25 PM
Interessant hoe geskiedenis oms verbloem en soms aangepas word om die wat in beheer is te pas..


Wat my dik, rooi geskiedenisboek verswyg het
Lappe Laubscher
Sondag is dit die sesde dag van April. Ek onthou dit. Ek moes dit onthou om geskiedenis op skool te kon slaag. Die sesde dag van April.
Dit was die dag waarop Jan van Riebeeck in 1652 in die Kaap aangekom het. Hy was aan boord van die Drommedaris. Daar was nog twee skepe. Die Rijger en De Goede Hoop. Die ou dik, rooi geskiedenisboek wat ek moes saamdra klas toe het diť dag beskryf as die volksplanting.
Ek kon nooit verstaan hoekom nie. Sover ek weet, het onse Jan nie daar op die Kaapse strand uit pure vreugde sy ding met Maria gedoen nie. Trouens, diť twee – Jan van Riebeeck en sy vrou, Maria de la Quellerie – het nooit kinders aan die Kaap gehad nie. Die gekafoefelry met die plaaslike dames sou eers later kom.
Ek kon ook nooit agterkom dat ou Jan iets anders op die dag geplant het wat later moontlik as ’n volk beskryf kon word nie.
Die doel van Van Riebeeck se koms na die Kaap was nooit om hier ’n volk te kom plant nie. Hy moes kom groente plant en tuin maak om die Kaap in ’n verversingspos vir verbygaande skepe te omskep. Die dinge het toe nie heeltemal so uitgewerk nie.
Vir byna honderd en vyftig jaar het Nederland die Kaap in verskillende vorme en onder verskillende name regeer. Soos die jare verbygerol het, het verskillende amptenare onder verskillende titels in Van Riebeeck se spore kom loop. Party, soos Pieter van Noodt en Willem Adriaan van der Stel, was deksels ongewild. Van ander weet ons vandag skaars.
Daar was egter twee wat, volgens my rooi geskiedenisboek, sommer baie gewild was. Dit was Simon van der Stel en Ryk Tulbagh. Laasgenoemde het die eretitel van “Vader Tulbagh” verwerf. ’n Dorp in die Wes-Kaap dra vandag nog sy naam.
Dit is egter Simon van der Stel wat altyd my belangstelling geprikkel het.
Hy het vir twee dekades hier regeer en ’n pragtige dorp aan die Eersterivier kom aanlÍ.
In sy tyd het die bevolking begin groei en ’n stroom nuwe Europese immigrante het na die Kaap gekom.
Hy het selfs ’n nuwe sportsoort, papegaaiskiet, aan die inwoners van Stellenbosch bekend gestel.
G’n wonder dat hy Groot Constantia as erkenning vir sy goeie werk ontvang het nie. Diť landgoed is vandag nog ’n spogplaas aan die Kaap. In alle opsigte was Simon van der Stel ’n model-goewerneur.
Wat die rooi geskiedenisboek my nie vertel het nie, was dat Simon van der Stel ’n swart man was. Nou nie Xhosa-swart nie, maar kleurling volgens die ou Nasionale Party – en swart volgens die ANC vandag – se standaarde.
Sondag gaan ek weer dink aan Jan van Riebeeck. En aan Ryk Tulbagh. En veral aan Suid-Afrika se eerste swart staatshoof, Simon van der Stel.

524
02-12-2015, 02:38 PM
http://southafricatoday.net/south-africa-news/daylight-robbery-caught-on-cctv-in-boksburg/




http://youtu.be/VRap3sDojCM

Unregistered
02-12-2015, 04:56 PM
Die antwoord is eintlik heel eenvoudig : Dit het met ras en gene te make.

Daar in Spanje bly meer van 'n beskaafde & intelligente ras, en daarom is die gene meer beskaafd.

Bome en vrugte. Goeie bome gee goeie vrugte.

Wanneer die meerderheid van 'n populasie uit goeie bome bestaan is die kanse goed dat daardie populasie goeie vrugte sal oplewer.

Afrika word aan sy vrugte geken.

Unregistered
02-12-2015, 08:21 PM
plasing # 2,3,4 en 5 het geen relevansie tov die onderwerp nie

524
02-12-2015, 09:53 PM
plasing # 2,3,4 en 5 het geen relevansie tov die onderwerp nie

En jou punt? Is jy die lokale polisieman - Moet dit dan nie lees nie!

Unregistered
02-13-2015, 09:25 PM
my punt is: bly by die onderwerp

Lukas
02-14-2015, 07:16 AM
Ek het nou die stuk oor die stad sonder polisie gelees. Hoe klink dit vir my of hulle n tipe buurtwag/polisiŽring sisteem het ?

Dit sal maklik wees om geen misdaad te bewys nie, want daar is nie n sisteem in plek, om die misdaad te dokumenteer nie.

Ek glo nie dat die stad totaal en al sonder misdaad kan wees nie. Wanneer dit in n land bekend is dat Byvoorbeeld Pietersburg sonder misdaad is en dat Pietersburg nie n polisiemag in plek het nie, sal kriminele van Tzaneen en Ellisras en Potgietersrus mos nie daar kan wegbly nie.

Nee, ek dink dat die mense uit luiheid eerder in ontkenning leef, of dat hulle n tipe gemeenskap polisiŽring sisteem in plek het waarmee hulle self met misdadigers afreken. Op die manier word geen misdaad gedokumenteer nie en wanneer hulle self met die misdadigers afreken, kom dit ook nie in n hof nie.

Iets klink vir my nie reg nie.

Unregistered
02-15-2015, 07:19 AM
Jy is reg Lukas dit is net soos die boer wat die grootste skelm in die distrik werk gee. Almal om hom word besteel maar hy ly geen skade nie. In elk geval nie tot hy die skelm wegjaag nie.

Unregistered
02-15-2015, 01:47 PM
Onverskoning vir die "onderwerp afwyking" wil net graag Spanje plasing aanspreek in konteks.

Plasing aangaande Spanje, die gevolg trekking in die plasing is BAIE Kort sigtig...

"Rewind 400 jaar" gaan doen n biekie navorsing aangaande die Spanse invloed in Afrika en kyk of jy nog dieselfde daaroor voel...?