PDA

View Full Version : Ons maak toe.( Hierdie boodskap is met die toestemming van Lukas geplaas.)



Unregistered
02-05-2013, 12:28 AM
Ons maak die fuel bezigheid op Bethlehem lughawe einde Feb toe. Dis nie meer lonend nie.

As oom dalk hoor van n myn of bezigheid wat die tipe tools nodig het laat weet my asb. Dit is 100% Aviation aproved en het nog 20 jaar leeftijd oor.
Ek sal meer info stuur as iemand belang stel.

Sluit in:
30 000 lieter Firegaurd tank met refuelling unit vir AVGAS of JET A-1. Die hele unit kan op n lowbed gelaai en vervoer word.
3 x 13 m mobile kantoor met vensters duere en toegerus met basiese kombuis goedere.
1 x 900 Lieter mobile stainless Steel tank vir JET A-1 met sy eie 12 Volt refueling unit.

Verkoopsprys: R370 000 (BTW ingesluit)


Thanks & Regards,
Paul Erasmus
[email protected]
0824586255

96