PDA

View Full Version : n Sloot oor die N17



Lukas
03-29-2013, 08:25 AM
29/03/2013


Dit klink of die inwoners van Riverton ín sloot oor die N17 gegrawe het en dat voertuie met klippe gegooi word.

Maak maar eers seker voor u daardie roete aanpak.