PDA

View Full Version : Optog Moloto Pad



Unregistered
03-05-2015, 08:34 AM
Goeie More Akska,
Daar gaan blykbaar n optog vir swak dienslewering wees Maandag, 9 Maart 2015 by die Moloto pad. Die pad gaan afgesper word. Ons ontvang sms'e van die "Community Forum" en blybaar het n informant wat in die plakkerkamp woon aanbeveel dat die mense wat in die omgewing woon nie na hulle werke gaan maar by die huis bly. Die klink maar na intemidasie, maar ons weet ook nie wat om te verwag. Weet julle enige iets van die optog en wat sal julle aanbeveel!
Groete

539
03-05-2015, 02:12 PM
Dit is aan my bevestig dat hulle die optog beplan. Gaan blykbaar voor die polisiestasie betoog en dan die pad toemaak. Ons is nie seker van hoe laat hulle dit beplan nie.