PDA

View Full Version : Ek kies die groter vrees.



456
08-11-2015, 09:00 PM
Hierdie is deur Dawie Roodt geskryf en is by die volgende link beskikbaar: http://maroelamedia.co.za/blog/debat/meningsvormers/ek-kies-die-groter-vrees/

Dit is na my mening die moeite werd om te lees. Die inhoud wil nie copy nie, so volg asb die link.

Lukas
08-12-2015, 10:49 AM
Ons hoef nie Maroela media se berigte te copy nie. Hulle vee nie berigte na die tyd uit nie en hulle beriggewing is akkuraat en goed en AKSKA kan met hulle assosieer.

Unregistered
08-20-2015, 12:20 PM
Hierdie is meer as die moeite werd om te lees. ---- http://afrikanervolksparty.org/index.php?option=com_content&view=article&id=6216%3An-ope-brief-aan-dawie-roodt&catid=160%3Aartikels&Itemid=284&lang=af

Groete

William

524
08-20-2015, 04:19 PM
http://i.imgur.com/GmVLuFy.jpg