PDA

View Full Version : Plaasaanval vir Maart 2013



Unregistered
03-17-2013, 02:14 PM
Nog n boer is vermoor. Vanoggend is Oom Johan Stigling naby Ventersdorp vermoor. Ek weet nog nie wat die omstandighede was nie. Dit klink of hy mense toelaat om by hom mielies te pluk. Gister was daar glo n gestryery oor geld en die vermoede is dat dit van die met wie hy die uitval gehad het, wat vandag teruggekom het om die geld in sy huis te kom haal.

Vir die Sentrale Oos Kaap is die tipe aanvalle nie vreemd nie. Mense verkoop vandag n bees om later vandag weer die geld deur gewapende rowers te verloor.

Maar op hierdie stadium is daar nie bewyse dat dit by die oom ook die geval was nie.

Lukas