PDA

View Full Version : Goeie nuus

Lukas
07-17-2015, 06:25 PM
Baardman het vandag n hele tydjie aan die webblad spandeer om die haakplek reg te kry. Ek glo dat almal wat in die verlede reeds geregistreer het, nou baie maklik en sonder moeite by vlak 2 sal uitkom.

Hiermee wil ek aan almal wat reeds registreer het, welkom sÍ by die vlak 2 gebruikers forum, want dit is die plek waar dinge gebeur

Unregistered
07-18-2015, 07:24 AM
Yes!
Gaan weer probeer.

Lukas
07-18-2015, 09:33 AM
Wenke

Los die verwysing deel skoon

Onthou om akska2 in te tik

en om heelonder, die blokkie te merk wat se dat jy alles gelees het

En as jy nog sukkel, stuur vir my jou epos adres en die naam waaronder jy regisgtreer na lukas @akskagroep.com

Andre van Tonder
07-18-2015, 06:52 PM
Wanneer ek nou die soek funksie gebruik kry ek die volgende boodskap:

Warning: Declaration of vBForum_Item_SocialGroupMessage::getLoadQuery() should be compatible with that of vB_Model::getLoadQuery() in ..../packages/vbforum/item/socialgroupmessage.php on line 261

Warning: Declaration of vBForum_Item_SocialGroupDiscussion::getLoadQuery() should be compatible with that of vB_Model::getLoadQuery() in ..../packages/vbforum/item/socialgroupdiscussion.php on line 337

Ek is ingelog so ek verstaan nie wat fout gegaan het nie ...

Ek soek die draad met die info oor die bestel van die boeke ... :(

524
07-18-2015, 07:30 PM

http://www.akskagroep.com/showthread.php?667-Hoe-om-boeke-te-koop-en-om-meer-van-tekens-te-leer&highlight=Bestel+boek

Byt vas, hulle sal die ding weer reg maak. Hy was reg Lukas, wat het verkeerd gegaan?

Lukas
07-19-2015, 05:58 PM
Die eerste probleem was dat die sisteem die mense om een of ander rede nie in dieselfde kategorieŽ gegooi het nie. Sommige was na registrasie Vlak 2 gebruikers en ander was geregistreerde gebruikers.

Die Vlak 2 gebruikers het dan n fout boodskap gekry terwyl die Geregistreerde gebruikers foutloos toegang gehad het, mits die opsie dat hulle eers moet ďIn LogĒ ook gemerk is.

Baardman het toe die Vlag 2 groep verwyder en al die lede na Geregistreerde gebruikers oorgeplaas. Dadelik was daar n verbetering en toe is daar nog sommige wat fout boodskappe kry. Wanneer Baardman weer n kansie kry, sal hy daarna kyk.

Ek sal dit waardeer as die lede wat nog foutboodskappe kry, vir my hulle gebruikers naam en Epos kan stuur sodat ek kan kyk of daardie een opsie wie sÍ dat hulle in ge Log moet wees, n verskil kan maak.

Black Wattle
07-19-2015, 08:24 PM
Hy werk. Ek het sommer met my "slim" foon geregistreer en kan ook Vlak twee besigtig. Dankie!

524
07-20-2015, 07:40 AM
Die eerste probleem was dat die sisteem die mense om een of ander rede nie in dieselfde kategorieŽ gegooi het nie. Sommige was na registrasie Vlak 2 gebruikers en ander was geregistreerde gebruikers.

Die Vlak 2 gebruikers het dan n fout boodskap gekry terwyl die Geregistreerde gebruikers foutloos toegang gehad het, mits die opsie dat hulle eers moet “In Log” ook gemerk is.

Baardman het toe die Vlag 2 groep verwyder en al die lede na Geregistreerde gebruikers oorgeplaas. Dadelik was daar n verbetering en toe is daar nog sommige wat fout boodskappe kry. Wanneer Baardman weer n kansie kry, sal hy daarna kyk.

Ek sal dit waardeer as die lede wat nog foutboodskappe kry, vir my hulle gebruikers naam en Epos kan stuur sodat ek kan kyk of daardie een opsie wie sÍ dat hulle in ge Log moet wees, n verskil kan maak.

Ja, daardie "UserGroup" opsies kan nogal soms verwarring skep in die sagteware. Mens moet ook maar oppas vir die "Bug Fixes" wat die ouens van VBulletin loslaat, soms maak dit een ding reg maar verander aan 'n belangrike opsie wat mens gebruik. Ook is ek nie 'n groot voorstaander van opgradeering nie. Die ou gesegde "If it aint broke don't fix it" werk nogal vie my, tensy dit regtig noodsaaklik is.

Moet sÍ, dit het lank goed gewerk. Dit mag ook wees omdat daar nou meer gebruikers registreer as voorheen - Ek onthou, so twee jaar terug toe ek die eerste keer vlak2 toe gaan was daar maar min gebruikers. en in die tussen-tyd het daar nog 'n vlak1 bygekom wat alles meer kompliseer. Sterkte!