PDA

View Full Version : Dawie Roodt in sy huis aangeval



524
07-24-2015, 09:57 AM
Hoofekonoom van die Efficient Group en tv-aanbieder, Dawie Roodt, word in Pretoria-Oos-hospitaal se hoŽsorgeenheid behandel nadat hy en sy gesin Donderdagaand in sy huis aangeval en vasgebind is.
Roodt se kollega, Willem Basson, sÍ Roodt se dogter het gisteraand omstreeks 20:00 van aandklasse teruggekeer toe sy buite in haar motor deur vier gewapende swartes ingewag is.
Basson sÍ hulle het haar in die huis gedwing en almal vasgebind. Hulle was gewapen met Ďn pistool en messe. Die swart aanvallers het dit duidelik gemaak hulle soek geld.
Volgens Basson het Roodt egter kopgehou en aan die rowers gesÍ hy het geld in sy motor. Hy sÍ Roodt kon daarin slaag om sy hande los te wikkel, terwyl hy en twee rowers met messe na sy motor gestap het.
Roodt het onder meer Ďn kopwond opgedoen toe hy en die twee rowers baklei het nadat hy sy hande losgekry het.
Volgens Basson was Roodt by sy volle bewussyn vanoggend toe hy hom in die hospitaal besoek het.

http://praag.co.za/?p=33155

Lukas
07-24-2015, 06:09 PM
Waarvan sal die kopwond wees ? Het hy geval, is die kopwond deur n klip, mes of pistol veroorsaak ?

En dan wonder ek. Waarom sal n man wat reeds die verrassing verloor het en dit reggekry het om te onderhandel, sy onderhandeling voorsprong of posisie vir n geveg teen n meerderheid verruil?

Wat gaan in n man se kop aan ? Wat kan alles met sy vrou en sy dogters gebeur wanneer hy dood is ? Wat het dalk gebeur?

Ek ken n ou tannie wat vir die rowers n gekruiste kontant tjek van R80 000 uitgeskryf het. Hulle is die volgende oggend in die bank gearresteer. En n bankklerk wat vir die bankrower baie mooi gevra het om in die wag area te wag, terwyl sy die geld vir hom bymekaar maak . Hy was gearresteer terwyl hy die FinansiŽle tydskrif deurgeblaai het.

Wanneer jy dit regkry om te onderhandel, moet jy dit deurvoer of jy moet die misleiding gebruik om jou en jou gesin in veiligheid te kry. Nie om handgemeen te raak nie.

Ek het eendag n aanvaller (Oompie boy Sekute) ingewag en sy kop so deurmekaargepraat dat hy daar weg is om die ou ( Simon Lebete) wat hom gestuur het se huis te gaan opblaas. Wat daarna gebeur het weet ek nie, want ek het hom nooit weer gesien nie, maar hy het ook nie daardie huis opgeblaas nie.

Wanneer jy so gelukkig is dat jou aanvaller na jou luister, moet jy dit gebruik. Nie om te baklei nie.

524
07-24-2015, 06:44 PM
@! Lukas
Hulle't hom met 'n panga gekap. Toe hulle uitloop gaan ligte af vir load sheding toe vat hy sy kans. Sy hande het hy bleikbaar los gekry. Dawie is 'n ou met a kort lont. Nogal in 'n veiligheids kompleks. Meisie was onder daai vals gevoel van veiligheid wat mense in daai komplekse het.

Lukas
07-24-2015, 06:59 PM
https://www.youtube.com/watch?v=RkAI5jfd3e8

greengroen
07-24-2015, 09:41 PM
Dawie is reg oor een ding dat hierdie ni n lekke land gaan wees as die ekonomie nie groei nie. Die rigting waarin Suid Afrika tans beweeg is nie goed nie en dit gaan vlakke bereik waar blankes gaan deurloop onder anargie.Dit kan seker gedoen word om jou weerbaar te maak teen misdaad maar jy kan niks doen as die staat in duie stort en mense is aan hul eie genade oorgelaat is nie.Dawie het al gese wat hierdie land kort is 1 miljoen intrepneurs wat elk 5 mense in diens neem dis 5miljoen werksgeleenthede dit kan n verskil maak maar die regering bevorder nie die tipe van idees nie nee dit vernietig eerder die entrepreneurs deur arbeids wetgewing vakbonde health & safety wetgewing op minimum loon belasting geld word vermors korupsie ens.

Lukas
07-25-2015, 08:54 PM
Die oplossing lÍ iewers tussen werkskepping en die wil om self te werk. Jare gelede het Johannes Morwe al vir my vertel dat die weldade van die blanke die swart kinders net slegmaak.

Vandag kyk ek na die regering se briljante besluite wat myne laat toemaak, Eskom se knieŽ knak en wanneer ek dit teenoor die finansiŽle krisisse in die wÍreld vergelyk, sal ek reken dat werkskepping n langtermyn projek is waarvoor ek te min tyd in hierdie wÍreld oor het om die resultate daarvan te sien.

Konvensionele misdaadbekamping het nog nooit gewerk nie en as ons dit kon regkry om misdaad se keel toe te druk, sal ons die werkskepping prosesse geweldig kan versnel.

Dawie was reg toe hy gesÍ het dat ons iets sal moet doen anders gaan dit nie lekker word nie. Vanuit sy verwysingsraamwerk sal werkskepping die oplossing wees. En hy is nie verkeerd nie, Al wat ek sÍ. Ons het al bewys dat ons misdaad kan stop. Wanneer ons dit kan doen, sny ons die kriminele se bron van inkomste af en wanneer dit gebeur, sal hulle dalk na rede luister.

524
07-25-2015, 09:45 PM
Ek weet darem nie. Ons as entrepreneurs kan wraggies nie die las dra nie. Botswana het via die regering baie gedoen m.b.t. werkskepping. Ek kyk byvoorbeeld na die voorstede en die bossies en gras neem die sypaadjies in, die begraafplaas lyk soos Joep-se-gat en oral is klein "potholes" wat more of oormore 'n moerse slaggat gaan word. Nie meer soos in die ou dae wat dit deur mislikepaliteite skoon gehou en reg gemaak was nie. Baie stormwater pype is geblok met gemors. Maar, tien treŽ daarvandaan lÍ 'n klomp swart menere en so nou en dan as daar 'n bakkie verby ry lig die vabont sy hand so halfhartig op. Hoekom het nog nie een van die donners na sy pÍlle by die mislikepaliteit toe gegaan met 'n goeie besigheidsplan van hoe hy en 'n paar van sy mede sypaadjielÍers hierdie probleme gaan benader en oplos nie. Nee, dis mos makliker om net daar te lÍ en hoop. Initiatief is iets wat geheel en al ontbreek. Netso ontbreek die initiatief en kreatiwe denke by die mense wat regeer, hetsy dit op provinsiale of nasionale vlak.

Dit is nie die weldade van die witman wat hom sleg maak nie, die donner is inherent sleg en soos ek sÍ totaal sonder initiatiewe - moeg gebore en nog nie tyd gehad om te rus nie. Hy het vandag niks gedoen nie en more gaan hy ook niks doen nie want hy't nie genoeg tyd gehad gister om dit klaar te maak nie. "His get-up-and-go has got up and went, and he knows not whereto"

Hulle (dis nou die slim mense) sÍ:- "Give a man a fish and you feed him for a day - teach a man to fish and you feed him for a lifetime"

Die "wysheid" werk ongelukkig nie altyd nie. More of oormore het die bogger die vistok gebreek, verkoop of sy makker het hom "geleen" en nou sit die ou en wag vir jou om hom 'n nuwe te bring, intussen vrek hy en sy familie van die honger omdat sy initiatief ontbreek.

Dis 'n moerse probleem, die werk skepping ding gegewe die ontbreking van 'n paar kwaliteite van beide die organiseerder (regeering) en ontvanger (werklose-sybaadjie-ridder)!

Unregistered
07-27-2015, 12:35 PM
Ek het erens gelees dat Dawie se tuin ingeneur in sy motorhuis bly... saak opgelos. Staan vas