PDA

View Full Version : Nie betaling in swart woongebiede



Hein
05-18-2015, 04:25 PM
In my werk in die townships vra ek gereeld vir die inwoners wat daar bly, hoeveel hul betaal per maand. Ek wil weet waarom betaal swartes niks nie maar kry alles... ???

Elke liewe onwoner wat ek teekom betaal slegs krag.
Water is verniet, betaal niks
Geen betaling vir erfbelasting
Geen betaling vir levies of vullisverwydering.
Geen betaling vir riool, niks behalwe vir sy krag.

Om dinge te vererger, sit elke tweede huis met n dstv skottel en jy kry die luukste huise midde in hierdie townships. Om daai huis nou te bou sal defintief meer as n miljoen kos om te bou. Ek sien dit in elke twonship rondom pretoria, kwa mahlanga bronkhortsspruit, ga rankuwa siyabuswa, mamalodi wintervelt soshanguwe. In hierdie townships bly ongeveer 5 tot 10 miljoen swartes.

My vraag is: waarom betaal hulle doodeenvoudig niks per jaar nie. Dis al 21 jaar later , en hul sit met al die geld en werk en hul betaal nogsteeds nie n sent nie, al is daar n luukse huis en dstv skottel .....
Hoekom betaal ek dan alles in my blanke woonbuurt en hulle as swartes kry alles verniet ?

524
05-18-2015, 04:42 PM
En dan doen hulle sulke onnosele dinge!


Raw sewerage on its way to the Vaal Dam - DA
2015-05-18 14:48
Dirk Lotriet, News24

Bloemfontein - A project which will pump raw sewerage into the Vaal Dam is in an advanced stage, James Letuka, a DA member of the Free State provincial legislature, told News24.
After receiving a complaint from local councillors, Letuka visited Deneysville and saw the pipes being laid.
The pipes lead directly from the sewerage system to the dam.
“I saw it with my own eyes. The people working on the pipeline were very busy and I could see they were hurrying to get the job done. This is unacceptable,” Letuka said.
The project, undertaken by the Metsimaholo Local Municipality, which includes Sasolburg, Deneysville, Oranjeville and Viljoensdrift, is apparently aimed at alleviating the pressure on the town’s sewerage plant.
A planned artificial reed bed project at the centre of Deneysville was recently canned after it was met by opposition from the community.
“The Vaal is a source of water not only for the people in that area, but also for large parts of Gauteng,” said Letuka.
He said the sewerage project suggested the municipality had little regard for the environment and the welfare of local communities.
“We want to stop this project. The area where the pipes are leading is a recreational area with a caravan park. This pipeline will have serious repercussions. Not only will the plant and birdlife be affected, but it will also be a serious health hazard.”
Letuka has written to MEC Olly Mlamleli, requesting her to immediately intervene and put a stop the project.
“Willfully pumping raw sewerage into a fresh water source is a criminal act prosecutable under the National Water Act. The Vaal Dam is a critical fresh water source for South Africa’s economic heartland and is of vital importance to many communities along the dam’s shoreline in the Free State.
“Access to water is a human right. The municipality’s intention to pump raw sewerage into the Vaal Dam threatens water security, the environment and most importantly the health and well-being of every single person dependent on the dam’s water.”
Several calls to the Metsimaholo Local Municipality in Sasolburg went unanswered

Hein
05-18-2015, 06:40 PM
Die probleem wat ek het is dat die nie betaling afstuur op groot probleme. Die regering loop uit geld uit. Tesourie hou geld terug aan munisipaliteite. Eskom word ook nie meer betaal nie. Dit stuur op n ramp af as mens dink aan al die 10 -20 miljoen imigrante wat ook hier verniet bly. Hoe lank kan dit so aangaan. Dit beinvloed die rand dollar verhouding, siektes en jou spaar en aftreegeld. Wie werk in munispaliteit vir my om te verstaan hoe alles verniet gegee kan word. Waar kom die geld vandaan.

Unregistered
05-18-2015, 07:02 PM
Nóg meer riool in die water.... nóg meer wanbetaling.... nóg meer skuld en bankrotskap.... nóg minder krag...... onwettige immigrante.... nóg meer geweld, ens, ens, ........

Die meeste mense bly maar stil, maar diep in hulle harte weet hulle goed wat die uiteinde van al hierdie dinge is. Diegene wat nog kan emigreer, hulle waai teen 'n spoed.

Unregistered
05-18-2015, 08:40 PM
'n Tyd gelede het 'n SA dokter wat Canada toe immegreer het, vertel van die strawe belasting op die immegrante. Belasting, spesifiek op toepassing vir die immegrante. Die belasting word aangewend vir die opheffing van die Indiane. Wanneer 'n Indiaan in ons goeie dokter se staat/provinsie, 'n sekere ouderdom bereik kry hy/sy 'n "grant" van die regering. Volgens die storie verteller is dit soos 'n heruitsending van dieselfde episode. Hulle(seker die seuns) kry die "grant", gaan koop 'n pickup truck, stop by die drankwinkel, raak hopeloos besope en rol die nuwe pickup. My indruk/vrees was dat ons swart bevolking tog net nie van die tipe wetgewing hore moet kom nie...ha! Maar dieselfde gebeur eintlik al lankal by ons.

https://www.aadnc-aandc.gc.ca/eng/1100100028564/1100100028566

B52212345
05-19-2015, 11:04 AM
Die ding is eintlik maklik -

As dit agteruit gaan is dit reg!
As dit voorentoe gaan moet dit stop, dan agteruit beweeg!

en so gaan ons dan in die regte rigting - AGTERUIT!

Ons wil dit nie aanvaar nie maar dit is hoe dinge moet gaan, dit staan so geskrywe, die tekens is orals. Ons hoef natuurlik nie saam te gaan of so te word of lewe nie.

Gaan kyk maar, nie net hier in ons pragtige land nie, orals beweeg dinge maar skuins of agteruit op die meeste gebiede.

454
05-19-2015, 08:45 PM
Is die glas half vol of half leeg??

Unregistered
05-19-2015, 09:05 PM
Die glas is ook al gesteel............

Unregistered
05-19-2015, 11:09 PM
Hahaha! No 8, dit was nou so 'n skerp aanmerking. Ek het nou lekker gelag.

B52212345
05-20-2015, 08:16 AM
As die glas nie gesteel is nie, sal die volgende vraag wees wat daar binne is?

Ek kan ook nie help om # 8 se kommentaar te geniet nie!

Dit is wat dit is, dit gaan so wees want dit moet . . . . . geen problem daarmee nie tot ons die glas kry, dan kan ons hom weer volmaak.

524
05-20-2015, 08:55 AM
As die glas half-leeg is - of half-vol is dit ook goed so - want dan is daar plek vir nog whiskey!

Unregistered
05-20-2015, 11:07 AM
"Dit is wat dit is, dit gaan so wees want dit moet . . . . . "

Wat moet hoe wees??

Lukas
05-20-2015, 12:52 PM
Die glas moet dan weer of vol of leeg

Unregistered
05-20-2015, 02:13 PM
Kom ons begin voor met 'n lee glas.

B52212345
05-21-2015, 09:06 AM
Wat moet hoe wees??

Agteruitgaan.

Die agteruitgaan bepaal die sukses tot die nuwe orde in Afrika en uiteindelik die wereld!

Kyk maar noordwaards!

Unregistered
05-21-2015, 10:36 AM
Ek wil graag weet of iemand hier by Akska lig kan werp op die munisipliteite se begroting. Waar kry hul geld vandaan om die goed alles vern8et te gee. Het gesien dat 1.1 miljoen mense in SA 77% van die land se belasting betaal. As ek reg het was dit solidariteit se studie.
Nogtans wil ek weet waar kry munisipaliteite die geld?

Lukas
05-21-2015, 11:10 AM
As jy na die agterstallige munisipale skuld kyk, dink ek nie dat dit geld is wat hulle kry nie, dit is eerder geld wat hulle nie oorbetaal nie.

Aletta
05-21-2015, 02:06 PM
Die munisipaliteite sit n wins op die water en elektrisiteit wat hulle aankoop en weer verkoop. Verder kry hulle van die nasionale regering geld wat aan elke munisipaliteit betaal word. By ons koop hulle 100l waarvan 25% aan armes gaan, 25% verlore gaan nog 25% net nie betaal word nie en dan die laaste 25% wat betaal word. Die verlore gaan is nou die waterlekke oor die hele Goudveld.

Unregistered
05-23-2015, 04:46 PM
Aletta, dankie vir die inligting.
Maar die swartes betaal nie water nie. Net party betaal krag. Dus se jy vir my dat meeste van hul geld van sentrale regering afkom?

Nou die.million dollar vraag: hoe kan blankes druk op regering sit sodat swartes ook erfbelasting,water, riool en vullis verwydering kan betaal?
Hul kinders kry omtrent verniet skool ook.
As hul.dan in elke 2de huis dstv het, asook grot siersteenhuise en blink karre kan ry, waarom kan hul nie betaal nie. Hoe kan dit verder gevat word sodat regverdigheid kan seevier. Ek meen, hul moet darem iets betaal !!!! Maar niks is totaal en al onaanvaarbaar. Dis steel.

Unregistered
05-27-2015, 12:19 PM
Ek het vandag n baie interressante gesprek gehad met iemand oor hierdie GEEN BETALING VAN SWARTES vir dienste gelewer. Ons het bespreek wat die oplossing sou wees sodat almal betaal. Ons het as voorbeeld gevat in n groot winkelkompleks soos Menlyn in Pretoria. 99 % wat daar werk is swart.

So sien mens omtrent elke groot besigheid dieselfde trend. Hul as swartes kan dus nie kla dat hul nie geld het nie.Sy oplossing was gewees dat druk opgesit moet word, dat niemand meer vir dienste moet betaal nie en almal oor dieselfde kam geskeer word. Hoe kry jy dit dan reg dat daar vir dienste betaal word en almal gelukkig is en dit n werklike oplosing kan wees ?
Dit beteken dus dat almal sal betaal en dit kan sover gevat word dat persoonlike taks ook weggevat kan word.
Verhog die BTW met vanaf 14% na ( 16-18) %. Dit kan selfs opgestoot word na 20% toe en dan kan persoonlike belasting ook weggevat word.
Dis die eenvoudige oplossing sodat elke persoon in hierdie land betaal en almal oor dieselfde kam geskeer word.