PDA

View Full Version : Spy Cables



caholt
02-24-2015, 08:16 AM
Die tyds berekening van die "leaked spy cables" is darem maar te gerieflik.
Net toe almal vir Zuma begin knorig raak toe word hulle website gehack en daar word al hierdie spy cables aan die media gegee.
Nou is almal in rep en roer oor die spy cables wat volgens my sover nog niks uit gelek het wat almal nie al klaar geweet het nie en almal vergeet van Zuma se kaskenadis.

Is dit per toeval of is dit weer een van sy maniere om homself te beskerm?

caholt.

B52212345
02-24-2015, 08:47 AM
Ek is seker, wat ook al daar uitkom nie veel saak sal maak nie!

524
02-24-2015, 10:19 AM
Ek verstaan bloot nie hoe 'n organisasie - enige een - en veral een wat met hoŽ vlak goed werk, hulle dokumente so kan bÍre dat 'n kuberkraker dit kan bykom nie. Daar is ongelooflike "firewall" sekuriteit en dan is daar nog inkripsie ook. Ons "design" dokumente word almal automaties versnipper en op verskillende plekke word stukkies geberg, party op 'n hardeskyf ander op die netwerk en ander stukkies in die "cloud". Sonder ons sagteware (self ontwikkel) gaan niemand - en ek bedoel niemand - die stukkies bymekaar kan maak nie. Jy kan maar die laptop en die server hack dan't jy nog steeds net stukkies en dit is nog steeds "encrypted". Lyk my die regering is dowwer as wat ons vermoed!

Dalk wil hulle die goed openbaar maak - dis natuurlik 'n ander opsie.