PDA

View Full Version : Griekeland se delema



caholt
07-13-2015, 11:00 AM
Ek het die laaste ruk die hele griekse geld probleem storie gevolg op die nuus.
Wat vir my duidelik geraak het is hoe die geldmag die lande soos bv. Griekeland in hulle sakke kry.

Die griekse banke kort 25bn euros om hulle banke te red... die selfde banke wat deur die geldmag besit word.
So dan as n bailout package kry hulle die geld by die Eurozone mense om hulle te help. Waar kom daai bailout geld vandaan? van die geldmag af, dieselfde geldmag wat die banke in griekeland besit.
Met ander woorde betall die geldmag hulle self die geld en verloor niks nie.
Inteendeel wen hulle baie, want nou kan hulle rente vra op daai geld en hulle kan vir Griekeland voorskryf wat om te doen.

Sodoende kry hulle Griekeland in die sak en dan is dit aanbeweeg na die volgende een toe.

caholt.

547
07-13-2015, 09:56 PM
Hulle kan net nie verloor nie en die Grieke kan net nie wen nie!

524
07-13-2015, 10:05 PM
Die Grieke is op 'n finansieŽle Titanic!

Unregistered
07-13-2015, 10:47 PM
Jip, en na die $100B wat ons nou by USSR gaan leen is ons en ons klein kinners se kaartjies op die Finansiele Titanic seker.

Tom
07-14-2015, 12:21 AM
Ek verstaan ons (SA) se skuld is 50% van n jaar se bruto binnelandse produk. Griekeland is 200%. Is dit waar?

Unregistered
07-14-2015, 07:05 AM
En hoe word ons slawe gemaak vir die NWO. Dompel mense in skuld.

caholt
07-14-2015, 08:43 AM
Tom,
Dit lyk soos 177%
http://blogs.wsj.com/briefly/2015/07/03/greeces-debt-the-numbers/

caholt.

524
07-14-2015, 08:45 AM
Hmmmmmm


https://www.youtube.com/watch?v=Ipi250eTCeg&feature=youtu.be

524
07-14-2015, 08:54 AM
Hulle kan net nie verloor nie en die Grieke kan net nie wen nie!

https://pbs.twimg.com/media/CJx5OOaWgAAjEuZ.png