PDA

View Full Version : Hoe die Russe opgelei word.



456
02-26-2015, 07:54 PM
Meer realistiese opleiding gaan jy nie maklik kry nie, maar ek sal nie sommer daar gaan staan nie.

https://www.full30.com/video/2ac2178de4c80bbe9278725dd9b4a226

Lukas
02-27-2015, 09:09 PM
Met tyd word ons rustiger. Ek weet van n tyd in my lewe wat ons op n duisend meter, met die aanwyser langs die teiken gestaan het ,om aanwysings te gee waar die treffer was. En dit was met n R1. Ek is nie so seker of ek dit vandag weer sal doen nie.

Veral nie met dieselfde skut nie. Ons kan op hierdie jare al begin bewe en op daardie afstand is dit nie gesond nie.

Unregistered
02-28-2015, 12:41 PM
Daai lyk soos m&p waarmee hulle skiet, redelik goeie akurate handwapens. Ek onthou dat op n 1000m met r1 het die valplaat so groot soos die vesier op die r1 gelyk, jy moes net bo hom korrel dan hoor jy somer as jy hom tref, eers jou geweer se bang dan die "katang" van die valplaat. Verlang ek nou terug skietbaan toe met n r1! By warefare school in Simonstad, het ons met 12,7 browning geskiet, hy is as ek reg onthou 7km akuraat. Die snaaksegeit was, ons moes bo oor die treinspoor skiet wat deur die skietbaan loop, elke keer wanneer n trein aankom, gaan die rooi vlae op en halt ons eers ha ha. n Brownig sal dwarsdeur daai trein skiet. Staan vas

Unregistered
02-28-2015, 03:38 PM
Sjoe, julle bedoel seker 100m .....