PDA

View Full Version : DUUR Kernkrag + skuld



Unregistered
07-06-2015, 09:37 AM
Hi,

@ R120,000,000,000,000.00 (USD100,000,000,000.00) Klink of ons binne die volgende 6 maande sal weet of SA n Kernkragstasie gaan kry bevonds met FOREX? http://today.moneyweb.co.za/article?id=490230&acid=oDJ7jxLrn7QeZeuwhd4cWQ%3D%3D&adid=S3HhxrA0BQoeZeuwhd4cWQ%3D%3D&date=2015-07-06#.VZomiXh9vdk

1. Gegewe ons huidige skuld en die energie krises is die addisionele skuld las die antwoord op ons huidige energie krises en gaan die addisionele krag in die "grid" die ekonomie genoeg "boost" om die skuld te betaal?
2. Gaan die sisteem betyds gebou wees om die "grid" te support en so die ekonomie vinnig genoeg herstel om totale ineenstorting te voorkom?
3. Kan ons nie eerder Madupi klaar maak en fokus om hernubare opsies om energie te voorsien nie?

Op die oog af lyk die nie vir my na n goeie besluit nie maar ek het nie kennis oor die huidige ekonomiese effek van eskom se onvermoŽ om energie te voorsien aan die mynbou industrie nie d w s dit mag dalk nie so baie wees om te leen as die additionele energie die industriŽ gaan "jumpstart"...?

Julle insae sal waardeer word.

Black Wattle

524
07-06-2015, 11:17 AM
Al het ons al die krag (electricity) in die wereld sal ons ekonomie nie groei met die huidige bestel nie. Die regering is meer daarop ingestel om beleggings / beleggers weg tewys as wat hulle is om dit aantetrek. Kyk maar hoe die nuwe toerisme wet die land benadeel. Wat gebeur as 'n buitelander eiendom wil koop en 'n besigheid daarop vestig? Die regering is "hell bent" om plase weg teneem en die wat dit hou te beperk, watter plaas impliment vervaardiger gaan hier kom belÍ?

Mynbou word meer benadeel deur stakings en komoditeit pryse as deur krag. Al die stakings kos die land baie meer as Eskom se getjommel. Die korrupsie wat binne regering en ANC aangaan is net so erg, kyk maar by wie koop Eskom sy kole en diesel. Die grootste vyhand is die onvermoŽ van die regering om langtermyn planne te maak op die regte strategiese plekke. Kyk maar die trein-storie, wie en wat baat op die ou einde by die invoer van die goed. Waarom nie investeer in 'n lokale maatskappy om dit hier te bou nie. Werkskepping ens - Kyk maar wat het oorgebly van die eens beroemde Koedoespoort in Pretoria..Nee wat dit is mos makliker om iets intevoer van 'n berugte klomp soos Alstrom. (http://www.ft.com/cms/s/0/0a8989c6-8934-11e4-9b7f-00144feabdc0.html#axzz3f6L8xWlH)

caholt
07-06-2015, 12:20 PM
Wat ek nou sit en wonder is gaan daar weer n geval soos met medupi waar die locals belowe word dat hulle gaan werk kry en soos die ding vorder maak hulle weer moelikheid dat die projek nie kan klaar kry nie.
Dan gaan dit weer n groot geldmaak storie wees.

caholt.

B52212345
07-06-2015, 01:43 PM
Die enigste realistiese uitkoms wat ek hier sien is

Duur
Skuld

Dit gaan nie in n ander righting gaan nie, net soos 524 daar seg! Terloops, daar is seker nog n lys so lank soos Jan se boondjie rank met ander redes ook.

Unregistered
07-09-2015, 08:36 AM
Wel... Dis van oorlewende waarde dat iemand SA se "Chief" in kennis stel dat iemand die wol oor sy oŽ trek... Sy adviseers is kop en een mis want in die Moneyweb berig is dit duidelik dat RSA REEDS baie swak vaar as dit kom by skuld en forex. So om nou NOG skuld te maak is NOT wise...

http://today.moneyweb.co.za/article?id=491265&acid=oDJ7jxLrn7QeZeuwhd4cWQ%3D%3D&adid=P%2FhmykJy%2BUEeZeuwhd4cWQ%3D%3D&date=2015-07-09#.VZ4UsYpXec0

Unregistered
07-09-2015, 08:38 AM
History has shown that these currencies can depreciate rapidly in just a matter of months. Brickman says most African countries are under pressure to tighten up their budgets in the coming years. ďIf they donít, you will see it reflected in weaker currencies, which will further fuel inflationary pressures. An improvement in commodity prices would provide some currency relief, but I donít think we are going to see this playing much of a factor in coming quarters.Ē

Unregistered
07-10-2015, 03:40 PM
Lyk my dis baie nader aan n realiteit as wat Moneyweb gedink het...

http://www.engineeringnews.co.za/article/rosatom-s-africa-fortify-nuclear-partnership-through-signing-of-mous-2015-07-09/rep_id:3182

Black Wattle

524
08-09-2015, 05:06 PM
https://www.youtube.com/watch?v=TC0j4bpRh58

Lukas
08-09-2015, 10:32 PM
Ek dink dit is koue energie. Koue energie was iets wat Tesla en ek dink Brown nie verstaan het nie en toe gelos het. Maar daar is soveel van elektrisiteit wat die mens nog kan leer en ons moet nie ophou om te soek en om die wat soek te ondersteun nie.

524
08-10-2015, 05:47 PM
Nou toe-nou - Ek wonder net oor daardie twee moeviese spykers wat so in die grond gekap word....




https://www.youtube.com/watch?v=vCiOVW7Kd-o