PDA

View Full Version : Ek dink dis n goeie ding



Unregistered
02-12-2013, 08:34 AM
Gaan kyk bietjie hierna

http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/wit-plaasarbeiders-vir-minder-as-minimum-loon-aangestel/

Lukas
02-12-2013, 11:55 PM
Die minimum loon bly die minimum loon. Die enigste om daarby verby te kom is om die kos en woonplek van die salaris af te trek. Met ander woorde. Die mense sal nou vir minder werk maar die boer sal dan al hulle kos en verblyf moet voorsien.

Dit is ook 地 mooi gebaar om nie die gesinne te breek nie. Maar terselfdertyd beteken dit dat 地 gesin van vier, meer as 地 enkel persoon sal eet.

Uit ondervinding weet ek drie dinge.
Swart mense kan wat kos betref met veel minder as wit mense klaarkom.
Die ander ding is dat mense gou vergeet hoe sleg dit met hulle gegaan het. Dit beteken dat die wit ou wat nou in die lande gaan werk, binnekort meer en meer gaan eis. Omdat die regte van 地 mens aan 地 mens 地 sekere mate van sekuriteit gee, sal die nuwe wit werker ook binnekort op sy regte begin aanspraak maak.
Plaaswerk is baie fisies. Ons mense wat werkloos is, is nie regtig aan daardie tipe werk gewoond nie. Dit gaan vir hulle baie moeilik wees en die wat kan deurdruk om plaas fiks te word, sal waarskynlik min wees.

Die vraag is:
Gaan dit werklik goedkoper wees ?

Gevolgtrekking:

Ek en Kobus het nou gesels en hy vertel my dat baie mense oorsee in haglike omstandighede op plase gaan werk, maar daar is een verskil. Hulle geld wat hulle verdien is genoeg om van te leef en om van te spaar. Ek het met 地 jong man gepraat wat vir 地 paar jaar in Amerika op plase gaan werk het. Hy het sy geld maandeliks huis toe gestuur sodat sy pa vir hom beeste kon koop. Toe hy uiteindelik terugkom huis toe, het hy 地 boerdery van 400 beeste gehad.

Daar is 地 baie groot verskil om op 地 plaas in moeilike omstandighede sonder hoop te gaan werk, as wat dit is om in dieselfde omstandighede met 地 hoop en 地 plan om 地 droom te verwesenlik, te gaan werk.

Wit mense kan hard werk. Maar wit mense se ambisie in die lewe gee uiteindelik die deurslag. 地 Vriend van my wou gaan boer. Sy pa het nie geld gehad nie maar hy het 地 wil gehad. Hy het 地 plot buite Pietersburg gehuur en groente begin plant. Hy het die eerste jaar onder sy trekker geslaap en het nie 地 sent van iemand gevat nie. Na twee jaar het hy 地 groter grond gehuur en vandag is hy van die grootste boere in Limpopo. 地 Ander vriend het op 400 hektaar begin boer. Hy het 地 lening gekry en met een trekker het hy die sonder arbeid die 400 hektaar bewerk, geplant en alleen die oes van die land afgehaal. Ek weet van mense wat in haglike omstandighede in Alaska gaan vis pak het. Die werk was nie lekker nie maar die beloning was goed.

Wanneer daar vir 地 mens 地 beloning is, is 地 mens bereid om baie hard te werk. Maar wanneer 地 mens met die wete dat daar vir hom geen hoop is nie, baie hard moet werk, is die motivering maar min.

Die boere wat met die hande in die hare sit sal volgens my 地 keuse moet maak. Wanneer jy 30 swart mense het wat vir jou werk en jy betaal hulle R80 per dag vir 地 ses dag week. Spandeer jy jaarliks ongeveer R 691 000.00 net aan lone. As die boer dan wil spaar, waarom vat hy nie daardie geld en begin om te meganiseer nie ?

Wanneer jy meganiseer, kan jy die paar mense wat vir jou werk, baie meer betaal en wanneer daar vir hulle hoop is, sal hulle ook harder werk.

Unregistered
02-21-2013, 10:07 PM
Meganisasie kos BAIE geld en nie alle boere sal dit huidiglik kan bekostig nie. Die tweede ding wat dit gaan meebring is n toename en bydraende faktor tot werkloosheid in die boer se onmiddelike omgewing. Dit opsigself kan bydra tot die tydbom. Aan die ander kant huidiglik kan dit die boer help om al die "rooi band" ongedaan te maak sowel as om meer produktief te boer. Meeste boere is nie selfsugtig nie en wil n bydra tot die gemeenskap doen dmv werkskepping en ander inisiatiewe. Die probleem le nie by die boer nie hy doen wat hy kan met wat tot sy beskikking is. Die probleem le by die geldmagte wat die boer uitbyt en monopolie bedryf ten einde hulleself te veryk ten koste van die boer en sy arbeiders. Kyk wat die boer vir sy produk kry en waarvoor dit verkoop na die boer 90% van die werk gedoen het.

Unregistered
02-24-2013, 11:36 PM
Lukas. Kan jou laaste sin waar wees. Sal die werkers beter werk wanneer ons hulle meer betaal ?

Lukas
02-26-2013, 12:55 AM
Ek het myself nie mooi uitgedruk nie. Om n suiplap meer te betaal beteken dat hy meer geld vir drank sal h. Maar om meer te betaal kan beteken dat jy beter kwaliteit mense kan kry. Van een ding is ek redelik seker. Om 地 wit man uit 地 plakkerskamp te gaan haal sal jou nooit betaal nie. Sy gees is reeds gebreek en jy sal dit nie regkry nie. Maar om 地 jong seun met ambisie te vat wat weet dat hy, deur vir jou te werk, eendag vir homself sal kan boer, moontlik 地 oplossing is.

Terselfdertyd is die jongman wie se gees gebreek is, net so nutteloos soos die ou man wie se gees gebreek is. 地 Jong man met ambisie wat uit 地 verbeteringskool kom, se ambisie kan jou dalk net teleurstel .