PDA

View Full Version : Verf kleur



Nicolette
04-10-2015, 07:15 PM
Wonder hoekom blou en groen verf op monumente
Is dit dalk groen vir verandering en blou vir belofe.
BELOFTE van VERANDERING???

Unregistered
04-10-2015, 08:12 PM
Kleure van die ANC landsvlag.

Lukas
04-11-2015, 11:00 PM
Die kleure wat gebruik word is op hierdie stadium die kleure wat op die ou vierkleur vlag is. Ons wonder of daardie verf nie deur een of ander wit groep geverf word nie. Daar was tot op hede nog nie een bewys dat Malema se mense hiervoor verantwoordelik was nie

Unregistered
04-11-2015, 11:33 PM
Volgens Aletta is daar fotos van eff lede se betrokenheid.

Lukas
04-12-2015, 01:30 PM
Kan ons die foto's geplaas kry ?

456
04-13-2015, 05:21 AM
Miskien moet ons ook kyk na datums waarop sekere dinge gebeur het en nie net na verfkleur nie. Op 3 April 2010 is ET vermoor. Is dit bloot toevallig dat die standbeeld debakel 5 jaar later begin, of lees ek dalk iets daarin wat nie bestaan nie?
Op 2 April 2015 word n binneband om om n beeld in Uitenhage gesit en aan die brand gesteek deur 3 EFF lede.

Janna
04-13-2015, 10:12 AM
Kan ons die foto's geplaas kry ?
http://praag.co.za/?p=31061

524
04-13-2015, 11:02 AM
http://praag.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2015/04/perdebeeld-300x169.jpghttp://praag.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2015/04/rhodes-300x200.jpg
http://images.enca.com/enca/PHOTO_EFF_030415.jpg


https://www.sapromo.com/wp-content/uploads/2015/04/eff_destory_momuments.jpg

524
04-13-2015, 11:05 AM
http://ewn.co.za/2015/04/03/EFF-claims-responsibility-for-setting-Uitenhage-war-memorial-alight

Xolani Koyana (http://ewn.co.za/Contributors/Xolani-Koyana) | <abbr id="mainplaceholder_0_abbrCreateDate" class="timeago byline" title="03/04/2015" style="box-sizing: border-box; font-size: 0.92857rem; border-bottom-style: none; cursor: default; font-stretch: normal;">10 days ago</abbr>
JOHANNESBURG – The Economic Freedom Fighters (EFF) have taken responsibility for setting a war memorial statue alight in Uitenhage yesterday.

Police say at least 10 members of the party allegedly placed a tyre around the statue in Uitenhage’s Market Square but were stopped.

A case of malicious damage to property (http://ewn.co.za/2015/04/03/Probe-launched-after-Uitenhage-war-memorial-statue-set-alight) is being investigated by police.

The incident comes amid a wave of country-wide protests against colonial monuments (http://ewn.co.za/Media/2015/03/31/Calls-For-Paul-Kruger-Statue-To-Be-Removed).

The EFF's Bo Madwara says, “We put a tyre around the neck of that white statue and we put it on fire, but after the cops attempted to put out the fire, we took a 10-pound hammer, which we brought ourselves, and attempted to knock it down.”

The group did not succeed with the hammer as it was confiscated by police.

524
04-13-2015, 11:06 AM
Tot "Lady Liberty" is al bang vir die klomp.

http://pbs.twimg.com/media/CCc48_PUgAAmY5h.jpg:thumb

Lukas
04-14-2015, 08:51 AM
As ek sy is sal ek maar weer opklim. Sy is lekker hoog, daar waar sy was.

Gavin
04-14-2015, 07:35 PM
Hello

Ek volg die standbeeld sage al van die begin seeker soos baie hier. Om n legkart aan mekaar te sit het jy al die stukke nodig.

So ek kyk na so veel websites as moontilk en lees die stories en comments om te sien of almal die selfde storie het en wat se een kom sterker na vore dan is dit gewoonlik die meer regte een.

Wat ek van gister middag optel is dat uit die bloute alle grootkoppe van n wye spektrum nou se dis nie reg wat gedoen word.

Vraag : was daar n meeting wat gehou is en dit is wat besluit is en almal is gese om dit te versprei. Of het dit nie die regte uit werken gehaad vinning genoeg. Of het Durban se moolikheid hul ontkant gevang . Of het hul bang geword iets sal gebeur. Of is die oefing klaar.

Ek weet daar gaan nog beskadig word , maar lig net die punt dat binne die laaste24 daar gese word dit moet stop.

Of doen hul maar net hul werk.

Unregistered
04-14-2015, 08:24 PM
Weerligafleier / Stormram of n soek lig om die massas se aandag te trek na die moeite wat die anc vir Chris Hani gedoen het. Stemme vir volgende jaar... ???

Unregistered
04-14-2015, 08:49 PM
Dink dit pas Zuma goed.Die eff het iets anders wat hulle besig hou.