PDA

View Full Version : Bomdreigemente by skole



Lizette
05-29-2015, 11:33 AM
Vandag alleen was twee bomdreigemente by verskillende skole aangemeld.


Dr Malan Skool 'Vdbp' het ook bom dreigemente ontvang

Asb mense tot ons weet dat daar geen bom is nie vermy die areas Fri, May 29, 2015 09:01:25.

Update op Hoerskool overvaal daar is geen bom nie die skool is veilig en skoon! Was n siek grap wat iemand gemaak het! Asb mense dis nie n grap om te bel en se daar is n bom op n skool se erf nie julle mors kosbare tyd van nood personeel en jaag publiek se bloed op! Fri, May 29, 2015 09:08:05