PDA

View Full Version : Prepaid meters spark Soweto fire



Unregistered
05-07-2015, 06:50 AM
Prepaid meters spark Soweto fire
By RDM News Wire | May 07, 2015


Burning tyres and barricaded streets greeted Orlando West in Soweto on Wednesday morning as residents took to the streets to protest against the installation of prepaid electricity metres by Eskom in the area

Soweto owes Eskom more than R8bn‚ and the installation of the prepaid metres is part of a programme aimed at controlling the municipalities’ soaring debt with Eskom.

Residents say since prepaid metres were installed they pay an average of R1 000 a month.
They claim that prior to the installation of the metres their bills totalled just R300 a month. — BDLive

http://www.sowetanlive.co.za/news/2015/05/07/prepaid-meters-spark-soweto-fire

Aletta
05-07-2015, 08:34 AM
mmm ja mens kan maar net raai hoekom is daar so n groot verskil!

524
05-07-2015, 08:43 AM
mmm ja mens kan maar net raai hoekom is daar so n groot verskil!

In meeste gevalle waar ek met (blanke) mense gepraat het het hulle krag rekening gedaal met die insit van "pre-paid" meters. My munisipale rekening is gemiddeld 4,500.00 per maand - soms bietjie minder en soms bietjie meer. Miskien moet ek ook 'n "pre-paid" kry dan betaal ek slegs 1,000.00 - Wat 'n bargain!

B52212345
05-07-2015, 10:39 AM
Die prepaid meter sorteer die admin probleem uit met die mislikepaliteit.

Jy kry nie daai skielike 6000 rand moet betaal rekening dan kyk ons na jou probleem nie! Ons krag is redelik dieselfde maar bly nou n konstante. Ons spaar nie regtig op die rekening nie, my bure ook nie maar dan betaal ons nie meer as wat ons moet aan die ander kant nie.

Aletta
05-07-2015, 01:07 PM
jy het beheer oor wat jy uitgee, kan nooit ooit n lelike rekening kry nie en die munisipaliteit kry sy geld. Ek voel elke iedere huis in die land moes al jare gelede met koopkrag gewerk het. Al wat lesers doen moet doen is om nou en dan te spot check want die ou meter word behou om seker te maak daar is nie n stelery nie. So die meterleser kyk net of die lesings ooreenstem.