PDA

View Full Version : Nuwe voorgestelde wetgewing



S412
03-28-2013, 09:31 AM
Ek lees die een op Beeld se online web vandag . Dit gaan oor baie meer as net grond onteien !

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Wet-om-grond-te-onteien-is-sleg-20130327


Wet om grond te onteien ‘is sleg’
2013-03-27 23:00
• Artikelopsies
• Deel
• Kry Beeld op
James-Brent Styan
Kaapstad. – Die departement van openbare werke het ’n nuwe weergawe van die Onteieningswet ter tafel gelê.

Dit maak voorsiening daarvoor dat onteienings ook ter wille van grondherverdeling gedoen sal kan word.

Dr. Anthea Jeffery, hoof van spesiale navorsing by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV), sê die nuwe wetgewing maak haar bang.

“Die nuwe wetgewing, die derde probeerslag in die laaste jare, is beter as die vorige weergawe, maar bly nog slegte wetgewing.

“Die nuwe wetgewing sal die regering toelaat om enige bates te onteien teen ’n bedrag wat minder as markwaarde kan wees. Dit sluit ook in aandele en patente.”

Jeremy Cronin, adjunkminister van openbare werke, het gister gesê die nuwe wetgewing is nodig omdat die bestaande wetgewing verouderd, onvoldoende en ongrondwetlik is.

“Die bedoeling is nie om grond links en regs te vat nie. Die grootste mikpunte waarvoor die nuwe wet benodig word, is vir die regering se infrastruktuurprogram en vir grondverdeling. Die onteiening sal egter teen vergoeding geskied.

Die nuwe wetgewing maak ook voorsiening vir ’n hofproses vir partye wat voel hulle is ingeloop.

Hy het gewaarsku die nuwe wetgewing bepaal egter dat die onteieningsproses nie gekeer sal kan word as partye ongelukkig is met hul vergoeding en die proses hof toe wil neem nie.

“Die onteiening sal in so ’n geval steeds plaasvind, maar ’n hof kan dan bepaal dat ’n ont- eiende party meer moet kry.”

Cronin het gesê dit is nie die regering se bedoeling om aan¬dele, patente en ander regte te teiken nie. “Hoegenaamd nie. Indien dit so lyk, moet die wetgewing verskerp word.”

Jeffery het gesê die nuwe wetgewing is ook teenstrydig met die regering se nuwe nasionale ontwikkelingsplan. “Dié plan bepaal dat eiendomsregte beskerm moet word.”

Cronin het gesê die wetgewing sal nie beteken die regering kan net grond “vat links en regs nie”. “Die Grondwet laat dit nie toe nie. Die hele punt is om ’n stuk wetgewing te kry wat in ooreenstemming is met die Grondwet en wat die onduidelikhede oor onteienings uit die weg sal ruim.

“Die huidige wetgewing is nie voldoende nie,” het hy gesê.

Unregistered
03-28-2013, 12:55 PM
Ons land word aan China uitverkoop, vandaar al die wetgewing wat verander moet word! Staan vas

Lukas
03-28-2013, 11:51 PM
Die wetgewing klink baie interessant. In die lig van ons vorige voorspellings dat ons grondwet een of ander tyd moet verander, is daar in die laaste tyd meer en meer aanduidings dat ons grondwet wel gaan verander. Die huidige grondwet pas glad nie in die nuwe wêreld se plan nie en die nuwe onteienings wet klink vir my woord vir woord na die Nuwe wêreld orde se droom.

Weereens kan ons dit nie stop of verander nie en wanneer ek na Zambië kyk, sal ek nie verbaas wees wanneer alle eiendom in Suid-Afrika eendag na die tradisionele leiers “Stamhoofde” oorgedra sal word nie.

Ek is nie so seker of die nuwe wet deurgevoer gaan word nie. Die geskiedenis het bewys dat die voorstelle ’n tipe kondisionering is. Nadat die emosies in die rooi gedruk word, gaan dit eers weer vir ’n ruk stil raak tot die mense daarvan vergeet. Wanneer dit weer opgehaal word, sal die voorstel nie so vreemd op die oor wees nie.

My vermoede is dat ons nie nou hierdie nuwe wet gaan sien nie. Ons hoor in die laaste tyd meer en meer daarvan dat die grondwet uit pas is. Nou hoor ons dat die regering alle besighede, patente en eiendom wil besit. Dit word nie in so veel woorde gesê nie en die kommunis Cronin probeer die heuning om die bek metode om die gemoedere te kalmeer, maar dit sal nie nou kan gebeur nie. Normaal-weg werk hierdie veranderings oor tydperke van tien jaar. Ons weet dat hulle nie meer so lank wil wag nie en dat hulle onder druk is om die grondwet vinnig te verander. Ons sien hoe die sabotasie van groot regerings-projekte beloof om die land in chaos te dompel en ons kan al sien hoe die emosies begin toeneem.

Om die grondwet te verander sal nie kan gebeur voor die land vir enige verandering ontvanklik sal wees nie. Daardie ontvanklikheid sal vermoedelik eers moontlik word wanneer die honger en koue op ons voorstoep is en mense nie meer terwille van wapens en geld huise sal roof nie maar vir kos. Eers wanneer die lewensomstandighede ondraaglik is, sal mense enige verandering terwille van vrede aanvaar. En wanneer hierdie voorstel in die toekoms weer opgehaal word, sal mense nie so snaaks daaroor dink nie.

Wat kan ons doen ?

Ek dink dat ons eerste prioriteit sal wees om te bid dat ons Vader se wil, sal geskied en dat Hy ons in hierdie tyd genadig sal wees en dat Hy ons sal beskerm.

Tweedens dat ons die ekonomie te alle koste aan die gang moet hou. Ons kan nou reeds voorsien dat kos ’n probleem gaan word. Die ideaal sou wees om Tom se groente tuin vir elke mens moontlik te maak. Maar ons weet dat dit nie moontlik is nie. Maar niks keer ons om te probeer nie.

Ons vermoed dat die eiendom uiteindelik na die staat sal oorgaan en dat die stamhoofde en politiek commissars uiteindelik sal besluit wie bly en wie gly.

Baie mense is deel van vals vlag organisasies wat in die toekoms ook ’n groot rol in die politiek gaan speel. Maar die van ons wat nie van daardie organisasies deel is nie, sal metodes moet soek om “pockets of excellence” te stig waar ons woon.

Hierdie dinge weet ons sal gebeur. Maar die binnegeveg geveg om as oorwinnaar te oorleef, kan vir die wat die ekonomiese gat grawe, baie ingewikkeld word. Die kommuniste en die sosialiste wat tans saamstaan om die bestaande bestel omvêr te werp, gaan een of ander tyd teenmekaar opstaan. Die Cosatu unies wat finansieel baie sterk is, gaan sy reg om te bestaan, een of ander tyd teen die sosialiste moet verdedig. Daardie opstand en die die uitslag van daardie opstand word nie bereken nie en kan ’n groot druk van die wit man wegneem.

Die vermoede is dat die twee pole binne die volgende twee jaar teen mekaar in opstand gaan kom. Alhoewel hulle wat die persentasie van die bevolking betref, baie klein is, kan die intimidasie faktor teen die bevolking ook ondraaglik hoog word.

’n Ander faktor wat nie bereken word nie is die Sjinese. Die Sjinese is besig om Afrika te kolonialiseer. Wat ons nie weet nie is of die ekonomiese onstabiliteit in Afrika ’n invloed op die Sjinese sal hê?

Een ding het vir my baie duidelik geword. Die wat die politieke speelveld beheer is baie magtig en hulle oortuigings sal met alle mag beskerm word. Dit sluit vals vlag organisasies in. Die wat teen die organisasies werk sal net so swaarkry soos die wat binne die organisasies, te vroeg wil wegspring.

Unregistered
04-02-2013, 06:02 PM
Kyk wie betaal vir wie om landbou op te donner …..
http://www.timeslive.co.za/politics/2013/04/02/agriculture-department-funding-cape-strike-organiser
Agriculture department funding Cape strike organiser
Sapa | 02 April, 2013 08:24

Striking farmworkers in De Doorns, Western Cape, in December. File photo.
Image by: Foto24 / Denzil Maregele / Gallo Images
An organiser of the recent farmworkers' strikes in the Western Cape is getting funds from the government, according to a report on Tuesday.

The Black Association of the Wine and Spirits Industry (Bawsi) confirmed to the Cape Times that it had received money from the agriculture department.
Bawsi head Nosey Pieterse said Bawsi applied alongside other organisations last year to register on the department's non-governmental organisation database.
The department's chief director for sector capacity, Mokutule Kgobokoe, said the government was funding Bawsi to help with the "rights of (the) vulnerable" in the province.
A report submitted to the portfolio committee for agriculture in Parliament last month stated that Bawsi played a critical role in mobilising the striking workers "towards calmness and constructive engagement with the employers".
According to the newspaper, the department spent a total of R13 million on NGOs last year and budgeted R16mn for this year.
Pieterse said their funding was used to distribute food parcels to families during the strike at the end of last year and help defend workers who were dismissed from work or evicted.

Unregistered
04-02-2013, 08:08 PM
Dagse Lukas, Lanklaas op jou website.

As ek reg het, het dieselfde in Zim gebeur. Die buitelanders het al hul geld ook ontrek. Geldstelsel stort in duie, en inflasie skiet hoogte in. Onrus, nie eens om van te praat nie....

Daarom se ons Vader vir ons ons moenie worrie nie klein kuddetjie, Hy sal na ons kyk. Vertrou - Makliker gese as wat dit gedoen kan word, vir meeste mense.....

Groetnis, Hein

Unregistered
04-02-2013, 09:37 PM
Waardasies is weer oor gedoen in die Oos Vrystaat ek is nie seker in die ander dele nie. Hier het ons tyd tot 28 Apr om te appeleer. Ek stel voor mense gaan kyk op jul mynisipale webblad of by die kantore.

Wat ek op meer as een plek opmerk is dat daar plase wt R1.5 M werd was laas jaar nou R50K werd is??? Waarom sou hulle plase se waardes afbring?

Grte Black Wattle

Unregistered
04-03-2013, 07:44 AM
Current account: still not enough proof of the pudding
by Bruce Donald*, Varushka Singh* • 02 April 2013

Read Full Report

We adjusted our forecast for the rand weaker versus the dollar last week, largely based on a more positive view regarding the dollar out to mid-year. Our forecast over this horizon is pinned at USDZAR9.20 (previous: 9.00). Out to year-end, our bias is still towards a partial unwind of rand weakness; however, we now put the rand at 8.90 over this time frame (8.75). We believe that arguments for trades to take advantage of any anticipated reversal in the rand’s fortunes would be more compelling versus the euro and the yen.

Guidance thus far from preliminary external trade numbers on likely current account performance into Q1:13 sits somewhere between discouraging and ambiguous. Given marked rand weakness into Q4:12 and Q1:13, it would be fair to suggest that J-curve effects are still at work in the data. These effects initially widen the deficit out, and tend to accelerate the move in the market towards its point of maximum pessimism. Some way into cheapening of the currency, it becomes hazardous to position for further real depreciation. The competitive benefit of a weaker currency will take time to kick in but, unless it is entirely inflated away, it will eventually kick in.

We still expect that the next move from the SARB will be a 50 bps cut, but we now do not expect this to occur before March 2014. Comfort around the scope for monetary easing will require signs that inflation risks are receding. This, in turn, will most likely require firm signs that pressure on the current account, and thus that risks to inflation posed via the currency market, are unwinding. We think that the MPC will cut only once it believes that the market would read such a move as credible.

The market and the SARB will likely approach current account prospects on a “proof of the pudding is in the eating” basis. They will believe that the deficit is compressing materially and sustainably only when the numbers tell them that it is. And there are number of risks out there of which they (and we) will need to be mindful. These include global growth uncertainty, possible strike action, potential electricity supply disruptions and lumpiness in infrastructure programme imports. We expect that the shortfall will compress inside of -6.0% of GDP over the year on the back of a modest improvement in global growth (and associated export demand and terms of trade effects) into H2:13, slowing domestic demand growth, the impact of the competitive adjustment in the currency on both exports and imports, and some improvement in PGM output off the low base established last year.