PDA

View Full Version : Die skelmste maatskappy in Amerika het sy vingers nou in SA



Aletta
05-15-2015, 04:36 PM
http://www.netwerk24.com/sake/2015-05-15-pensioenfondse-moet-aandele-in-eskom-koop-anc


Die multinasionale beleggingsfirma Goldman Sachs is besig om die nasionale tesourie te adviseer rakende die verkoop van staatsbates om geld vir die sukkelende Eskom in te samel.

Intussen wil die ANC hÍ dat pensioenfondse aandele in Eskom moet koop om sy kontantvloei te verbeter.

Goldman Sachs is nie amptelik as ín raadgewer aangestel nie, het ín persoon met kennis van die saak gesÍ.

Die beleggingsbank stel egter maniere voor hoe Eskom se kontantvloei verbeter kan word, insluitende die verkoop van bates wat hy besit, het die persoon gesÍ.

Die tesourie het nog nie enige raadgewers aangestel nie, het Phumza Macanda, woordvoerder, gesÍ.

Die regering probeer die gate toestop by Eskom wat ín finansieringstekort van R225 miljard het, terwyl hy nog kragstasies bou om die kragkrisis te probeer oplos.

Nhlanhla Nene, minister van finansies, het in Januarie gesÍ Eskom sal sy eerste kontantinspuiting in Junie kry.

Die regering sal waarskynlik sy belang van 13,9% in Vodacom verkoop, het vyf mense met kennis van die saak in Februarie gesÍ. Diť belang is sowat R30 miljard werd teenoor Vodacom se huidige aandeelprys.

Die regering het ook belange in onder meer Sasol en Kumba Iron Ore.

Volgens die ANC moet Eskom van sy aandele aan pensioenfondse verkoop om sy kontantvloei te verbeter, het Enoch Godongwana, hoof van die ANC se ekonomiese transformasiekomitee, Vrydag gesÍ.

Geld van die Openbare Beleggingskorporasie moet ďgemobiliseerĒ word in ruil vir aandele, het Godongwana gesÍ.

Die voorstel is nog nie openbare beleid nie.

- Bloomberg

Kasper
05-15-2015, 06:40 PM
As hulle gaan raak aan die pensioene gaan daar groot marankas kom, daarvoor kan ek u 'n brief gee. Private pensioene moet so iets deur die lede goed gekeur word, kan nie sommer willy-nilly aandele koop soos hulle wil nie. Met staats pensioene is dit natuurlik ,n heel ander saak. Whatch hoe die swartes in opstand kom as hulle op die ou ent van die dag agterkom sy pensioen is omtrent niks werd nie, want die anc/eskom het dit uit gemors. Onthou net die meeste staats amptenare is swart deesdae, so ek sien groot sports kom. Die hele ding ruik vir my weer na ,n manier van die swart barbaar om homself verder te verryk, en skroef die res.....
Groetnis

Kasper
05-15-2015, 06:44 PM
Net iets vergeet,
Goldman Sachs is mos 'n joodse maatskappy? Enige verbintenis met die Rothchilds/ Sorros?
Groetnis

524
05-15-2015, 10:00 PM
Net iets vergeet,
Goldman Sachs is mos 'n joodse maatskappy? Enige verbintenis met die Rothchilds/ Sorros?
Groetnis

Die "goue" draad loop altyd deur die spul.

Unregistered
05-16-2015, 12:03 AM
Goldman Sachs is 'n bekende Joods -beheerde bankier maatskappy (beide Goldman en Sachs is Joodse familie name) wat deel vorm van die internasionale (Joodse) Rothschild Dynasty. Boggom is nou bankrot, en daarom sien hierdie Joodse parasiete nou die ideale geleentheid om soos luise nader te spring en Suid-Afrika leeg te suig. Die einde daarvan kan almal raai............

Aletta
05-16-2015, 08:57 AM
Goldman Sachs het n groot rol in 1928 se ineenstorting van Wallstr gespeel en so ook in 2008 se finansiele krisis in Amerika. Hulle skep "bubbles"in die mark deur kunsmatige stygings te veroorsaak. Dan koop almal die spesifieke aandeel en jaag die pryse op. Dan raak hulle skielik van al hulle aandele onstlae en laat die mark ineentuimel.

Unregistered
05-16-2015, 12:12 PM
Eskom = bodemlose put van geld wat gemors word en hoe risiko. Nou wat ek van bostaande berug uitmaak gaan die staat sy bietjie goeie beleggings verkoop en dan nog n gamble vat om sy werkersmag se geld ook te vat en in daai put in te gooi, en die Geldmag help hom gerieflik daarmee. Staan vas

524
05-17-2015, 12:29 PM
https://www.youtube.com/watch?v=0vNegLb2sto&feature=youtu.be

Kasper
05-17-2015, 04:47 PM
@524,
Ek het nou so 25 min van die YT video gekyk. My maag spiere is so seer gelag, ek kon nie langer kyk nie. Die knaap wat die storie vertel het nie net een skroef los nie, sy hele kop raas soos 'n enjin wat bearings gedrop het....
Rerig party mense het verbeelding, maar party se verbeelding grens aan die absurde. Duidelik het hierdie ou ook 'n obsessive met sci-fi flieks, want al sy benamings kom net so van die sci-fi genre af.....
Raas koppie raasss!!!!!
Groetnis

524
05-17-2015, 05:35 PM
Jy sien, dis wat ek nou die dag gesÍ het, daar is so baie "rommel" dat jy sukkel om die "tekens" te sien. Die is maar een van baie van die "voorspellings" wat rond lÍ.

Miskien is die ou reg.. LOL


https://www.youtube.com/watch?t=113&v=zeSJ3jUBQ-I

B52212345
05-19-2015, 11:06 AM
Tyd kan jy nie koop nie, die waarde kan gemeet word maar nie aangevul word as dit verby is nie!