PDA

View Full Version : Tekens



Darts
04-29-2015, 05:13 PM
Naand julle, ek het tekens voor my huis gekry. Wil net weet wat dit beteken, en of jaag ek spoke op... Hoe gaan ek te werke. Het al vanoggend geregistreer op die web.

Lukas
04-29-2015, 05:44 PM
Darts. Registreer eers as n gebruiker en as jy nie regkom nie, kan jy jou eposadres vir my op die FB boodskap stuur sodat ek jou kan help om as gebruiker te registreer.

Lukas
04-29-2015, 08:06 PM
Dankie Darts. EK het dit gekry. Kyk asb of jy nou by www.akskagroep.com met jou naam en wagwoord kan In Log, en laat weet my as jy nog sukkel. Ek dink jy sal nou regkom. Wanneer jy in is, moet jy net bo op forums druk en Vlak2 gebruikers forum sal vir jou sigbaar word.

Darts
04-30-2015, 09:09 AM
Baie dankie Lukas, dit werk nou.