PDA

View Full Version : plaasmoorde sover bekend vir 2013



462
04-03-2013, 03:56 PM
Groblersdal Buurtwag shared a link.

2 ure gelede.



Bloedige 2013 vir boere, s TLU SA
Deur ALANI JANEKE 3 April 2013

Di jaar kan een van die ergstes wees wat plaasaanvalle betref, reeds met 44 aanvalle en 17 moorde.

Die eerste twee aanvalle op landelike inwoners vir April het die afgelope 24 uur voorgekom. n Landgoedbestuurder van die Muldersdrift-area is Dinsdagaand, 2 April, vermoor by die Heia Safari-wildreservaat, terwyl n boer van die Vredefort-distrik tydens n aanval geskiet is.

Mnr. Paul Schulte, wat die Heia Safari-wildreservaat bestuur het, is luidens n berig op Beeld.com in sy woonplek vermoor. Dit is die soveelste voorval wat vanjaar in di omgewing voorgekom het. Meer inligting oor die voorval sal later bekend gemaak word.

Boer in hand en been geskiet
Intussen is die 60-jarige mnr. Dries Cox in die hand en been gewond toe hy en sy 57-jarige vrou, Ansie, Woensdag, 3 April, omstreeks 04:00 die oggend deur gewapende mans aangeval en beroof is. Cox was van die plaas Middelerf se melkstal af op pad huis toe, toe twee onbekende mans hom aangeval het.

Konst. Peter Kareli, polisiewoordvoerder, het aan Volksblad ges die mans het Cox die huis ingedwing en geld van die egpaar geis. n Struweling het tussen Cox en die mans ontstaan, verskeie skote is geskiet en Cox is gewond.

Die verdagtes het met juwele, geld en selfone op die vlug geslaan. Die Polisie en lede van die gemeenskap is reeds van vroegdag af besig om n uitgebreide soektog na die aanvallers. Cox word in n plaaslike hospital behandel.

44 aanvalle en 17 moorde
Die TLU SA het sy kommer uitgespreek oor die feit dat volgens die organisasie se statistiek die aantal aanvalle vir die jaar reeds op 44 staan, met 17 moorde wat al opgeteken is.

Tans lyk dit of die jaar een van die ergste nog kan wees, s mnr. Henry Geldenhuys, onder-voorsitter. In April is twee aanvalle en twee moorde reeds aangeteken. Die tweede moord is di van mnr. Gert van Wyk van Bapsfontein wat in Januarie geskiet is, en op 1 April aan sy beserings beswyk het.

Vir Januarie die jaar het die organisasie 18 aanvalle en 8 moorde aangeteken. Februarie se aanvalle was 10, waartydens drie moorde voorgekom het. Die aantal aanvalle vir Maart het op 14 te staan gekom, met vier moorde wat gepleeg is.

Bron: Beeld & Bron: Volksblad

Lukas
04-04-2013, 08:10 PM
Die moordsyfer is iets om oor bekommerd te wees en dit sal ondersoek moet word. Tot onlangs was die persentasie moorde per aanvalle ongeveer 17% Die syfers wat nou genoem word, is tussen 30 en 50%. Dit klink nie goed nie.

Ons sal meer gevallestudies van onlangse aanvalle moet kry om te verstaan waarom die syfer per aanval styg.

Ons moet die onderwerp dalk na die volgende forum skuif.

462
04-05-2013, 07:44 AM
more lukas, ek sal meer ind. gevalle aanmeld. het nou reggekom met copy en past.

462
04-07-2013, 08:56 PM
. In die afgelope week is 3 mense in hul huise in Natal vermoor! Een in Kloof, een in Hillcrest en een in Uvongo. Gister is Francois Potgieter in sy huis op Boschkop vermoor en sy dogter en skoonseun is gewond! Zelda van Rooyen is dood tydens 'n aanval in Welkom - daar is onsekerheid of sy tydens die rooftog aan 'n hartaanval dood is of verwurg is. Paul Schulte is in Muldersdrift vermoor, Dries Cox is op sy plaas in Vredefort geskiet, 2 mans is ernstig beseer toe hulle by hul huis in Hillcrest met pangas en 'n hamer aangeval is en daar was 'n plaasaanval in Koppies...

...maar nie een enkele woord hiervan vandag in Rapport nie en ook nie gister in Beeld of enige van die hoofstroom Media 24 webwerwe nie! ...maar praat hieroor, dan is jy 'n RASSIS!

Lukas
04-08-2013, 02:07 PM
462. Jy doen goeie werk. Dit is nie maklik om al hierdie goed te lees nie en dit maak dat n mens se bloed kook. Wanneer die bloed begin kook word dit moeilik om nugter te bly en haat vir hierdie euwel kan maklik maak dat n mens balans begin verloor en na ander n uitweg teen hierdie bedreigings begin oorweeg.

Ek is seker dat die besoek van die Black Panthers aan Soweto en ook hulle spreekbeurt wat hulle by Morae gekry het en die organisasie onder die swart bevolking wat tans deur die Amerikaanse Black Panthers in Suid-Afrika gedoen word, n redelike negatiewe uitwerking op plaasaanvalle en ander huis rowe mag h.

Die feit dat al hierdie aanvalle nie in koerante gepubliseer word nie, is sleg maar dit kan ook n goeie ding wees. In die verlede is bevind dat kriminele ook die koerante lees en wanneer hulle sulke aanvalle sien en die wreedheid van die aanvalle in die koerante en op TV sien, daar n tendens was dat kriminele op vorige pogings wou verbeter. Die ander positiewe is dat die bevolking redelik aan die slaap bly en buitelandse beleggers nie te veel dier die geweld afgeskrik word nie.

Die nadeel is dat ons soos paddas in n pot op n stoof, stadig verlam word tot dit eendag moontlik te laat sal wees om wakker te skrik. Daarom is dit vir ons belangrik om nie net die getal insidente te kry nie maar ook so veel as moontlik oor die gebeure wat tydens die aanval gebeur het te verstaan. Omdat ons spesialiseer om hierdie gebeure te voorkom, is dit belangrik om te verstaan wat en hoe die aanvalle tans gebeur.

Wat die aanval by Boschkop betref, lyk dit vir my so baie na n huurmoord. Ek kry die idee dat die doel van die aanval uitsluitlik was om die ouman te vermoor.

Ons het verlede week ook bewysde gekry waar wit mense deur kriminele genader was, met die proposisie om hulle vyande wat baie hartseer veroorsaak, teen betaling te vermoor. Wanneer ek kyk met hoeveel gemak en selfvertroue wit mense genader word, wonder ek hoeveel van hierdie aanvalle teen ons mense nie deur wit mense gerel word nie.

462
04-08-2013, 10:25 PM
...ek verneem dat daar mense in die Kaap (Wes, Suid en Oos) is wat meen dat die moorde op ons mense nie daar plaasvind nie... Hier is 2013 se Rassitiese moorde op ons mense per Provinsie. Die Vrystaat is reeds vir die 5de jaar 'n ry die Provinsie waar die meeste plaasaanvalle en moorde plaasvind. In Gauteng word die meeste mense in stede vermoor en oor die algemeen is Kaapstad steeds die stad met die meeste moordeper kapita in Suid-Afrika... Niemand is gevrywaar van wat besig is om met ons mense te gebeur nie en geen Provinsie, Provinsiale regering of Demografie gaan hierdie realiteit verander of verdoesel nie... Sx

LIMPOPO
1. Donovan Marais Phalaborwa

MPUMALANGA
2. Rudolph van Heerden Belfast
3. Elna van Heerden Belfast

NOORDWES
4. Johan Stighlingh Ventersdorp
5. Eric Labuschane Brits
6. Quintin Brits Rustenburg

WES-KAAP
7. John Commins Kaapstad
8. Dawnsy Mieny Kaapstad
9. Waldemar Strauss Dannabaai

OOS-KAAP
10. Hettie Phillips Cradock
11. Lorraine Shepheard Port Elizabeth
12. Robbie Malan Jeffreysbaai
13. Suzie Willemse Port Elizabeth

NATAL
14. Chad Harris Estcourt
15. Rodney Bradley Durban
16. Robin Bothma Uvongo
17. Sarel Pretorius Kloof
18. Brett Williams Durban

VRYSTAAT
19. Ernest van Rooyen Parys, Vrystaat
20. Annetjie Van Rooyen Parys, Vrystaat
21. Gordon Bazzard Bloemfontein, Vrystaat
22. Gordon Adam Bethuli, Vrystaat
23. Lorraine Adam Bethuli, Vrystaat
24. Jannie du Plessis Villiers, Vrystaat
25. Carmen van der Westhuizen Welkom, Vrystaat
26. David Barclay Wolmaranstad, Vrystaat
27. Laurens de Wet Bloemfontein, Vrystaat
28. Zelda van Rooyen Welkom, Vrystaat

GAUTENG
29. Fiona Finniss Centurion, Gauteng
30. Pieter Kellerman Randburg, Gauteng
31. Manfred Schmidt Kemptonpark, Gauteng
32. Nick Basson Vereeniging, Gauteng
33. Andries Becker Muldersdrift, Gauteng
34. Derek Cornelius Roodepoort, Gauteng
35. Eddie Fouch Babsfontein, Gauteng
36. Johan Kemp Randburg, Gauteng
37. Gert van Wyk Bapsfontein, Gauteng
38. Paul Schulte Muldersdrift, Gauteng
39. Francois Potgieter Boschkop, Gauteng

462
04-08-2013, 10:32 PM
Hier is die berig oor die MOORD op Anton Bidlingmeyr!

Anton is die 44ste slagoffer van VOLKSMOORD in 98 dae... Sx

http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Winkeleienaar-in-Strand-geskiet-20130407

462
04-08-2013, 10:40 PM
Hier is die berig oor die MOORD op Robin Bothma in Uvongo! Weereens 'n lewe vir 'n selfoon!!! Sx

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/Robbers-gun-down-Margate-businessman-20130408

462
04-08-2013, 10:43 PM
(Gordon) Winkeleienaar in Strand geskiet
2013-04-07 23:10

STELLENBOSCH. n Man van die Strand is gistermiddag voor sy drankwinkel deur drie mans oorval, doodgeskiet en van duisende rande beroof.

Hulle het hom nie eens genader nie, en het hom net geskiet, die geld gegryp en weggekom, het Llanie Bidlingmaier (36), gister oor haar man, Anton, se moord ges.

Die 43-jarige eienaar van Mtombo Liquors in Broadlandsweg in die Strand is omstreeks 12:30 op die perseel doodgeskiet.

Sy vrou het n paar uur n die voorval met Die Burger gepraat.

Dit moes tussen 12:00 en 13:00 plaasgevind het. Ek was nie saam met Anton nie. Hy het omstreeks 12:00 die winkel gesluit toe drie mans hom skielik oorval het. Ek weet nie hoeveel kontant dit was nie, maar dit sal beslis meer as R100000 wees, het Bidlingmaier ges.

My man se dood het nog nie ingesink nie. Ek was vanmiddag op die toneel, ek het hom gesien. Daar was baie polisielede, het sy ges.

Op n vraag oor die geweld in die land, het sy geantwoord: Ons het n kans gewaag met die drankwinkel, Maar ons was bang dat s iets kan gebeur. Ons is al tien jaar besig met die winkel en dis die eerste keer dat daar s n tipe aanval op ons was.

Sy het vervolg hulle was n gehegte familie. Hy was baie lief vir ons. Hy het nuwe personeel aangestel om meer tyd saam met sy familie te kan deurbring, maar dit was tevergeefs.

Die egpaar het twee seuns.

Begrafnisrelings is nog nie bekend nie.

Kapt. F.C. van Wyk, n provinsiale polisiewoordvoerder, het die voorval bevestig en ges die polisie is besig om die saak te ondersoek. Gister laatmiddag met Die Burger se besoek aan die toneel was polisiebeamptes steeds besig om die misdaadtoneel te fynkam.

Niemand is nog in verband met die voorval aangekeer nie. Enigiemand met inligting oor die voorval kan Stop Misdaad by 00860010111 bel.

462
04-08-2013, 10:52 PM
Cape Town - A senior ANC MP was beaten unconscious by robbers who broke into her Rondebosch home in Cape Town.
Sue van der Merwe, 58, was seriously injured in the attack, reported the Times Live.
The incident happened at about 21:00 on Friday night, a police spokesperson said.
Two armed men attempted to strangle her and brutally beat her until she lost consciousness.
Van der Merwe was saved when her son arrived at the house and interrupted the robbers.
The criminals made off with Van der Merwes silver Hyundai and bank cards.
It was unclear how seriously she had been injured.
Van der Merwe was a member of the Black Sash in Cape Town from 1988 to 1991 and became an MP in 1996. She was a deputy minister of foreign affairs and a parliamentary counsellor from 2001 to 2004.

Leo
04-09-2013, 02:31 PM
Saterdagnag/Sondagoggend omstreeks 02:00 het twee (of meer) swart mans by die huis van n inwoner op n plot by Rynoue, Distr. Kameeldrift Oos, Pretoria, ingebreek deur die diefwering by die venster langs die voordeur te knip en toe ook die veiligheidshek by die ingang na die sitkamer te knip en op te buig.

Gelukkig het die huiseienaar betyds wakker geword en kon hy hulp ontbied en vir hulle sit en wag met sy wapen gereed.
Toe hulle binne sig in die gang verskyn het hy n skoot geskiet en het hulle soos blits gevlug en een van hulle het iewers iets gesny in die proses, want daar was bloedspatsels.

Buite het hulle egter op die eerste lid van die gemeenskap geskiet wat opgedaag het om te help, maar hy is genadiglik ongedeerd.

Dit was die tweede huisroof poging in twee maande in dieselfde straat, maar genadiglik is niemand gedood nie.

462
04-10-2013, 07:49 PM
Sunette Bridges


Mense!!!!! 45 van ons mense is al vermoor sedert 1 Januarie!!! 45!!! 35 van hulle was mans! Daar was al 47 plaasaanvalle!

Waar is die leiers? Waarom hoor ons niks? Waarom spreek niemand hulle uit hieroor nie? Ek staan verstom oor die oorverdowende stilte hieroor!!!

Wat die #$%@ gaan aan???? Sx

462
04-10-2013, 07:54 PM
Sunette Bridges



Ten spyte van my beste pogings om op datum te bly met al die aanvalle en moorde op ons mense die afgelope 3 maande, is dit besig om haas onmoontlik te raak...

As jy gereeld hier lees, sal jy weet dat daar tot op datum reeds 49 Plaasaanvalle was in 2013 en dat daar reeds 45 van ons mense vermoor is... Talle vroue is verkrag en daar is soveel mense wreed aangerand, dat ek ophou tel het. Die tempo waarteen hierdie aanvalle plaasvind is besig om met rasseskrede te verhoog! Van 1 aanval elke 4 dae in Januarie, het ons gevorder na gemiddeld 2 per dag op die oomblik!

In die afgelope 24 uur was daar 3 Plaasaanvalle en 1 moord. Daar was ook 2 voorvalle waar daar op mense geskiet is in Winkelsentrums. Een in Brits en een in Befordview... In baie van die aanvalle word daar AK47's gebruik. 7 Mense is die afgelope 6 dae vermoor!
...

Lukas
04-10-2013, 10:01 PM
Sunette Bridges doen goeie werk om al die aanvalle te monitor. Ek het ook gesien dat sy nie altyd onderskeid tussen bendegeweld en plaasaanvalle doen nie. Van die aanvalle wat sy as aanvalle teen ons mense noem is ook swart op swart aanvalle.

Dit is goed om al die geweld te monitor maar dan moet daar n onderskeid getref word. Die onderskeid kan weer help om appels met appels te vergelyk wat n baie goeie ding kan wees.

Aanvalle lyk of dit weer aan die toeneem is en dit is ook die tendens vir die tyd van die jaar en nie November en Desember soos mense altyd wil glo nie. Twee aanvalle per dag is erg maar toe ons met ons aksies teen hierdie aanvalle begin het, was dit ses aanvalle per dag. AKSKA se Nasionale poging om mense bewus te maak het baie gehelp maar intussen het baie jare verloop en baie skoliere het al weer families geword.

Iewers moet ons weer van vooraf begin kyk wat hierdie aanvalle dryf en wat die aanvallers dryf om so gewelddadig te wees. Ons moet weer kyk wat aanvallers bangmaak en ons moet weer ons voorkoming tegnieke herevalueer.

Om vir Sunette Bridges se leier te wag is nutteloos. Niemand sal na ons omsien behalwe onsself nie. Probeer waar dit moontlik is soveel moontlik inligting omtrent die omstandighede tydens die aanvalle kry. EK kry soms die idee dat aanvallers mense vir wie hulle bang is makliker skiet. Dit is mans wat baie groot gebou is en wat fisies die aanvallers intimideer sonder om iets te doen of te s, maar ons het meer inligting nodig om dit te bewys.

Unregistered
04-11-2013, 01:00 PM
Sit een van ons leiers nie in die kabinet nie; in dep landbou?

462
04-11-2013, 02:46 PM
Sunette BridgesBoere Krisis Aksie (B.K.A.)

Admin...

Jannie Dreyer (Oud SAP) is in sy huis in Groenvlei in die Perel vermoor. Daar was 'n Plaasaanval in Vereeniging (Midvaal area) en ook 'n aanval en roof in Sonlandpark... detail op my muur... Sx

Unregistered
04-12-2013, 05:14 AM
SA NEWS

Author: Sapa|
12 April 2013 03:43
Former SABC boss serious but stable: police

Hy was op n kort breuk in Oos Londen voor hy die Marikana stakers verder verteenwoordig in farlam kommisie v ondersoek.

Hy is deur 2 met messe gesteek en sy selfoon gesteel...

462
04-16-2013, 09:47 PM
Sunette Bridges se statusbywerking gedeel.





Sunette Bridges


Wyntyd! Daar was 246 gedokumenteerde aanvalle op Blanke mense in Suid Afrika die afgelope 300 dae. Meer as 160 mense is vermoor tydens hierdie aanvalle. Sommige van ons mense is lewenslank geskend, verlam of blind... Hierdie aanvalle sluit nie motorkapings in nie en ook nie gewapende rooftogte waartydens niemand beseer is nie.

In die Durban-Noord omgewing was daar meer as 150 inbrake waartydens mense gedood, aangerand, ernstig beseer of verkrag was. In Muldersdrift is mense besig om hul besittings op te pak na talle moorde en aanvalle. Aan die Suidkus van Natal word bejaardes, wat daar gaan aftree het, bykans daagliks aangeval, vermoor of beroof.

Die meeste aanvalle haal nooit die media nie. Daar is 'n paar van ons wat wel hieroor berig en ons bes probeer om almal om ons hiervan bewus te maak ten spyte van baie teenstand... maar ek loop my telkens vas teen mense wat net doodeenvoudig nie WIL weet hiervan nie!

Ken jy ook sulke mense

Lukas
04-17-2013, 12:52 AM
Leo. Ek het een aand op n koppie in die Lanseria gebied gesit en oor n spruit gekyk waar misdadigers n huisbewoner geterroriseer het. Wanneer die men sy venster oopmaak om daar deur te skiet, het die kriminele tot onder die venster gehardloop en daar. Reg onder die geweerloop gesit en gewag dat hy klaar skiet.

Ek het die indruk gekry dat die kriminele groot genot uit die speletjie geput het. Dit kon soveel anders gewees het as hulle sy geweer gegryp het maar hulle het nie.

Later het my informante rapporteer dat kriminele nie meer daarvan hou om opgeskiet te word nie en dat hulle later vir die man wat op hulle geskiet het terugkom.

Verlede maand het n vrou n aanvaller wat haar met n skerp voorwerp gesteek het, doodgeskiet. Vir die res van die maand was sy deur die kriminele gejag omdat sy die moraal van din vroue kriminele groot skade gedoen het. Vir hulle is dit belangrik om vroue as sagte teikens te sien en nou dat n vrou n aanval suksesvol afgeweer het, probeer die misdadigers skynbaar hulle bes om die persepsies wat hulle van vroue het, weer te herstel.

Hoe dit ook al sy. Misdadigers wil nie graag doodgaan nie. Vir hulle is dit maklik om mense te skiet maar wanneer daar op hulle geskiet word sal hulle eerder op die vlug slaan as om in n skietgeveg betrokke te raak. Hulle sal hardloop maar op hierdie stadium sal hulle op n meer gele tyd probeer om wraak te neem wanneer daar op hulle geskiet was.

Wat vir my vreemd was met die aanval waarvan jy rapporteer het, was dat die misdadigers na die geskietery nog in die omgewing was. Ek sal graag wil weet hoe lank na die skietery in die huis die buurman daar opgedaag het.

Unregistered
04-17-2013, 10:52 AM
Ja miskien moet die gewapende aanvalers dan heeltemal uitgeskakel word indien moontlik.