PDA

View Full Version : Hoe lyk 'n Speelgoed Pistool?



524
08-17-2015, 04:02 PM
Jy sal moet flink dink en vinnig kyk..


http://i71.photobucket.com/albums/i158/Benbliksem/ToyvsReal_zpsyhoznkjb.jpg (http://s71.photobucket.com/user/Benbliksem/media/ToyvsReal_zpsyhoznkjb.jpg.html)

Nov16
08-17-2015, 05:46 PM
Sou sÍ aan die linkerkant

524
08-17-2015, 06:32 PM
Sy links of joune?
Die blink een?

Nov16
08-17-2015, 07:33 PM
Sy links of joune?
Die blink een?

Nee ek sou reken die skewe een is die real deal, n mens is genyg om die wapen gewig teen te werk, n goed opgeleide persooon kan sy wapen reg vas hou, kyk ook na die sneller vinger lyk of dit dieper insteek om ook gewig te kompenseer.

Tom
08-17-2015, 07:43 PM
Die skakel is n html link en wil nie vir my oopmaak nie.

Aan Nov16 se opmerking oor die sneller vinger ly ek af dit is n ou wat niks weet van skiet nie.

Lukas
08-17-2015, 07:51 PM
Dit lyk soos die blink een, die korrel is plastiek

524
08-18-2015, 08:44 AM
OK, nou moet julle nog net leer hoe om te skiet ook! Kyk mooi en leer fluks! http://www.sherv.net/cm/emo/laughing/roflmao.gif



https://www.youtube.com/watch?v=3a5Qth5BPRk&feature=youtu.be

Unregistered
08-18-2015, 02:02 PM
Ha ha dis kaapse vlakte styl. Wat die twee wapens bertef sal ek se die silwer een is vals, sy loop het te veel spasie rondom, binne die glystuk. Staan vas