PDA

View Full Version : Gerugte



Unregistered
04-18-2015, 10:40 PM
Daar was die laaste tyd gerugte gewees dat die VN besig is
om te ontplooi in ons land. Hulle het glo inligting oor gebeure wat gaan volg. Ek wil dit net onder almal se aandag bring dat die gerugte deur Vaandel Uitgewers versprei word.

Unregistered
04-19-2015, 03:26 PM
Ek het niks met Vaandel Uitgewers te doen nie, en moes eers google om te sien dat Adriaan Snyman en kie daarby betrokke is.

Die teenwoordigheid van VN troepe in die land is nie 'n gerug nie. Hulle is hier op 'n staatsplaas by Tzaneen.

Die rede hoekom hulle hier is, is egter onderworpe aan gerugte (bespiegeling).. Hetsy opleiding of ander rede.

Lukas
04-19-2015, 04:22 PM
Wat tans aan die gebeur is, het ons al in 2006 voorspel en die Xenofobie, is ook nie laaste Xenofobie wat ons sal sien nie. Hierdie is net deel van n inoefening en jou kinders sal sekerlik eendag in die geskiedenisklas van die helde leer wat die uitlanders verdryf het. Dit is n baie belangrike fase in ons geskiedenis en dit het n direkte invloed op ons swart bevolking se oorlewing.

Die VN kan nie sonder uitnodiging van ons regering hier kom ontplooi nie. Die moontlikheid dat hulle wel in die toekoms hier gaan ontplooi, is nie onmoontlik nie, maar dit sal eers gebeur wanneer die doelwitte wat bereik moet word, bereik is.

Unregistered
04-20-2015, 02:53 AM
Lukas praat van "die doelwitte wat bereik moet word". Lukas, lig ons asseblief in omtrent hierdie doelwitte. Dankie byvoorbaat.

Unregistered
04-20-2015, 03:34 PM
1. Weet iemand uit watter lande die VN se kontengent saamgestel is?

2. Weet iemand hoeveel mense dit is?

3. Weet iemand wat hulle mandaat is?

Lukas
04-20-2015, 05:47 PM
Nou sit jy vir die VN en kyk en eintlik is die vyfde stap al lankal aan die gang, maar ek kry die idee dat dit vir sommige mense lekker is om hulleself bang te praat, solank hulle net nie die waarheid hoef te hoor nie.

S417
04-20-2015, 06:16 PM
Hierdie draad kan seker nog n rukkie oop bly ?

Unregistered
04-20-2015, 07:59 PM
S417 jy wil net drade sluit, wag gaan aan? Bespreek die goed hier vir almal om te lees, gee 2 dae kans en skuif dan!

Unregistered
04-20-2015, 10:30 PM
Lukas, jy moet saamstem mens is net bang as jy nie weet wat om te verwag nie. Dit wil lyk of die swak mielie oes in samewerking met die swak wisselkoers in die hand van die volgende tydbom gaan inspeel.

Unregistered
04-21-2015, 07:47 AM
Steer the herd with false fear

524
04-21-2015, 08:39 AM
Steer the herd with false fear

The unfortunate part is that it is confusing, although there are fear-mongers a plenty around who find the current climate ideal to peddle their fear-stories and to sit back and watch as the rumours they spread perpetuate and gain "weight" as they are spread from one lot the other, the real truth is muddled up.

I was told the most horrifying tale this morning about armed gangs in Bethal who are taking over farms and are assisted by police who are arresting the farmers for bogus "trump up charges". Worst is that the person spreading this will not listen to reason and if you do not believe their ScheiŖe then you are the enemy.

So, ons moet maar mooi trap en kyk hoe betrokke en betroubaar die bron is waar die stories vandaan kom.

Aletta
04-21-2015, 09:57 AM
ek het so rukkie gelede vir Volksblad en die Vista n artikel geskryf oor die swak mielie-oes wat n probleem kan word. Dis die eerste ware landswye droogte wat die ANC moet hanteer sedert hy begin regeer het. die wisselkoers tel nie in ons guns nie en mieliemeel kan baie duur word. die goeie reen in Maart het byna geen uitwerking op die grootte van die mielie-oes gehad nie omdat die mielies reeds dood was. Die ander droogtes was streeksgebonde maar vanjaar se droogte het bykans die hele streek wat witmielies produseer geraak. Witmielies word meer ind ie westelike dele van die land, Vrystaat en Noordwes geplant.

524
04-21-2015, 11:04 AM
Net om die storie van #11 te verduidelik - Selfs die aanval kan later lekker verdraai word om nog "fear prn" te saai. Welgedaan deur Mnr van der Westhuizen en SAPS en die werkers wat gepraat het.

http://southafricatoday.net/south-africa-news/farmer-shot-suspect-wanted-for-multiple-farm-attacks/

Mr. Louis van der Westhuizen and his wife were attacked on April 19, 2015 at their farm.
A Zimbabwean man, who ran away from the SAPS during an arrest the previous day, hid himself at Van der Westhuizen’s farm by crawling into a cook house. The domestic servant informed Van der Westhuizen.
Van der Westhuizen contacted the chief detective in Naboomspruit and informed him of the man’s presence on the farm. After this, Van der Westhuizen and his wife went out with gun in hand to search for the suspect.
At the cook house, the suspect attacked Van der Westhuizen and a scuffle took place. In the process of wrestling the gun was “lost”, but Van der Westhuizen got hold of it again and fired a shot. The suspect was wounded in the shoulder and then fled.

Die Spoorsnyers were called in, as well as members of Col. Sakkie’s team (including WO Barend van Wyk). When Die Spoorsnyers arrived they found the suspect about 200m from the farmhouse where he was held by farmers of the area.
On closer examination, Die Spoorsnyers could determine that the suspect is one of a gang who is wanted by the SAPS in connection with farm attacks in Naboomspruit / Vaalwater area.
The name of the suspect is Motaviri. He and his gang are wanted for the attack on the Naude couple in Tobias, and an attack on a farm worker (kept as a hostage for two days), while the thugs raided the farmer’s house).
Hopefully, for now, it will be calmer in this area. Naboomspruit detectives, headed by Capt. Sekanka, will now do the rest.
Thank you to WO Barend van Wyk and Gielie Herbs (dog unit), as well as Mr. Joe Chauke (former member of the Murder and Robbery unit) and the SAP Naboomspruit for excellent work.
The complaint was quickly attended to by the SAPS and swift action from the farmers community.

Unregistered
04-21-2015, 03:50 PM
Mielie Oes... Ek het so ruk gelede op radio gehoor die ZambiŽ het n record oes en kan help met die tekort wat SA beleef.

Aletta
04-21-2015, 04:49 PM
Al het wie ookal n rekord oes, betaal gaan jy betaal en dit in Amerikaanse dollar. Sodra jy invoer gaan kostes op want daar extra vervoer, permitte, die wisselkoers ens wat alles n invloed uitoefen

Unregistered
04-22-2015, 09:07 AM
Jy het n punt beet Aletta,

Vanoggend was daar n interessante gesprek op RSG tussen Piet en Max. n paar punte wat uitgestaan het vir my:

1. Dis baie onwaarskynlik dat RSA se ekenomiese goei gaan stug na tot 2.5% in 3 jaar, huidiglik 1.5%
2. Middel klas se besteedbare inkomste neem drastisch af a g v skuld, 60% word besteel op motors, klere en voorkoms
3. Beloftes gemaak deur die @nc dat dit beter sal gaan en nie na 21 jaar verbeter het nie frustreer die massas

Met die faktore in gedagte en in ag geneem dat daar reeds n BAIE hoe werkloosheid safer is sien ons swaar jare voor. In die geval van die huidige hoŽ brandstof pryse wat n invloed gaan hÍ op die balans van jan alleman se salaris PLUS die tekort aan Mielies (wat teen hoŽr pryse ingevoer gaan moet word) gaan ons "bene kou" om koelkop te kan bly a g v die onvermoŽ om aan ons en ons families se basieste behoeftes te voorsien.

Unregistered
04-22-2015, 09:15 PM
Iets wat mens gladnie inag neem is die effek van stakings op mense se besteebare inkomste. Tussen die fakbonde en die mynhuise het hulle die grootste se hoeveel kos op die massas se tafels kom. Die Fakbonde staak, die munhuise betaal nie en daar het jy 'n kits resep om 'n miljoen of twee sonder kos te laat bedtoe gaan elke aand. Net sodra die werkers mooi op dreef is staak hulle weer tot hulle kinders honger ly, so kom hulle nooit voor nie plus die ekonomie gaan ten gronde wat beteken volgende jaar het minder van die werkers werk wat nog meer honger mense veroorsaak.