PDA

View Full Version : Ontvoerings

Unregistered
05-24-2015, 10:00 PM
Hallo... jammer dis al laat... dalk weet iemand op die groep iets... ekt nou n hele paar posts gesien wat mense sÍ dit was n noodberig op al die nuuskanale.. more gaan hulle kinders voor die voet ontvoer.. huise.. skole?

Weet iemand iets, of het iemand hier op AKSKA die berigte gehoor ?

SA462
05-24-2015, 10:36 PM
Blykbaar was daar n nuusberig op een of ander nuuskanaal waar die polisie se dat daar elke 5 ure n kind in afrika wegraak. Iemand het blykbaar half geluister en op hol geraak. Miskien het een van ons lesers die berig gesien en kan meer lig op die sakie werp.

Lukas
05-24-2015, 10:52 PM
Al wat ek oor die onderwerp kon kry was hierdie berig.

http://www.koerant.co.za/ontvoering-van-meisies-neem-toe-in-limpopo/

Tom
05-24-2015, 11:11 PM
Klink vir my die meisies wat bang is vir more se klas toets, moet maar eerder gaan leer...

Unregistered
05-25-2015, 12:40 AM
Ek is privaat gekontak op whatsapp deur iemand op 'n whatsapp groep, wat die volgende vir my gese het: Hallo daar lizette ek is riaan op die groep . Die boodskap kom van kanale af wat julle nie eers kan begin begryp waarvandaan dit kom nie. Ek kan ongelukkig nie meer as wat ek jou nou vertel nie. Ek weet meer as wat jy dink ek weet en daar is ongelukkig meer an die gang as wat die tv nuus vir jou sÍ dat daar is. My inligting is solied en as ek vir jou sÍ daar is n pyn oppad dan is daar n pyn oppad.

Hy brei nie uit waar hy sy inligting vandaan kry nie, raak net opgewonde as mense kalmeer word, die dat ek individueel en ongevraagd gekontak word. Ek reageer deur te se mense moet nie net more nie, maar deurlopend beter na hulle kinders se welstand begin omsien. Ek het in die week 'n video ontvang, waarin 'n jongman met die ouers van kleuters se toestemming, bewys hoe maklik meeste kinders weggelok kan word, selfs al het die ouers hulle gewaarsku teen die praktyk.

524
05-25-2015, 06:40 AM

"Fear porn!" "Ek weet meer as wat jy dink ek weet en daar is ongelukkig meer an die gang as wat die tv nuus ......"

@Lukas: Dit is nou iemand wat jy blitsvinnig in AKSKA moet inkry, hy weet blykbaar alles wat AKSKA nie weet nie! (TIC)

Tom
05-25-2015, 07:58 AM
Die gereelde oorsprong van fear porn is ook skoon en sÍ niks hiervan.

524
05-25-2015, 08:16 AM
Die gereelde oorsprong van fear porn is ook skoon en sÍ niks hiervan.

Huh? Skoon soos in hoe? Daai sin verstaan ek nie Tom?

Lukas
05-25-2015, 08:37 AM
Goeie more. Is hierdie ook weer 'n hoax. Nog niks op hoax slayer nie:

Weet nie of julle nuus gekyk het nie....daar is n noodberig uit vir van more af vir die hele volgende week....kinders gaan gesteel word en n groot aantal ook. Asb...moenie dat die kinders speel waar hulle nie 24/7 onder julle oe is nie. Daar gaan op skole...erwe ens toe geslaan word waar ouers dink hulle kidz is veilig. Moenie dit as n grap vat nie....dit was n noodberig op al die tv nuus kanale! Pas my kleintjies op...moenie waaksaamheid vir een oomblik verslap nie asb. Hulle gaan oral in die land toeslaan. Asb! Sprei die nuus sover jy kan om alle ouers op ALERT te sit!

Lukas
05-25-2015, 09:57 AM
Henning De Ridder Dankie Lukas.

Antwoord va een van my mense wat navraag gedoen het:

[5/25 09:25] Bets Verster: Dit is die polisie se Kinderbeskermings week en bewusmaking word geskep.

[5/25 09:26] Bets Verster: Restelling oor berig wat rondtes doen dat kinders van morť-af gesteel gaan word is Ů totale bog-storie! Iemand wat soos sy agter-stewe geluister het en die in Ů paniek-storie laat ontaard het! "Die berig(donderdag-aand TV2 SABC-nuus) gaan oor vermiste kinders in die land wat erg toeneem! NÍRENS is daar gesÍ, dat kinders nou gesteel gaan word nie! Hul het gesÍ, honderde kinders raak landswyd weg op daaglikse basis en dis kommerwekkend!"

25 mins ∑ Like

( Dankie Henning )

524
05-25-2015, 11:50 AM
Dit is immers vandag Afrika Dag. Om dit te vier moet jy tenminste iets steel en iets anders breek. Jy sal iets moet laat wegraak en dan maak of jy van geen sout of water weet nie. Kry so 'n "screensaver" kyk op jou bakkies as iemand jou daarna uitvra!

Geniet jou Afrika Dag

PS Die een is spesiaal vir Kasper!

Kasper
05-25-2015, 01:55 PM
@524,
Hiehie, dankie nou lekker gelag, maar ek dink jy het vergeet van die magau suip en moet ten minste met 2 ousies slaap en kinders maak- dis mos die afrika manier dan nie?
Jip- daai "leep-ogie" uitdrukking, so al of die ligte aan is, maar niemand is tuis nie screensaver sal goed werk vandag......M.A.W. 'n complete blank !!!!
Groetnis

524
05-25-2015, 02:05 PM
Netso - "Screensawer" werk net net as jy die "muis" so paar keer roer. LOL