PDA

View Full Version : ESKOM oorweeg om kontrakteurs af te dank.



Unregistered
03-25-2013, 12:46 PM
Hierdie op Ellisras saampraat FB gekry.

Ek wonder net hoekom word Murray & Roberts nie ook genoem nie.

Ellisras Saampraat
Joanita Burger
Maandag, 25 Maart 2013 08:53 SAPA
Die kragreus Eskom oorweeg om die hoofkontrakteurs by die Medupi- en Kusile-kragstasies af te dank oor substandaard werk en vertragings, het Brian Dames, uitvoerende hoof, aan Business Report gesę.
"Ek kan jou verseker dat ons oorweeg het om hul kontrakte te kanselleer," het Dames gesę.
"Ek het my span 18 maande gelede – toe ons probleme gehad het met strukturele staal – gevra dat ons na ander opsies kyk. Nie een van die opsies word uitgesluit nie."
Dames het gesę Eskom oorweeg al sy opsies oor die kontrakte van twee hoofkontrakteurs, Hitachi Power Africa en Alstom.
Die kansellering van hul kontrakte is 'n moontlikheid wat Eskom oorweeg het indien hulle versuim om die werk te bespoedig en verseker dat dit aan die gehaltestandaarde voldoen en tydsraamwerke nagekom word.
Volgens die koerant het die twee maatskappye die grootste kontrakte by Medupi en was die middelpunt van vertragings in die projekte.
See Translation
Like · · Share · about an hour ago via mobile ·

Nerina van der Hulst wel met al die stakings loop almal nou agter.
59 minutes ago via mobile · Like
Gert de Beer Die hoofkontrakteurs moet hulle self vergewis,die subkontrateurs voldoen aan die standaarde wat vereis word. Met al die "stakings" hoe kan en sal daar bevredigende werk verrig kan word? Kontrakteurs maak gebruik van subkontrakteurs wat op hulle beurt weer van sub-sub kontrakteurs gebruik maak. Almal maak gebruik van die "kontrateurs" en op die einde is dit die grrot ouens wat skade ly agv die nalatigheid wat veroorsaak word deur al die tusengangers wat die Medupi soustrein ry? Hoe sal dit dan nou anders gaan?
24 minutes ago · Like

Unregistered
03-25-2013, 01:15 PM
Eskom gaan ’n groot fout maak. Hitachi Power Africa is regte kwaadstokers maar die ander kontrakteurs wat vir die onrus verantwoordelik is, is nie Alstom nie maar Murray &Roberts en M.P.S. JV

Die probleem, is dat hierdie aktiviste uit laasgenoemde kontrakteurs kom en dit is ook die laasgenoemde kontrakteurs wat Eskom met advies voorsien. Brian Dames is glo ’n unie aanstelling en sy agenda sal uiteindelik gemeet aan die groter prentjie, nie in die belang van Eskom of die land wees nie.

Hy het reeds twee kardinale foute gemaak wat die onluste meer aangevuur het. Alstom was die enigste kontrakteur wat Dames tee gestaan het en op sy foute gewys het. Nou klink Dames soos ’n diktator en die geskiedenis het reeds bewys dat sy oordeel nie te vertroue is nie.

As ons nie hierdie jaar van die joue (Koue) gaan vrek nie sal dit volgende jaar wees. Maar dit sal uitsluitlik as gevolg van Dames se goeie oordeel wees dat die land in chaos sal verval.

Lukas
03-26-2013, 01:02 PM
MPS JV staak vandag weer en hulle soek nou 2008 se bonusse. So sal dit aangaan en teen Julie weet ek nie of daardie projek ooit afgehandel sal word nie.

Unregistered
03-26-2013, 11:17 PM
DA: New Medupi strike

March 26 2013 at 05:00pm
By SAPA

Comment on this story
Medupi

Reuters

Workers are seen in front the construction site of Eskom's Medupi power station, a new dry-cooled coal fired power station, in Limpopo province.

Johannesburg - The Medupi power station under construction in Limpopo has been hit by another strike, the DA claimed on Tuesday.

“Reports today that strikes at the Medupi Power Plant have erupted once again are (an) indication that urgent action is needed,” Democratic Alliance spokeswoman Natasha Michael said in a statement.

Eskom's media desk could not immediately confirm whether there was a strike underway at Medupi.

National Union of Metalworkers of SA (Numsa) spokesman Castro Ngobese said it was believed that around 2000 workers were striking at Medupi power plant on Tuesday. He said the striking workers were not Numsa members.

Michael said Public Enterprise Minister Malusi Gigaba needed to appoint a permanent mediation and negotiation team to deal with labour issues at Medupi.

Such a team should be drawn from the Commission for Conciliation, Mediation and Arbitration to help negotiations and reach a peaceful agreement, she said.

Gigaba's spokesman Mayihlome Tshwete could not immediately comment on this.

Michael said South Africa needed the Medupi power station to start contributing to the national grid to help provide for the country's electricity needs.

Two weeks ago, workers returned to their posts at Medupi after construction was halted during a strike that lasted almost eight weeks.

The strike came to an end when Numsa and contractors reached a resolution on the Project Labour Agreement.

Workers had questioned the way in which their year-end bonuses were calculated, claiming this should have been done on the basis of a six-day week, and not a five-day week.

At the time, Numsa said part of the agreement to end the strike was that workers received a once-off payment of R2000, and a month's salary. They would also get an interest-free loan to the value of 90 hours of work, which they could pay back over six months. - Sapa

http://www.iol.co.za/business/companies/da-new-medupi-strike-1.1492230#.UVIP_6NIUkQ

Unregistered
03-27-2013, 10:50 AM
Twee boere van George wou 81 beeste ter waarde van R75 000 koop, maar is toe in n lokval in Sir Lowrys Pass gelei en met pangas deur drie aangeval, geroof en vir dood agter gelaat. Hulle het die voorval oorleef.

Unregistered
03-27-2013, 05:31 PM
Twee boere van George wou 81 beeste ter waarde van R75 000 koop.

Dit is hartseer dat dit gebeur het. Maar 81 beste vir R 75 000 ? Dit gee vir jou R 925.93 per bees. As dit ligte speenkalwers was van 180 kg moes hulle tenminste R17 na R23 per kg betaal het wat jou dan R 3060 tot R 4140 per bees gee. Ons weet nie wat die omstandighede was nie, maar dit wil voorkom of die boere die verkopers wou verneuk, veral as ek na die huidige beespryse kyk. Gierigheid van die boere het hulle moontlik in die moeilikheid laat beland. Hiermee praat ek glad nie goed wat die aanvallers gedoen het nie.