PDA

View Full Version : Tekenlees kurses te Middelburg,"tvl"



SA462
05-19-2015, 10:57 AM
Daar word n tekenlees kurses te Middelburg tvl aangebied oor die langnaweek van 13 tot 15 junie 2015. Die kostes beloop R2700.00 per kop vir die 3 dae.Die mense wat reeds die Kriptografie deel 1 het, kry R1200.00 af. Betalende Akska lede wat ook die boek het is gratis.
Versprei asb. die inligting onder julle vriende sodat ons soveel moontlik mense kan bereik. Hierdie is n goeie geleentheid vir die wat nie die 5 dag kurses in Bloemfontein kan bywoon nie, om weer op te skerp of om te leer oor tekens. Daar gaan ook genoeg prakties wees om op te skerp.
Sorg net vir kos en koffie en warm klere, dis maar lekker koud daar.
Ons sal later op fb n kaart plaas van die ligging van die saal.
Die ouens wat reeds meetstokke het moet dit saambring.Ek sal probeer reel vir n paar meetstokke wat te koop aangebied kan word.
Die wat dalk ook reeds Back Trackers het moet dit ook maar saambring vir die voetuig roetes.
Hoop ons sien baie mense daar.