PDA

View Full Version : Mpumalanga



Nov16
02-19-2015, 08:46 PM
N vinnige vraag, laaste twee aande is daar bm in voertuig besig om mense in kennis te stel van n protes optog wat hulle wil reel, of klaar gereel het vir ons dorp die manne roep mekaar om teen 4 uur die oggend te begin.

Hulle gebruik tans n luidspreker vanuit n voertuig, redelike intemidasie rekn ek.

Daar is wel van die buurtwag wat wil intree om orde hoopelik te handhaaf of so iets

N vraag aan akska lede dit is ons eerste keer da so iets n die dorp in publiek gereel word. Is of was daar in verlede soortgelyke tendens?

Die rigting waar hulle wil begin is baie goed beplan vanaf die tuisland kant met n brug as versperring sowat 50 m lank 2 km tot by eerste 4 rigting stop in woongebied daarna so 1 km tot in dorps gebied met geen natuurlike afdraai of wegdraai geleenthede nie, baie dooie grond in voertuig botelnek, mooi lokval plek
Laat wwet asb

Lukas
02-19-2015, 09:29 PM
Jip dit het al baie gebeur. Die aksies is gewoonlik teen die regering en die dorpsraad gemik en nie teen die blankes nie. Ek sou se dat die buurtwag maar net op bystand moet wees.

Jy moet ook nie vir die mense kwaad wees nie en jy kan more wanneer hulle saamtrek, na hulle stap en hoor wat hulle probleem is. Moenie vrees wys wanneer jy dit doen nie en wys jou empatie met hulle saak wanneer jy dit hoor.


Dit is belangrik dat jy dit doen, omdat die ander witmense uit vrees dalk iets verkeerds kan aanvang. Wanneer jy die inligting het, kan jy dit gebruik om jou gemeenskap te kalmeer of te organiseer.

Nov16
02-19-2015, 09:33 PM
Sal treugvoer sodra ons sien wat more hier gebeur

Lekker aand en veilg wees

Nov16
02-20-2015, 05:03 PM
Was maar n klein groepie maar takties was hulle 100 % akuraat met versperrings by dooie grond
Teen 6-30 was alles weer normaal, meskien was dit n oefen loopie om die area te toets.

Lekker dag verder

Lukas
02-20-2015, 05:14 PM
Het jy met hulle gepraat?

Nov16
02-20-2015, 08:40 PM
Nee Lukas nie met hulle gepraat nie, in ons lyn van besigheid kan ek nie op die stadium betrokke raak in die publiek nie. Ons kry daagliks drygemente uit [email protected]@@@@@@@fers se monde

99 % tevrede met wat hulle doen en laate is dan is daar die 1% wat geen redenerings vermoŽ het nie. Dit was juis die spul wat mooi boome tot brand hout verdeel het.

Op die stadium weerhou ek myself van konfrontasie.

Die ander probleem is die meeste taxi mense weet presies wie en waar ons is.

Die spul ontevrede mense is die nagelaate gevoeloose duiwels wat net kan plunder roof en afbreek.

Ons burger wag en polisie eenheid is redelik goed ingelig op die stadium.