PDA

View Full Version : Troef n elektriese omheing



Tom
02-24-2015, 10:23 PM
Nuwe manier. Of is dit? Wat is die teenvoeter?

https://scontent-ams.xx.fbcdn.net/hphotos-xpf1/v/t1.0-9/q83/s720x720/11021133_654196661370424_6448148661760217340_n.jpg ?oh=1567a66a5445e965d72e86ec31c89530&oe=554DF534

SA462
02-24-2015, 11:21 PM
Eintlik heel eenvoudig, plstiek gelei nie krag nie "insulation tape". Kyk mooi, die lewendige drade raak nie aanmekaar of aan aarde nie. Sal jou ook nie byt as jy deurklim nie. Jammer hulle het dit uitgevind.Kunsmissakke werk goed.

528
02-25-2015, 06:49 AM
Kunsmissakke werk goed.

Kartonvelle doen ook die ding. Daar is egter 'n teŽnvoeter vir die wyse van inkom. Neem 'n draad en draai dit om 'n kleinerige pyp soos byvoorbeeld 'n 12mm koperpyp - net een sirkel hoef voltooi te word. Skyf die sirkel oor die lewendige draad en koppel die draad se ander punte aan die negatiewe drade direk bo- en onder die sirkel. Maak vas met die klampe wat verkrygbaar is by die handelaar. Draad op- of af - net effens en daar is kontak. Alarm gaan af. Is baie moeite maar dit is die goedkoop alternatief.

Kontroleer die drade gereeld - baie belangrik!

B52212345
02-25-2015, 10:28 AM
Die van ons wat elke dag met die tipe van dinge werk weet dat elektriese heinings net n geldmaak foefie is en heeltemal te veel aftrek kry, net soos die klomp wat nou met die slim een uitgekom het. Alhoewel dit n nuwe een is, dink ek dit is nie van die beste en mees effektiefste nie. Dit het n rukkie gevat om te plak en die geel kleur?

Miskien is die meer intimidasie, wil hulle die man skrik op die lyf jag. Hulle wil duidelik gesien word as ek dit reg raai!

524
02-25-2015, 10:38 AM
Kyk die voet merke, daar is heelwat "traffic" wat daar deur gaan.

Lukas
02-27-2015, 09:05 PM
Ek stem saam. Ek glo nie hierdie plan werk van gister af nie. Dit lyk of dit al n week aan die gang is en dit is net die eienaar wat dit gister eers raakgesien het.

Geel het iets met verandering te doen. Miskien is die kortpad wat hierdeur veroorsaak het, juis die verandering.

Intimidasie. Ja, ek glo dat dit n politieke boodskap is soos wat dit op ander plekke in die land is. ďDit is ons land en ons kan loop waar ons wil.

Terselfdertyd het ons AKSKA lede maniere wat hierdie arrogansie in die kiem smoor. Op plekke waar ons hierdie arrogansie gedurende 1996 aangespreek het, het hulle nog nooit weer probeer om die reŽls te breek nie.

Nov16
04-03-2016, 09:36 PM
NaandsÍ Lukas jy praat van 96---en arrogansie en n gebriuk deel met my asb op lede deel.

Ek het moontlik n makker of drie wat tenaby na my sin kortpad wat.

Lemmetjies werk mooi vir my sover.

Lukas
04-03-2016, 11:46 PM
Net op die vyf dag kursus. Dit is die enigste plek waar ons dit deel.