PDA

View Full Version : Apartheid security police armed gangs



Unregistered
04-14-2015, 06:28 AM
Apartheid security police armed gangs: report
Times LIVE | 12 April, 2015 13:03


National police have launched an investigation into fraudulent firearm licences that were granted to gangsters with the help of apartheid security police.
According to the Weekend Argus, the plan was aimed at destabilising the country if government ever changed hands.

The police are now sifting through decades worth of evidence to uncover the full extent of the intricate syndicate.

We have to interrogate the integrity of every firearm licence obtained by gang leaders right back into the 1980s, police General Jeremy Vearey, who heads up the provincial polices operation focused on clamping down on gangsterism, said.

Vearey said that gangs were used to disrupt ANC activities in the Cape Flats before the advent of Democracy.

According to the report, rightwing groups may also have benefited form the syndicate.

http://www.timeslive.co.za/local/2015/04/12/apartheid-security-police-armed-gangs-report

Lukas
04-15-2015, 08:00 AM
Ek dink dat dit 'n baie lang ondersoek gaan wees. Ek wonder of die uitslag in my leeftyd sal sien

524
04-15-2015, 08:09 AM
Iewers het iemand 'n grashalmpie beet en nou maak hy sy eie fee verhaal op. Miskien lees iemand Eugene se boek en droom lekker tussen die lyne. Die ding met die lugkastele wat hulle bou, niemand kry ooit die regte verf vir die goed nie. Ja, van ons weet van die BSB en Lang Hendrik en die stories, maar party was net dit, stories.

Lekker ondersoek - dit is 'n goeie saak om op te wees jy's verseker van 'n lifetime-job.. http://www.sherv.net/cm/emoticons/jobs/police-smiley-emoticon.gif

Lukas
04-15-2015, 12:56 PM
Hy moet dan vir die duur van die ondersoek ook mooi kyk wie saam met hom loop. http://www.sherv.net/cm/emoticons/penguins/evil-penguin-slap-smiley-emoticon.gif (http://www.sherv.net/)

Unregistered
04-16-2015, 02:19 PM
Een ding weet ek, ek wil nie oom Eugene se vriend of vyand wees nie. Hulle moet vrees vir as die waarheid uitkom. Hoeveel van die "hoe" kaders het dalk 'n hupstootjie gekry van die ander kant om bo uit te kom. Hier kom die volgende lieg en bieg.

524
04-16-2015, 02:46 PM
Een ding weet ek, ek wil nie oom Eugene se vriend of vyand wees nie. Hulle moet vrees vir as die waarheid uitkom. Hoeveel van die "hoe" kaders het dalk 'n hupstootjie gekry van die ander kant om bo uit te kom. Hier kom die volgende lieg en bieg.

Die Ingelsman het 'n gesegde:"You had to be there.." In die tyd wat Eugene gedoen het wat hy gedoen het (of wat die media spekuleer hy gedoen het) was dinge baie anders as vandag. As jy in die veiligheids magte was het jy opdrag gekry en jy het dit uitgevoer. In daardie tyd was dit binne die land maar baie soos op die grens, jy't gedoen wat jy beveel is om te doen en in meeste gevalle was daar nie tyd of plek om dit te bevraagteken nie. Ek kan jou belowe as jou "morals" jou oortuig het om omtedraai en van jou makkers weg teloop sou jy nie verder as drie tre geloop het nie. Baie het die oorlog bevraagteken en baie het gewonder wat sou nou eintlik bereik word. Onthou, dit was meestal jong manne en omdat die "grootmense" (Generaals en generalestaf) ges het dis hoe dit is, dan is dit hoe dit was.
Dit was nie veel anders vir Eugene en die ander nie, dit was iets wat gedoen moes word en iemand moes dit doen, so is hulle gebreinspoel en het hulle werklik geglo dit is die regte ding om te doen. Om daardie mense vandag te oordeel of te ewalueer teen vandag se klimaat is nie net onregverdig nie maar dom.

Een ding is verseker, (jy is reg) Eugene het baie kennis van albei kante en het verseker nog nooit alles vertel nie en ek glo ook nie dat hy sal nie.

Persoonlik dink ek dit is jammer dat baie van die mense wat eintlik skuldig was aan die "conspiring to commit......" vandag skotvry daarvan afgekom het terwyl baie van die "werkesels" die straf moes verduur. Ek sal nooit name noem nie maar daar is figure wat vandag nog prominente rolle in die gemeenskap het en nog steeds in ho posisies is wat verseker nie rustig kan slaap nie.