PDA

View Full Version : Ons eie Hofnar!



524
06-08-2015, 06:44 PM
https://www.youtube.com/watch?v=kKnvX1GuKQE&feature=youtu.be

524
06-08-2015, 06:45 PM
https://www.youtube.com/watch?v=PrezkVXWK_w&feature=youtu.be

Unregistered
06-08-2015, 08:56 PM
Hoe de moer het ons dit toegelaat .....?

Lukas
06-09-2015, 07:23 AM
Soos ek dit verstaan was n hofnar iemand wat met skerp kwinkslae, dalk so bietjie sarkasties die humor van probleme. op manier met met kwinkslae so kon raaksien dat die koning dit ook kon sien en aanspreek, sonder dat dit gelyk het asof die hofnar eintlik die slim een was.

’n Dwaas soos wat ek dit verstaan is iemand wat geen wag voor sy mond het nie en oor alles babbel wat in sy hart opkom. Die kriminele noem so ’n persoon ’n Rapper.

Die geskiedenis vertel vir ons dat die geskiedenis homself herhaal en dat die enigste ding wat die mens uit die geskiedenis geleer het, was om te besef dat die men niks uit die geskiedenis leer nie.

Indien die laaste stelling waar is, moet daar tog seker iewers in die geskiedenis ’n voorbeeld van n koning wees wat sy eie hofnar was.

S417
06-09-2015, 07:33 AM
Kyk na die twee mans weerskante van Zuma. Die een regs in die beeld lyk van de kant af verbaas en geskok omdat dit vir hom skynbaar nuus is. Die ou links in beeld, is moer ongemaklik, wil soms lag maar voel om een of ander rede baie selfbewus en hoop vir die verduideliking om verby te kom

524
06-09-2015, 07:43 AM
Ek dink die kind was in die selfde klaskamer as Zuma. Hulle klink vir my ewe klokhelder met hulle antwoorde op vrae!


https://www.youtube.com/watch?t=37&v=lj3iNxZ8Dww

Lukas
06-09-2015, 07:53 AM
http://www.sherv.net/cm/emo/smoke/getting-stoned.gif (http://www.sherv.net/)Dit was diep, ek s.http://www.sherv.net/cm/emoticons/hand-gestures/facing-problems-smiley-emoticon.gif (http://www.sherv.net/)

klops
06-09-2015, 10:03 AM
Geen van die foto's vertoon nie.

Lukas
06-09-2015, 10:12 AM
Dit kan dalk n tydelike internet problem op jou network wees. Gee n rukkie kans. Hier is die youtube skakels

https://www.youtube.com/watch?v=PrezkVXWK_w

https://www.youtube.com/watch?v=lj3iNxZ8Dww

Ek hoop dit help

Unregistered
06-09-2015, 10:22 PM
Jip, daai "hamster" gaan n "aflos" boding h...

Unregistered
06-09-2015, 10:24 PM
... nodig h ...