PDA

View Full Version : Nuwe Eskom waarskuwing



Unregistered
05-12-2015, 04:53 PM
Op die "regse" groepe gons dit die afgelope paar uur met die volgende boodskap. Ek kry nie bevestiging nie, terwyl al wat mens is besig is om paniekerig te raak.

Dit is "fearporn" uit die boonste rakke: Middag my vriend, hoe gaan dit. Ons het n ingeneur op Duvha krag stasie. Inligting se hier kom probleme. 5 van die 6 turbines staan en alarms vanoggend afgegaan en daar was glo ontruiming

http://www.timeslive.co.za/local/2015/05/12/too-little-power-to-meet-demand---eskom

Eskom is enforcing another round of power cuts on consumers as it says it cannot meet demand.

524
05-12-2015, 05:16 PM
Chris Yelland‏@chrisyelland (https://twitter.com/chrisyelland)

News just in (unconfirmed): Fire on one unit at #Eskom (https://twitter.com/hashtag/Eskom?src=hash) Duvha power station; multiple generator units down at Duvha

Kasper
05-12-2015, 06:57 PM
Dis reg,
Vyf van die ses generators is nou buite werking by Dhuva, alles te danke aan BEEE!!!!!!

Groetnis

Unregistered
05-12-2015, 08:32 PM
Interessant. Almal wonder seker : Is dit perdalks harde sabotasie ? ...of was dit "slow, subtle and systematic sabotage"... of was dit net die resultaat van BBEE en onbevoegdheid ? ...of was dit 'n kombinasie van genoemde...? Wat is Lukas se mening ?

Kasper
05-12-2015, 08:40 PM
#4

Ons is in hierdie gemors a.g.v. BEEE en niks anders nie. Daar is nie meer genoeg wit tegnici oor om die wiele aan die rol te hou by Eskom nie- hulle is vervang met swartes. Load shedding is die produk daarvan en niks anders nie. Maak nie saak hoe die wit liberale dit mee wil toe pleister nie, dit is 'n feit!

Groetnis

Chris1
05-23-2015, 11:28 PM
Naandse .
Ek het erens die verskullende meggawatts wat deur eskom voorsien was gesien, vanaf 1990 tot nou onlangs,maar kry dit glad nie meer nie.Hierin het 'n ceo of hoof ingeneur die stelling gemaak dat ons nou minder krag lewer as in die 90's.Kan iemand dalk help met 'n skakel of naam asb?

Groetnis

524
05-24-2015, 07:13 AM
Naandse .
Ek het erens die verskullende meggawatts wat deur eskom voorsien was gesien, vanaf 1990 tot nou onlangs,maar kry dit glad nie meer nie.Hierin het 'n ceo of hoof ingeneur die stelling gemaak dat ons nou minder krag lewer as in die 90's.Kan iemand dalk help met 'n skakel of naam asb?

Groetnis


Die dokkie bevat nogal interessante stellings en feite, weet nie of wat jy soek in hom was nie. http://www.greenpeace.org/africa/global/africa/publications/coal/theeskomfactor.pdf




Eskom’s electricity customers
Only 139 customers account for 34.9% of Eskom’s total revenues87, however these customers generally pay less than half what the majority of customers pay. In 2011, mining and industry customers paid an average of 36.2c/KWh, while 4.5 million direct residential customers paid on average 66.4c/KWh.88 .


Eskom’s role in AfricaThe trade in electricity in Southern Africa is dominated by sales to just three ‘end users’43, who in 2011 used 9,322 GWh, at an average cost of 22.6c/kWh. In comparison, Eskom sold half that amount of electricity to utilities in seven countries in the region at an average cost of 50.8c/KWh.44 Eskom has been deeply engaged in energy-related projects in Africa45, but following the supply crisis in South Africa in 2007, the utility has largely withdrawn from Africa, and is now only involved in managing generation facilities in Uganda and Mali.

Chris1
05-24-2015, 10:18 AM
524
Baie dankie vir jou moeite .Dit is egter 'n stuk waar hy gese het dat die krag wat voorsien was in die 90's se maar 40mw was terwyl eskom nou net 35 mw opwek.Ek kry nerens die lewering van eskom per jaar nie.dws 90,92,93,94 ens.Ek kan glad nie die man se naam onthou nie,maar hy was nie 'n"troep"in eskom nie.
Groetnis

Kasper
05-24-2015, 10:50 AM
@Chris1,
Is die person waarna jy soek se naam nie dalk Chris Yelland nie?

Weet hy is nogal op en top met die Eskom/krag sake- die man weet waarvan hy praat. Google maar hom gerus.....

Groetnis

Chris1
05-24-2015, 12:14 PM
Dankie Kasper sal gaan kyk.

Janna
05-29-2015, 10:49 AM
Kaapstad is gereed vir 2 weke sonder krag
Deur Marelize Barnard Vrydag 29 Mei 2015 10:30

Die moontlikheid van n algehele landwye kragonderbreking van tot twee weke het die Kaapse stadsraad gedwing om op die hoogste vlak hiervoor gereed te wees. Die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, het gevra mense moet ni paniekerig raak nie.

Nasionale rampbestuur het in Maart n inligtingsessie gehou met die provinsiale regering en gevra dat daar voorberei moet word vir wat beskryf is as die hoogs onwaarskynlike moontlikheid van n algehele kragonderbreking regoor die land. Ons het dit baie vertroulik gehou, want ons wou nie paniek veroorsaak nie. Ons het n taakspan saamgestel met n projekbestuurder en aan die werk gespring, het De Lille ges.

Die Kaapse stadsraad moet as verantwoordelike stadsraad voorbereid wees en planne gereed h. Hoewel die moontlikheid baie klein is, kan die impak daarvan rampspoedig wees, het De Lille Donderdag in n inligtingsessie aan die media ges. Die stadsraad berei voor vir die moontlikheid van n kragonderbreking van twee weke.

http://www.netwerk24.com/nuus/2015-05-29-kaapstad-is-gereed-vir-2-weke-sonder-krag

Kasper
05-29-2015, 11:42 AM
Hallo julle,
Voor iemand begin om te panic- die amptelikke moontlikheid vir total blackout is nog steeds so 5-7% kans. Nie amptelik is dit nog steeds 50% kans, so niks het nog verander nie. Nou net bevestiging gekry by my pel wat werk by Eskom.
Asseblief mense moenie nou begin panic nie.....
Koeberg 1 sal ook nou weer krag begin lewer, so dit sal ook help.
Sal laat weet as daar verandering is.
Groetnis

Lukas
05-29-2015, 03:18 PM
Dankie Kasper, nou begin my 2018 datums al weer beter lyk. http://www.sherv.net/cm/emo/happy/happy.gif (http://www.sherv.net/)

Kasper
05-29-2015, 03:43 PM
Lukas,
Ja ek dink die media is weer besig om die dam onder die eend se agterent uit te ruk (fear porn?), met die storie van Kaapstad. Die meeste groot stede/ Metro's het al klaar soortgelyke planne in plek/ of is besig daarmee. Dit geld ook vir meeste v/d groot staats departemente en ander groot besighede. By my werk het ons diesel voorraad gehad vir 48 uur looptyd (24000 liter per dag).Dit is nou vergroot na 'n 5 dae looptyd (120 000 liter).
Almal weet dit kan gebeur vir total blackout, maar die kanse is rerig klein op die stadium, maar nou ja, as die media kan hardloop met 'n storie sal hulle mos.!
Ekself worry meer oor die steenkool gemors vir die toekoms as oor 'n total blackout.
Groetnis

Tom
05-30-2015, 12:16 PM
Chris Yelland (https://twitter.com/chrisyelland) retweeted


https://pbs.twimg.com/profile_images/603547350792036352/VUhB1f5B_bigger.jpgKhulu Phasiwe ‏@KhuluPhasiwe (https://twitter.com/KhuluPhasiwe)<small class="time" style="font-size: 13px; color: rgb(136, 153, 166);"> May 29 (https://twitter.com/KhuluPhasiwe/status/604206250633609216)</small>
@solidariteit (https://twitter.com/solidariteit) @ewnupdates (https://twitter.com/ewnupdates): In other news, Medupi Unit 6 reached an 800MW milestone this week, helping to stabilise the power system.



Is al Koeberg se eenhede al aanlyn? Dit sal seker bietjie verligting bring met hierdie elke dag se load shedding. Lyk my daar was Woensdag laas load shedding en Eskom gee nog geen waarskuwings vir die naweek nie. Nie op hul twitter rekening nie, in elk geval.

Aletta
05-31-2015, 12:54 AM
ek wens mense wil leer lees, nerens in die berig is fear porn van enige aard nie. Die woorde "hoogs onwaarskynlik" word gebruik. Ek dink daar is baie minder fear porn as ongeletterheid in die wereld. Die meeste mense lees een of twee sinne en gaan op hol met dit wat hulle dink hulle gelees het.

Kasper
05-31-2015, 11:08 AM
Ek neem aan jy verwys na my plasing #14. Wel hierdie hele storie van Kaapstad is rerig onbenullig, en moes nie eers in die koerante gekom het nie, maar die media sal enige iets doen om sensasie te soek. Hoekom nie gerapporteer oor die ander Metro's/ stede se fall-back planne nie?. As jy probeer het om my intellegensie te beledig deur te verwys dat ek ongeletterd is, het jy klaaglik misluk. Hierdie storie was ook gedra deur News24 en van die ander media groepe, en by almal se stories het dit redelik baie kommentaar gelok vannaf die publiek.

Unregistered
05-31-2015, 11:21 AM
Ja Alleta ek het ook die besigheid so aanskou. Dis n geval van wees voorbereid vir die ergste, by ander dele in die land is daar geen inisiatief vanaf provinsiale vlak nie en sal iets gebeur sal hulle in sak en as sit. Dit gese is dit ook ons elkeen se eie verantwoordelikheid om te sorg dat jy wel voorsorg tref op een of ander manier om wel die ergste te kan oorleef. Groot klomp geld is ook nie altyd nodig nie, jy kan met die minste oor die weg kom vir n vraksie van n genie se geld. Gebeur die ergste gaan petrol en diesel elk geval so vinnig leeg loop jou genie gaan nie te lank hou nie. Die wat genoeg brandstof en n genie het goed vir jou. Gas en n paar led ligte wat jy spaarsamig gebruik gaan jou ook ver dra. Elkeen moet maar volgens sy behoeftes voorsien en dan n bietjie ekstra kos wat jy maandeliks aankoop natuurlik. Wat kommunikasie betref, sien ek dat jy al oulike sonkrag laaiers kry wat ook nie n arm en been kos nie.Nou sal baie se dit sal anargie wees as die liggies trip, dis nou waar jy/jou gemeenskap inkom. Kyk waar trek ek alweer, terug by die draad, die feit dat n moontlikheid bestaan is genoeg rede om ook vir die ergste voor te berei, sonder om paniekerig te raak. Staan vas

Unregistered
05-31-2015, 11:58 AM
Kasper ek het die volle berig in die koerant gelees, ek dink bostaande is net n uitreksel uit die hoof berig. Dit gaan juis daaroor dat rampbestuur met rolspelers in die Kaap ontmoet het om hulle aan te moedig om wel vir die ergste voor te berei, al is dit n skraal kans. Dis al in Maart gehou en juis stil gehou om paniek te vermy.Nou dis hier waar die dam geruk word wat nie bestaan nie. Die ander ding wat my eerder opval is die feit dat Gauteng en Ooskaap niks van enige inligting van rampbestuur weet nie, en niks derhalwe in plek het nie. Is dit so of is dit weer net n geval van niemand wil iets doenn of verantwoordelikheid neem vir wanbestuur, en onbevoegde personeel nie. Ons ken al die antwoord... Staan vas

Kasper
05-31-2015, 12:27 PM
Staan vas,
Ja daar is van die ander Metro's/ stede wat al soortgelyke planne in plek het. Nie almal nie, maar van hulle. Dit geld ook vir groot besighede en ander staats departe mente. Die media harloop net met die storie van Kaapstad, asof dit nou iets "spesiaals" is, maar het geen woord gerep oor die ander provinsies/ departemente nie.
Die het uitgekom juis terwyl die land al vir 'n klomp weke met beurtkrag sukkel. Mense is snaakse goed, hulle lees die goed en hulle self weet hoe mens sukkel met beurtkrag, dan begin hulle paniekkerig raak, want hulle dink die krag netwerk gaan heeltemal vou. Die media gebruik die tipe goed net vir sensasie (om meer lesers te kry), en besef nie dat dit dalk moeilikheid kan veroorsaak nie. Dit gaan mos net oor geld maak vir die media groepe dis al.
Groetnis

Aletta
05-31-2015, 08:32 PM
Ja Kasper, niemand het jou ongeletterd genoem nie, jy het weer n gevolgtrekking gemaak. Ek haat onetiese joernalistiek maar as die media niks skryf nie dan huil jy en reken hulle verswyg alles. Skryf iemand wel iets dan is dit sensasie. Die rede hoekom die Kaap se ding bekend is, is omdat sekere stede en sekere partye soos die DA beter met die media skakel.

Unregistered
06-02-2015, 08:03 PM
Ons sal nou die week en naweek goed kan sien of Eksdom die kragverbruik sal kan hanteer emet die 2 koue fronte wat aan land is enn of al sy onderhoudswerk wat hy as voorbereiding gedoen het die pyp sal kan rook. Proof is in the pudding

baardman
06-03-2015, 05:53 PM
Kyk eskom se nuutste "winter wenke"

Winterwenke van Eskom af
■ Maak seker jou selfoon is ten alle tye ten volle gelaai.

■ Maak seker jy het altyd brandstof in jou tenk sommige vulstasies kan nie brandstof uitpomp as die krag af is nie.

■ Maak seker jy het voldoende kontant kitsbanke werk nie tydens kragonderbrekings nie. 

■ As jou elektriese motorhuisdeur of elektriese veiligheidshekke nie n noodbattery het nie, verseker dat jy toegang tot jou huis kan kry op n ander manier, byvoorbeeld deur na die handstelsel oor te skakel.

■ Hou n flits met batterye op n plek waar jy dit maklik in die donker sal kry. Maar seker jy het altyd ekstra batterye in die huis.

■Hou ook n klein flits langs jou bedkassie ingeval die krag snags afgaan.

■ Bel in n gaslamp waarmee jy n vertrek kan verlig.

■ Kook water en hou dit in n termosfles as jy weet dat beurtkrag op n sekere tyd kom.

■ Berei maaltye vooraf, ook as jy weet wanneer beurtkrag kom.

■ Hou n voorraad nie-bederfbare kos, soos blikkieskos en versnaperings in die huis.

■ Bel in n gasplaat vir jou gasbottel waarop jy kos en water kan kook.

■ Bel in n gasverhitter.

■ Maak seker jou gasbottel het altyd gas.

■ Hou yskas- en vrieskasdeure toe. Kos sal nie bederf tydens gewone beurtkrag nie en selfs nie as n kragonderbreking n dag lank duur nie.

■ Bel in n gasverhitter.Medisyne wat in die yskas gebre moet word, sal ook nie sommer bederf in n toe yskas nie, maar doen navraag by jou dokter of apteker as jy onseker is.

Vir meer inligting en wenke om krag te bespaar, besoek www.eskom.co​.za/sites/idm vir nog wenke.

Unregistered
06-03-2015, 09:37 PM
Hoe praat Eskom dan nou?

Unregistered
06-04-2015, 12:33 AM
Munisipaliteite wat Vrydag gesny kan word:..... Most of the municipalities are located in the Free State.Below is a list of the top 20 defaulting municipalities, in no particular order:
• Maluti-a-Phofung Municipality
• Matjhabeng Municipality
• Emalahleni Local Municipality
• Ngwathe Local Municipality
• Thaba Chweu Local Municipality
• Lekwa Local Municipality
• Govan Mbeki Municipality
• City of Matlosana Local Municipality
• Naledi Local Municipality
• Thabazimbi Local Municipality
• Msukaligwa Local Municipality
• Lichtenburg Municipality
• Nala Local Municipality
• Makana Local Municipality
• Madibeng Local Municipality
• Randfontein Local Municipality
• Dihlabeng Municipality
• Nketoana Local Municipality
• Nama Khoi Local Municipality
•Westonaria Local Municipality.

Unregistered
06-04-2015, 10:04 AM
Ons het vanoggend geleer dat Dihlabeng en Maluti a phofong wel hul rekening gedeeltelik betaal het en besig is met n onderhandeling proses sodat elektrisiteit nie heeltemal afgesit moet word nie.

Daar is tans voorgestelde "beurtkrag " skedules vir die omgewing maar of dit geimplimenteer gaan word is n goeie vraag. Dit lyk of daar tydens besigheidsure beurtkrag toegepas kan word op twee uur basis wat op verskeie tye deur die dag kan werk tussen ses en tien in die oggend en tussen twee en ses uur in die middag/aand

Tans is die loadshedding apps vir die municipaliteite redelik akkuraat.

....................

Nie relevant tot krag maar meer dienslewering georienteerd is dat daar drie munisipale geboue ( insluitend die munisipale bestuurder se huis) petrolbom skade gelei het.

Lukas
06-04-2015, 10:47 AM
Ek het die plekke wat ek herken blou gemaak maar die ander plekke het ek geen idee waar dit is nie.

Welkom wat op die vorige lys was is nie meer op nie maar wat die res betref is ek in die donker. Waar is die plekke?

Die vorige plasing is moontlik Bethlehem. Is ek reg?

Ons het ges dat ons die optredes van Eskom teen die 5de Junie kan verwag en dit lyk of dit in die kol kan wees. Die waarskuwings van Eskom om die onderbrekings te oorleef, het seker n goeie doel gehad om die munisipaliteite wat roof gebruikers is, so bietjie wakker te skud.

Mense word meer en meer deur die swak bestuur geraak en in Bethlehem was die burgemeester se ma se huis, laas nag met n petrolbom gegooi

Vir baie jare het die munisipale leiers lekker gesteel. Seker nooit gedink dat die blinde sambok eendag gaan terugslaan nie. EK wonder hoe hulle, hulleself hierdie keer hieruit gaan verduidelik ? Sal die apartheid verskoning hulle hierdie keer weer help?

Aletta
06-04-2015, 12:43 PM
• Maluti-a-Phofung Municipality - Harrismith
• Matjhabeng Municipality- Welkom
• Emalahleni Local Municipality - Witbank
• Ngwathe Local Municipality- Parys
• Thaba Chweu Local Municipality- Lydenburg
• Lekwa Local Municipality-Standertyon
• Govan Mbeki Municipality- Bethal
• City of Matlosana Local Municipality- Klerksdorp
• Naledi Local Municipality-Vryburg
• Thabazimbi Local Municipality
• Msukaligwa Local Municipality-Ermelo
• Lichtenburg Municipality
• Nala Local Municipality-Wesselsbron Bothaville
• Makana Local Municipality- Grahamstad
• Madibeng Local Municipality-Brits
• Randfontein Local Municipality
• Dihlabeng Municipality-Bethelehem
• Nketoana Local Municipality-Reitz
• Nama Khoi Local Municipality-Springbok
•Westonaria Local Municipality

Ronel
06-04-2015, 01:23 PM
Emalahleni Local Municipality - Oos-Rand

Is dit nie Witbank nie?

Oos-Rand is Ekuhurleni

524
06-04-2015, 01:24 PM
Emalahleni Local Municipality - Oos-Rand

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Mauris quis arcu sed nibh convallis auctor in vel quam. Maecenas et varius lectus. Cras ut elit tempor, malesuada ligula id, gravida odio. Praesent dapibus vehicula varius. Etiam lobortis tortor non pharetra ornare. Nulla facilisi. Vestibulum ac ante dolor. Nulla non erat odio.

Aletta
06-04-2015, 02:28 PM
Welkom's electricty will not be cut tomorrow - Eskom
Thu, 04 June 2015

Welkom - Eskom is reassuring Free State residents in the Matjhabeng municipality, which includes Welkom, that they will not be affected by power cuts tomorrow.

Eskom’s spokesperson, Khulu Phasiwe says the municipality has made payment arrangements.

Phasiwe says only two Free State municipalities, Ngwathe and Maluti-a-Phofung will be affected, should they not make payment arrangements by 10:00 tomorrow.

(source: Sellwane Khakhau/OFM News )

Aletta
06-04-2015, 02:28 PM
Ronel jy is reg, ek het daai een verkeerd.

Ronel
06-04-2015, 04:05 PM
Hehehehe weet ok maar net omdat ek hier bly....amper geworry:eek:

Lukas
06-04-2015, 11:50 PM
@524. Dink jy die klomp in die lokasie gaan genoeg geraak word om die speelgoed uit die kot te gooi?

Aletta
06-05-2015, 05:20 AM
ek weet nou glad nie hoe dit in ander lokasies werk nie maar in Mathjabeng/ Welkom kry net die ou wit gebiede hul krag van die muni af. Die swart gebiede se krag kom direk van Eskom af. So die gelde wat geskuld word is vir krag wat aan die wit gebiede gelewer is.

524
06-05-2015, 07:51 AM
@524. Dink jy die klomp in die lokasie gaan genoeg geraak word om die speelgoed uit die kot te gooi?


My eerste gedagte: - Ek wonder waarom Lukas my so uit die skare aanwys? Die ding kon ek nog in die kollege verstaan want meestal as ek geroep was het ek geweet watter dade ek voor verantwoording moet doen. Hier is ek nie so seker nie, want anders as die meeste lede op die blad is ek mos nie 'n kenner of waarser nie.

Ek vra toe maar vir die ou Bees wat my erf se kultivaar versorg (so met 'n lang pad en baie sielkunde) wat praat die mense daar in die township van die krag ding wat nou nie so lekker werk nie en die loadshedding ding word baie en lank?


So s die BeesseNeus: (Hy kan gladnie Engels praat nie en is alles behalwe 'n ondersteuner van die regeerende party)

"Eish, mKhulu, die mense van daso hulle is kwaad. Die mense hulle praat van baie brand en raiaat as die ANC die lektric vat. Die mense hulle is kwaad vir die ANC want hulle het nie huise nie en die ANC het gepromise."

Nou, wie is ek om met ou Sprinkaan (Ja, dit staan in sy ID boekie) te wil loop en stry, hy bly en leef tog immers in die hart van die "probleem".

Nou-ja, om jou vraag te antwoord, ek dink dit is 'n groot moontlikheid, veral in die plekke waar die krag deur die munisipaleteite gelewer word en nie direk van Eskom af kom nie. Ek weet dat daar alerhande planne beraam word om Soweto se ligte aan te hou juis om hierdie gewed-opstand rede.

524
06-05-2015, 12:43 PM
Nou toe nou...


Cape Town - Residents trying to keep load shedding at bay may have to reconsider the option of using a generator as permission from the City of Cape Town may be obligatory for the operation of a domestic generator.In a statement released on Wednesday, the city said people who have their generators connected or synchronised to the city’s electrical network needed to get permission from the city’s electricity services department.
Should the generator be operated in isolation from the city’s network, permission would not be required, but the city recommended that the installation be carried out by a qualified professional.
“This is to prevent possible damage to appliances if it is not properly installed,” the statement said.
Mayco member for utility services Ernest Sonnenberg said connecting generators to the city’s network would benefit the customer.
“This option allows uninterrupted transfer of the customer’s load from the distribution network to the back-up generator supply, and vice versa, to large consumers with complex production processes that are vulnerable to production and financial losses as a result of regular supply interruptions due to planned outages.”
Aside from proper installation, the city advised that the generator should not be a noise nuisance to any neighbours.
Generators must not exceed 50A-weighing decibels or exceed a residual noise by more than five decibels. Residents that have complaints laid against them will have notices issued to them
Sonnenberg appealed to residents to take care when using generators.
“I appeal to residents with generators to please take extra care to soundproof their devices. In times of load shedding, when tensions are already running high, this kind of noise disturbance can test even the most patient among us.”
The city has received 18 complaints about loud generators, and Sonnenberg added that residents should be wary of any emissions that their generators could give off.
“If any resident feels that the smell or smoke of their neighbour’s generator is causing a nuisance, they are welcome to submit a complaint.
“An inspection will then be performed by the city’s environmental health department.”
Earlier this month, Ghana’s high commissioner to SA, Kwesi Ahwaoi revealed to Ghanaian radio station Starr FM that four Ghanaians living in SA were killed by fumes emitted by their generator.
A two-week-old baby was among those killed in the incident that occurred earlier this month.
Eskom spokesman Khulu Phasiwe said he was not able to provide comment on domestic generators, but added that Eskom was responsible for taking care of the generators that provides electricity across SA.
“We will do all that is possible so that people won’t have to use generators.”
Phasiwe said he had read many articles of people using generators incorrectly like, “reports of people using them inside their homes”, and said Eskom maintained their generators to ensure that there are no such issues.
* All generator-related complaints can be submitted to the city’s general enquiries call centre by phoning 0860 103 089, or by forwarding an e-mail message to [email protected]
[email protected] http://www.iol.co.za/news/south-africa/western-cape/shocking-news-for-generator-users-1.1864641#.VXF9CvmHOir

Lukas
06-05-2015, 05:29 PM
Hahahahaha . Ney 524. Dan maak ek seker n fout. Is dit nie waarop die plasing in #30 oor gegaan het nie. ? Dan sal jy dit maar vir ons in n ander taal moet skryf sodat ons n beter verstaan. Maar ek is tog bly dat jy met ou Sprinkaan gepraat het. Daardie lokasies in en om die groot stede is baie balngrik om te monitor. Ek dink dat die weermag regimente is ook juis vir daardie tipe lokasies op bystaand geplaas is.

Sal dit moontlik wees om ou Sprinkaan meer te taak sodat hy meer en meer van die emosie in die lokasie vir jou kan weergee. Die vorige keer het Chris1 se huisbediende vir ons goei infou uit daardie gebiede gegee maar sy is nie meer nie. Dawie sal weer sy MK maatjie moet nader.

Nie hieroor of daaroor nie. EK dink dat ons daardie lokasies en veral omdat dit so na aan jou is, baie mooi moet dophou.

Lukas
06-05-2015, 07:37 PM
Daar is seker 'n groot remoer om te sien hoe die skuld betaal gaan word. Dit klink nie of Eskom toe vandag die krag iewers afgesit het nie. Nou wonder ek wat volgende gaan wees ?

524
06-05-2015, 08:24 PM
Hahahahaha . Ney 524. Dan maak ek seker n fout. Is dit nie waarop die plasing in #30 oor gegaan het nie. ?


Sal dit moontlik wees om ou Sprinkaan meer te taak sodat hy meer en meer van die emosie in die lokasie vir jou kan weergee. Die vorige keer het Chris1 se huisbediende vir ons goei infou uit daardie gebiede gegee maar sy is nie meer nie. Dawie sal weer sy MK maatjie moet nader.

Nie hieroor of daaroor nie. EK dink dat ons daardie lokasies en veral omdat dit so na aan jou is, baie mooi moet dophou.

Die sagteware wou my nie laat gaan sonder 'n storie nie, to plaas ek maar een.http://www.sherv.net/cm/emo/word/bullshit-bs-smiley-emoticon.gif

Ek gesels nogal gereeld met die oumens maar die inligting kom ook maar moeilik, 'k sal Maandag weer bietjie vra of die naweek iets opgelewer het.

Lukas
06-06-2015, 11:06 PM
EK hou baie van jou bul.

Baie dankie. As ons gelukkig is, sal sprinkaan onder sy vriendekring, mense he wat met waardevolle informasie rondloop

Ns.

Kan jy plasing 30 vir ons vertaal ?

524
06-07-2015, 07:12 PM
Miskien moet iemand die video vir die regering aanstuur.

Gaan sommer na 6:30 as jy nie alles wil kyk nie. Dit gaan oor die "calculation" as jou bevolking teen 7% groei per jaar, wat doen dit aan jou elektrisiteit vraag!


https://www.youtube.com/watch?list=PLE1E7B2A9C64D7DAD&t=494&v=F-QA2rkpBSY

Lukas
06-07-2015, 09:31 PM
Jy het nog nie die vraag geantwoord niehttp://www.sherv.net/cm/emo/smoke/smileys-passing-joint.gif (http://www.sherv.net/)

524
06-07-2015, 10:19 PM
Jy het nog nie die vraag geantwoord niehttp://www.sherv.net/cm/emo/smoke/smileys-passing-joint.gif (http://www.sherv.net/)

Ek't mos ges die sin was te kort toe moes ek iets by s en my woorde was opgebruik vir die dag toe dog ek maar ek sal so bietjie http://www.sherv.net/cm/emo/word/bullshit-bs-smiley-emoticon.gif


Eintlik is dit 'n standaard stukkie "text" wat ons gebruik om 'n spasie te vul - soos wanneer jy 'n "text-block" in 'n web bladsy insit om te kyk hoe dit sou lyk met die regte text daarin.

Google s so:


Lorem Ipsum is eenvoudig domkop teks van die druk en setwerk bedryf. Lorem Ipsum is die bedryf se standaard domkop teks ooit sedert die 1500's, toe 'n onbekende drukker het 'n kombuis van die tipe en roer dit 'n tipe monster boek te maak nie. Dit het oorleef nie net vyf eeue, maar ook die sprong in elektroniese setwerk, oorblywende in wese onveranderd. Dit is gewild in die 1960's met die vrystelling van Letraset velle bevat Lorem Ipsum passasies, en meer onlangs met desktop publishing sagteware soos Aldus Maker insluitend weergawes van Lorem Ipsum.

http://i71.photobucket.com/albums/i158/Benbliksem/Lorem%20Ipsum_zpsirhdzjac.jpg (http://s71.photobucket.com/user/Benbliksem/media/Lorem%20Ipsum_zpsirhdzjac.jpg.html)

524
06-08-2015, 11:19 AM
Ek kry min of meer die selfde storie uit die ou-man net meer onsamehangend en meer krag woorde. Snaaks genoeg vra hy ook waarom daar nooit sulke probleme was gedurende "apartheid" nie. Ek't probeer om aan hom die gevare van eksponetiele groei (wat verder aangehelp word deur die massas wat van bo in Afrika instroom - en "demand"). Maar soos met die regering is die konsep van groei totaal-en-al verlore op sy standard 3 ligaam! Die "screensaver" het lank reeds aangekom voor ek nog halfpad verduidelik het...


Residents of Qwa-Qwa, Harrismith and Heilbron falling under Maluti-a-Phofung municipality and Ngwathe Municipality in the Free State have threatened to burn their municipalities if arrangements are not made to pay Eskom debt by their councils. According to Eskom, of the 20 municipalities listed in April owing Eskom, two Free State municipalities, Ngwathe and Maluti-a-Phofung have still not made arrangements to pay their bills and have until Friday to do so.
A Heilbron resident and a mother of two said their local councillors informed communities that there would be load shedding on Friday between 6 am and 10 pm but did not specify the reasons for this. The resident who did not want to be named said residents would go on strike and even burn the municipality if it would get its attention.

"We pay our bills and services, yet we still suffer. This is unacceptable and we will get attention one way or the other," she said.

A 26-year-old Qwa-Qwa student who spoke on condition of anonymity said he knew of a group that was forming in his area planning to burn the Maluti-a-Phofung municipality because they have been waiting for the local councillor and mayor to engage them about arrangements to be made with Eskom.

"No-one is communicating with us and we heard that we might have no electricity for the rest of the month if the municipality does not pay Eskom," he said.

He said residents were threatening to even steal cables and stop business operations as far as Harrismith.

Eskom spokesperson, Khulu Phasiwe, said they are hopeful that the two municipalities will come forward before tomorrow's deadline. "The deadline is still June 5 so they have until tomorrow," he said.

In April Eskom said they were contemplating interrupting bulk electricity supply to the top 20 defaulting municipalities across the country with effect from 05 June. The top 20 defaulting municipalities owed Eskom about R3.68 billion for the bulk supply of electricity.

Phasiwe said things were beginning to look good since some of the 18 municipalities have paid portions of their bills and some have made arrangements.

Head of department for the provincial Cooperative Governance and traditional affairs Mokete Duma said: "We would like to appeal to communities to stay calm as we are managing the problem. We don't think the process of discontinuing electricity supply will go ahead."

He said they were are aware of the situation and that the two municipalities have not yet finalised their payment plans but they have sent a team of people to go and sit and find solutions.

"They couldn't commit before council had adopted their budget and with the council meeting, hopefully they will be able to send their correspondents to Eskom today which will give details on how they intend to repay the outstanding amounts," he added.

Both Ngwathe and Maluti-a-Phofung municipalities were unavailable for comment.

Beide die storie en die beeld kom van HIER (http://www.thenewage.co.za/160980-1007-53-Residents_threaten_to_torch_municipalities_if_Esko m_deadline_is_not_met) af


https://pbs.twimg.com/media/CGlZdQUVAAAXUVD.jpg

Ek sit sommer die staaltjie hier by!


Johannesburg - Power cuts caused by illegal collections led to violence and looting of shops in Dube, Soweto, Eskom said on Monday.- Are you there? Send us your eyewitness accounts and photos (http://uploads.news24.com/#story).
“Yes there was an outage, but it was because of overloading due to illegal connections,” Eskom spokesperson Khulu Phasiwe said.
He said “criminal elements” were responsible for the violence on Sunday night.




After a bottle store and KFC outlet were looted, locals - apparently residents of the Dube Hostel - tried to break open two ATMs next to the KFC, but police arrived and the culprits fled empty-handed, Gauteng traffic police spokesperson Obed Sibasa said on Monday morning.
The violence began at around 19:00. Police spokesperson Colonel Lungelo Dlamini said no arrests were made and nobody was injured.
Meters
Phasiwe said about 27 000 homes had been fitted with the new prepaid meters in parts of Soweto, including Dobsonville, Meadowlands, Chiawelo, and Protea North.
In Orlando West, 2 500 homes had the meters installed and another 2 500 would still be done.
He said it was estimated that during the next five years the whole of Soweto would get the meters, but this depended on the success of the power utility’s campaign to educate people about the new meters.
One of the perceptions people had was that the new meters used up electricity faster than the old ones.
Protests against the new meters, like ones in Orlando West recently, would delay their installation as the utility was not willing to risk the lives of its technicians.
Phasiwe the meters would be installed everywhere in the country where Eskom, instead of municipalities, supplied customers.
http://www.news24.com/SouthAfrica/News/Power-cuts-behind-Soweto-violence-20150608

524
06-17-2015, 01:08 PM
Dis hoe dit is, aldus Brian Molefe > http://www.iol.co.za/business/news/molefe-outlines-eskom-s-winter-plan-1.1872492#.VYFU2PmHOio


Johannesburg - There will be no blackout in South Africa during winter, Eskom’s Acting Chief Executive Brian Molefe said on Wednesday.“We are happy to announce that the prospect of a blackout in South Africa is non existent... There is no prospect of a blackout in South Africa which represents a total system collapse,” Molefe said in a briefing in Johannesburg.
“Even when we have load shedding, we are able to provide electricity to 96 percent of the country. At least 96 percent of the time electricity was available. What we are going to try and do now is maintenance with no load shedding.”
Molefe was briefing the media on the quarterly state of the power system.
He said the cold weather had increased the demand for electricity and maintenance had also put pressure on the grid.
Molefe said during this winter, there would be a three-time increase in maintenance compared to last year’s winter season.
“We are making every effort to prevent plant breakdown,” he said.

Kasper
06-17-2015, 02:30 PM
Die einste Brian het gese daar sal geen loadshedding wees vannaf 1 Junie nie. Daai een het hulle klaar geflop. Dit is ook nie dat hulle meer "maintenance" doen nie, dit is 'n groot lieg. Hulle beskik nie oor meer opwekkings vermoee nie, en in die winter styg die aanvraag na krag, dus loadshed hulle , en verskuil as "maintenance". Daar is steeds net 'n 5-7% kans vir total blackout....
Groetnis

524
06-17-2015, 02:39 PM
Jip, Kasper en nou wil die donner die publiek nog "blackmail" ook. http://www.fin24.com/Economy/Eskom/High-power-prices-or-power-cuts-says-Brian-Molefe-20150617


ohannesburg – South Africans can choose between the pain of higher electricity prices to pay for Eskom’s diesel, or power cuts and damage to the economy.Acting Eskom CEO Brian Molefe argued on Wednesday that the pain of people paying more was far less than the damage power cuts would cause to the economy.
“If we don’t have the diesel, then we go into load shedding sooner and it will be more severe,” he said, following a briefing on the state of the country’s power system.
The power utility was spending about R1.5bn a month on diesel to power its open cycle gas turbines, and needed billions more to keep them running.
Included in its latest request to the National Energy Regulator of South Africa for a 24.7% electricity tariff hike was the need for R10.9bn to buy diesel for the gas turbines. The diesel purchases made up 6.4% of the proposed 24.7% increase.
READ: Unanswered questions on Eskom’s price hike application (http://www.fin24.com/Economy/Eskom/Unanswered-questions-on-Eskoms-price-hike-application-20150529)
Running the open-cycle gas turbines added 2 000 MW to the grid and without it the country would move into stage 2 load shedding, he said.
The 24.7% also included a 4.7% clawback.
“It’s money that should have been given to us in the previous year,” he said. He criticised analysts for their “unwelcome utterances in the media” in not pointing this out.

Kasper
06-17-2015, 02:50 PM
Jip, Kasper en nou wil die donner die publiek nog "blackmail" ook. http://www.fin24.com/Economy/Eskom/High-power-prices-or-power-cuts-says-Brian-Molefe-20150617
Ek't daai een gesien, miskien moet ons ook begin maak soos die res van die landsburgers. Ons Koppel onwettig en verder demand ons net" free lectricity", soos hulle se : what is good for the goose , is good for the gander.......Of dalk moet ons ook begin afbrand soos hulle- sal ons begin met Nkandla?, ek is bereid om die vuurhouttjies te sponser!!!!!
Groetnis

greengroen
06-17-2015, 05:20 PM
Dis nie reg om te argumenteer dat die verbruiker meer moet betaal om dat eskom swak beplan het nie was die beplanning reg gedoen soos kernkrag kon elektrieseteit selfs goedkoper word die feit dat eskom nou diesel verbrand om ekonomiese skade te beberk is belaglik om diesel te verbrand is vermorsing van energie aangesien jy verliese het om brandstof in elektrisiteit te verander
Waarom die verbruiker nou gestraf word weet nugter alleen ek kan nie help om te wonder waarom mense nog nie hulle daarteen verset om te betaal nie betaal die geld van verhogings in n trust fonds stel mikpunte vir eskom om na te kom anders hou die geld terug ek gee nie om om te betaal vir krag nie maar vir sineloose verhogings en bonusse vir mense wat performance bonusse kry terwyl die krag tekort skiet weet ek darem niecso mooi

Unregistered
06-17-2015, 06:34 PM
Ons en ons nageslagTE gaan in elk geval vir Putin en Kie betaal vir kernkrag expertise...
Kan ons nie Medupi se "feedstock" na [email protected] verander nie? Jy gaan in elk geval eers 2021 on-line kom.

"Want die keiser is duidelik nie bewus van sy naaktheid nie"

BW

wouterf164
06-24-2015, 01:22 PM
There is a more than 50% chance that the country's energy grid will suffer a total collapse soon, energy analyst Ted Blom said on Wednesday.

http://www.fin24.com/Economy/Eskom/Over-50-chance-of-grid-meltdown-energy-analyst-20150624

Lukas
06-24-2015, 07:28 PM
Die hele Eskom ding laat my baie aan Mandela se dood dink. Dan is hy dood en dan is hy weer spring lewendig. Die uiteinde toe hy uiteindelik dood is, was mense eerder verlig as omgekrap.

Die gerugte omtrent Eskom se gesondheid is net so verwarrend as wat Mandela se laaste verhaal was. Mandela is uiteindelik dood toe dit die regering gepas het. Gaan dit nie maar met Eskom ook maar dieselfde patroon volg nie ?

Unregistered
06-24-2015, 11:08 PM
Die vraag is net: As 50% dan nie korrek is nie, wat IS dan die korrekte persentasie? Is dit 10%?, 20%?, 30%?, 40%?, 50%?, 60%?...meer ?

Kasper
06-25-2015, 09:36 AM
Die vraag is net: As 50% dan nie korrek is nie, wat IS dan die korrekte persentasie? Is dit 10%?, 20%?, 30%?, 40%?, 50%?, 60%?...meer ?

Die kans is 5-7% vir total blackout, niks meer nie. Dit was al paar keer hier bespreek op die forum. Niks het nog verander nie, party van hierdie sogenaamde energie experts hou daarvan om in die kollig te wees, dan maak hulle hierdie buitensporige aanmerkings. Hulle besef nie, dit kan groot paniek veroorsaak onder die landsburgers.....
Groetnis

Lukas
06-25-2015, 12:30 PM
http://www.sherv.net/cm/emoticons/hand-gestures/thinking-hard-smiley-emoticon.gif (http://www.sherv.net/) Wanneer ons n plan het om baie goedkoop, 100% van die netwerk af te kom, moet ons dalk ook vertel dat Eskom 'n 40% kans op oorlewing het. Hahahaha

Is dit nie maar mense se aandele in sonkrag projekte, wat hulle sulke uitsprake laat maak nie ?

Aletta
06-25-2015, 05:22 PM
1% of 99% is presies ewe veel werd. Dit is soos die weervoorspelling. As dit afgaan (of reen) en daar was n 1% kans dan was "hulle"reg. So ook op 99%. Ek glo steeds dit sal nie maklik gebeur nie maar ek glo ook dit gaan so duur word dat mens regtig moet probeer onafhanklik word.

Gavin
06-25-2015, 08:11 PM
Wel ek sien dit so met Eskom. Die plan was lankal om Eskom as n cash cow te gebruik, breek hom stadig af, maak almal bang, dan word geld in sonkrag gedruk. Eskom huur die grond waar op die sonkrag stasie staan en betaal die eienaar per k/w. So sy moet in die sirkel wees om geld te maak.
Nou praat hul van privatization, hmmm wonder wie is die share holders. ? Agter die front maatskappye.

Unregistered
06-25-2015, 09:07 PM
Die Rothschilds het mos begin om in sonkrag te bel. Dan maak dinge mos sin......