PDA

View Full Version : World Airlines - makes you think doesnít it ?



AKSKA
02-28-2015, 11:01 AM
World Airlines

1) QANTAS (Australian) 32 500 employees with a total of 252 aircraft = 129 employees per aircraft

2) American Airlines 87 897 employees with a total of 618 aircraft = 142 employees per aircraft

3) Delta Airlines 106 216 employees with a total of 722 aircraft = 147 employees per aircraft

4) British Airways 36 832 employees with a total of 238 aircraft = 154 employees per aircraft

5) United Airlines 115 149 employees with a total of 710 aircraft = 162 employees per aircraft

6) South African Airways 55 500 employees with a total of 58 aircraft = 957 employees per aircraft.

I wonder why they need tens of millions in government subsidies?

Very funny

Unregistered
02-28-2015, 03:34 PM
Dis om van te huil.

Lukas
03-01-2015, 10:17 AM
Waarom ? Met tyd sal ons weer n geleentheid kry om die land te bestuur. Nie nou nie maar oor nog 20 of 40 jaar sal dit verseker n moontlikheid wees.

Ons sal waarskynlik niks he om meet te begin nie, maar net so het ons voorouers ook niks gehad om mee te begin nie. Gee maar net tyd. Jan Brand het gesÍ dat alles sal regkom.

Daar is miljoene swart mense wat ook hierdie berigte lees en wat gereeld daaroor gesels. Hulle sien ook hoe hulle mense die land opvreet. Maar om een of ander rede wag hulle vir n nuwe wit leier wat nie uit die apartheid era kom nie.

Unregistered
03-04-2015, 10:12 AM
SAA glitch causes passengers to buy tickets for next to nothing
http://traveller24.news24.com/News/Flights/SAA-glitch-causes-passengers-to-buy-tickets-for-next-to-nothing-20150304

Lukas
03-04-2015, 10:27 AM
Nee wat die lig in die tonnel vir die SAL is besig om verder en verder weg te raak. Die grootste probleem is dat die passasiers wat dringend op ander plekke in die buiteland moet kom, nie meer die vertroue sal hÍ om SAL te gebruik nie. Dit gaan eerder n geval word van betaal an ander redery meer geld, en maak seker dat jy betyds is.

Elke brokkie negatiewe publisiteit is net nog n spyker in die die SAL se doodskis. En ek glo ook nie dat die regering die redery sal privatiseer nie. Ons sal later seker nog n brandstofheffing kry om die vliegtuie in die lug te hou. http://www.sherv.net/cm/emoticons/confused/question-mark-smiley-emoticon.gif (http://www.sherv.net/)