PDA

View Full Version : Bedrog van ons mense



Nov16
08-15-2015, 09:13 AM
http://rekordcenturion.co.za/52269/fraudster-hits-centurion-tyre-outlets/


Ons mense van vandag, pasop die hulle steel oop en bloot met tegnologie

Lukas
08-15-2015, 10:53 AM
Ek dink die ou het so bietjie dom gesteel. Sy Foto is bekend, sy stokperdjie is bekend, sy naam is bekend en sy FB is bekend. Ek dink die polisie het hom lankal geskraap.

Hier is die ou se Fb https://www.facebook.com/photo.php?fbid=10152945958749601&set=pb.745334600.-2207520000.1439629174.&type=3&theater

Ek wonder of hy regtig probeer het om te steel en of die beurtkrag by die bank hom nie dalk gepootjie het nie.

baie bedrog sake volgens my, word gewoonlik uit onkunde gebore. Hierdie ou sukkel nie. Jy kan sien dat hy die lewe geniet en finansieel in n posisie is om dit te doen.

My persoonlike opinie is dat hy dalk n redelike saak teen die besighede en teen die polisie kan maak.

Nov16
08-15-2015, 11:59 AM
http://rekordcenturion.co.za/52269/fraudster-hits-centurion-tyre-outlets/


Ons mense van vandag, pasop die hulle steel oop en bloot met tegnologie

Dink hy het nou net die verkeerde mense kom pla ons op sy spoore, pak slae sal hy kry

524
08-15-2015, 01:53 PM
Ek dink die ou het so bietjie dom gesteel. Sy Foto is bekend, sy stokperdjie is bekend, sy naam is bekend en sy FB is bekend. Ek dink die polisie het hom lankal geskraap.

Hier is die ou se Fb https://www.facebook.com/photo.php?fbid=10152945958749601&set=pb.745334600.-2207520000.1439629174.&type=3&theater

Ek wonder of hy regtig probeer het om te steel en of die beurtkrag by die bank hom nie dalk gepootjie het nie.

baie bedrog sake volgens my, word gewoonlik uit onkunde gebore. Hierdie ou sukkel nie. Jy kan sien dat hy die lewe geniet en finansieel in n posisie is om dit te doen.

My persoonlike opinie is dat hy dalk n redelike saak teen die besighede en teen die polisie kan maak.

Lukas, jy het 'n goeie hart - duidelik kan beurtkrag die ou nie driemaal in 'n ry pootjie nie. Neewat die perd sal moet baie, baie mooi verduidelik as jy my vra. Indien dit beurtkrag was sou daar meer as een transaksie van verskillende mense gewees het.
Ek dink hy moet maar solank Mr. Muscle en 'n lappie gaan koop want sy [email protected] is in die pos verseker!

Lukas
08-15-2015, 02:55 PM
Hahaha. Jy is erg. Gee die man n kans. Ek is seker dat daar n ander motief agter dit alles is. 'n Mens kan nie so dom wees nie.

Nov16
08-15-2015, 05:15 PM
Ons het nou al ses sake wat sap hanteer, sy totaal loop oor 70 000 vir julie maand, ons is besig om n kring te trek vir die man, ek kan nie glo ons saamelewing het so ver gedaal nie. Beste is ons ken teveel mense op teveel plekke.

Wie wil saam op n jag trip gaan?

Ps lukas willie is erenstig oor die nuwe isuzu indien ons kan plan maak?

Lukas
08-15-2015, 10:31 PM
Nov16. As die ou soveel sake teen hom het, moet dinge seker gebeur wat moet gebeur. Ek kom uit n vreemde wŕreld uit en my ondervinding het my geleer dat alles nie altyd is soos wat dit lyk nie. Adv. Piet Pretorius sal jou ook lang stories van sy eie ervarings kan vertel. Iets in hierdie saak of sake soos jy dit noem, klink vir my net te dik vir 'n daler. Te dom om waar te wees. Maar laat tyd ons maar leer.

Ek gaan in elk geval kyk of ek bietjie meer kan uitvind

Terselfdertyd moet ek vir jou ook erkenning gee. Die land se mense staan onder die korrupte outoriteit van die ANC en dit maak mense skelm, net soos wat baie konvensionele kerke nou onder die outoriteit van die New Age staan. Die outoriteit waaronder mense leef, be´nvloed hulle wel en niks is meer onmoontlik nie.

Nov16
08-15-2015, 11:31 PM
Dit is net soos dit is ons gee nie grond gebied aan satans kinders nie ons veg vir wat die Vader ons gee.

Unregistered
08-16-2015, 09:25 PM
Ai, wat Lukas hierbo oor die konvensionele kerke ontbloot is darem maar bitter hartseer. As dinge tog maar nie so was nie.

Lukas
08-16-2015, 10:21 PM
Anoniem. Dit sal so wees want dit is so geskryf en vir my is dit nie te slegte nuus nie want dit voorpel n einde.

Lees maar Daniel 11:37 en 38

Unregistered
08-17-2015, 03:12 PM
As ek 'n opinie mag vra aangaande die "tyd van die einde" waarvan Lukas hierbo praat.... In breŰ trekke, na nog hoeveel geskatte jare kyk ons na, alvorens hierdie einde aanbreek? Wat wys die simptome? Hoe ver trek ons nou? Praat ons van 'n jaar? Of binne 2 jaar? Of binne 5 jaar? Of binne 10 jaar? Of binne 20 jaar? Of binne 50 jaar? Of binne 100 jaar? Of meer? Waar kan ons ongeveer hierdie "tyd van die einde" plaas?

Tom
08-17-2015, 04:59 PM
#11, die Illuminati dink dit is nou, die 23 September begin die geboorte pyne, of die wegraping of die dag van die Here. Hulle dink hulle is slim en kan hierdie dinge uitwerk. Daniel het getalle gegee en die Bybel gee ook nog aanduidings hoe om die tyd uit te werk. Ek glo dit is alles n strik en hulle gaan netjies daarin trap. As die huiseienaar geweet het wanneer die dief kom, sou hy sy huis oppas en nie die dief toelaat nie. Wie is die huis eienaar? Is dit nie Satan op die stadium nie? Dit se vir my Satan dink hy weet en daarom hierdie hengse bohaai op internet en YouTube oor wat einde September gaan gebeur. Satan dink ook hy kan die koms van Jesus keer. Hierdie is eintlik n baie interessante stuk en ons kan dit gerus op die Geestelike draad gaan bespreek, as iemand wil. Om daar te lees en praat, moet jy registreer by AKSKA.

Lukas
08-17-2015, 08:03 PM
Anoniem. die sisteme waaronder ons leef, kom elke 80 tot 100 jaar tot n einde en daardie einde is gewoonlik met n hengse bang. Die eerste en tweede wŕreld oorlog was deel van die vorige bang en ons is nou al weer by die volgende een.

Met elke afsluit van die ou era en die intree tot die nuwe era, is die tekens van die tye elke keer baie sigbaar. Maar elke keer is die nie die einde nie. Daar is altyd nog ietsie wat moet gebeur.

EK sou dink dat die jaar wanneer die temple herbou word, dit vir jou dalk n goeie teken sal wees dat hierdie einde die regte einde voorspel.

Voor daardie temple nie herbou word nie, sal ons wag en wanneer dit herbou word, sal dit ook nie maklik wees om te voorspel hoeveel jaar daar nog oor is nie.

Ek sou dink dat die belangrikste dalk maar is om ons kant skoon te kry vir ingeval ons dalk nie weer n kans gaan kry nie.

Unregistered
08-17-2015, 08:29 PM
Net ons Vader weet, nie Jesus of die engele selfs nie. Ons sal wel weet wanneer dit naby is dis al, volgens die Woord moet daar nog baie dinge gebeur, van dit gebeur baie ander moet nog. Staan vas

524
08-17-2015, 08:42 PM
Gaan Google maps toe (maak seker jou location is afgesit) tik 23 September 2015 in die soek boksie en kyk waar kom jy uit - Google weet waar die bollie is!

Unregistered
08-18-2015, 07:23 AM
Die enigste merkwaardigheid vir 23September wat my meer intreseer is die Pope, of soos hy hou van om aangespreek te word "holy father" wat Obama in die Withuis gaan besoek. Hierdie is vir my n groter gebeurtenis en twee figure wat ook prominent hulle rol in die "nuwe wereld orde" volstaan. n Wolf in skaapklere en die weste se sinkende skip. Staan vas

524
08-18-2015, 07:29 AM
Staan vas - Interessante site - http://one-evil.org/content/entities_organizations_new_world_order.html

Gaan lees gerus die res en nog baie - by die skakel


FoundationThe New World Order was founded in 1943 at the first Conference between England, the United States and the Soviet Union by leading Jesuits (http://one-evil.org/content/entities_organizations_jesuits.html) in Tehran (http://one-evil.org/content/entities_locations_tehran.html). It was reconfirmed at the end of of World War II following the complete victory of the Roman Cult (http://one-evil.org/content/entities_organizations_roman_cult.html) controlling the Roman Catholic Church in the re-establishment of effective Catholic control of the former Frankish Kingdom principalities now known as Germany, France, Austria, the Netherlands and Switzerland.
However, the term first entered the public arena in 1949 through the work of Jesuit co-agitator George Orwell and his book "New World Order" providing a chilling account of the future world under global Catholic socialism (Fascism).
At the heart, the New World Order is a defined membership of global financial, political and industrial consortium based around the underlying massive financial assets of the Catholic Church based from ZŘrich (http://one-evil.org/content/entities_locations_zurich.html) still in control of the Jesuits and their continued monopoly as the only organization in Catholic history (excluding the Knights Templar) to hold a Papal document granting them exclusive rights to conduct banking and financial activities.
As the New World Order is a consortium of financial, political, military and industrial entities, its precise structure, rules of operation and agenda remains difficult to precisely confirm. For example, a few dozen private banks in Europe and the United States first formed by the Jesuits in the 18th and early 19th Century continue to remain the foundation pillars of the global finance and credit system -- the same private banks that have withdrawn hundreds of billions of dollars of credit from the global financial system in 2008 and 2009 causing what was a localized credit squeeze of bad loans into a global depression.
The New World Order also maintains a political military structure through co-operative ties between intelligence agencies and large private and public arms manufacturers such that this apparatus serves to protect the interests of the Catholic Church across the world.
The New World Order also represents a discrete group of global companies, principally involved in industries such as pharmaceuticals as well as substantial media and publishing interests, again which have successfuly maintained protection against Catholic interests, with the exception of unavoidable occassional public scandals such as ongoing pedophilia by priests.
The Jesuit Civil War (1942-1945)In 1941 aged 75, Count Wladimir Ledochowski -- Jesuit Superior General --was at the height of his supremecy, a still fit and completely driven man. His army of Jesuit influentials had similarly reached great heights in all places held by Catholic Dictators as well as the United States. So why would a civil war between factions of the Jesuits break out at such a time?
One of the great historical anomalies is the behaviour of both Adolf Hitler (http://one-evil.org/content/people_20c_hitler.html), Fr Himmler S.J. (http://one-evil.org/content/people_20c_Himmler.html) and Fr Joseph Stalin S.J. (http://one-evil.org/content/people_20c_Stalin.html) in the Nazi Russian Invasion. Contrary to spin historians, these men had not only shown ruthless pragmatism in managing power until this point, but were actively working together on a number of military and scientific fronts until the invasion.
A frequent excuse given is that fiercly Catholic Hitler had become “drunk” with power and decided to invade Russia because he hated the Russians. But Hitler was a mere soldier, compared to Fr. Himmler S.J. the new Grand Inquisitor of the Roman Catholic Church and his massive army of assassins and torturers.
Instead, it is much more certain that Jesuit Superior General Ledochowski instructed Himmler to push for the assault on the understanding this would complete a clean sweep of Catholic National Socialism over Catholic National Communism. Similarly, it is clear that Count Ledochowski said something in reverse to Fr Stalin S.J. – that this was the plan that would ultimately destroy Germany as Stalin’s behaviour against his own country and people was nothing other than treacherous.
When Hitler invaded in June 1941, Fr Stalin -- against every other example of ruthless judgment to protect his own power -- seemingly invited for his troops to be slaughtered and defeated by refusing his generals to fully engage, then having the generals executed and then repeating the bizarre process almost up to Moscow.
However, by the bleak Russian winter of December 1941, the jaws of the Jesuit Soviet Machine clamped down shut on the legs of the German Army. From this point on, the fate of the Nazi dream and power were sealed.
For such a loyal German Jesuit as Fr Himmler S.J. such deliberate trickery by Ledochowski would have been devastating and unforgivable. The Jesuits had shifted their power away from Germany, France and Italy to America -- for the first time in the order's history.
On December 13, 1942 (aged 76) Count Wladimir Ledochowski died suddenly --almost certainly murdered by the very best assassins of Fr. Himmler for his treachery in dooming the German-Swiss –French “Illuminati” Jesuits.
Technically this act immediately plunged the Jesuits into Civil War. Unable to convene a General Congregation until the end of the War --when all Jesuits have permission to elect their leader --Vicar General Norbert de Boyne could not be made Superior General. This left the American Jesuits, led by Fr Edmund Walsh S.J. (http://one-evil.org/content/people_20c_Walsh.html) free to pursue their agenda along with other international factions.
The German-Swiss-Italian-French Jesuits during the war headed by Fr Heinrich Himmler S.J. represented the “Illuminati” – the old guard who had been betrayed by their slain leader Fr Ledochowski S.J. The other camp representing the new guard, the “New World Order” headed by the American-Canadian Jesuits and allies along with English and even Australian Jesuits.
Midst the two warring camps of Jesuits were "neutral" provinces such as the Netherlands and Spain, still battling for its survival against the popularity of the Vatican sponsored Opus Dei Mary (Mari (http://one-evil.org/content/entities_gods_Mari.html)) Spanish Satanic devotion cult.
It is during this event, in which unprecedented number of Jesuits were killed that the plan for the New World Order was hatched by senior Jesuits such as American Fr Edmund Walsh S.J.
The plan was confirmed by the Jesuit officials that accompanied each of the world leaders of Roosevelt, Fr Stalin S.J. and Churchill to the conference at Tehran (http://one-evil.org/content/entities_locations_tehran.html) in December 1943.
It is there we see for the first time the unveiling of the public face of the New World Order – an order of opposing “friends” and ideologies- capitalism vs communism, but all ultimately financed and directed from the same machine.
Reporting structure of the New World Orderhttp://cdn.ucadia.net/images/one-evil.org/diagrams/nwo_small.jpg