PDA

View Full Version : Wanneer is dit te laat



Nov16
08-21-2015, 07:15 PM
http://www.netwerk24.com/nuus/2015-08-20-revolusie-dreig-oor-armoede

Wanneer is dit te laat om die wiel wat momentum kry te stop. N vraag van onleeding aan lukas wat het die 80 jaare verander van nou wat het die 80 gestop of laat smoor om nou die wiel momentum te gee?

Iets te lees uit die argiewe

https://ujdigispace.uj.ac.za/bitstream/handle/10210/12805/fourie_daniel_r_1989_magister%20artium%20in%20gesk iedenis.pdf?sequence=1

greengroen
08-23-2015, 08:50 PM
Nee wat dis seker n bitter pil om te sluk as jy eens die geld sommer self by die armes gesteel het die revoliesie waarvan jy praat is asgevolg van n anc regering wat nou n misdaad sindikaat is wat belasting geld steel ten koste van die land se armes die revoliesie waarvan jy praat mnr boesak is swart arm mense wat in wanhoop verval teen die anc regering in opstand gaan kom ons kyk of jou anc lidmaatskap kaart jou gaan red as alle hel losbars

Unregistered
09-02-2015, 08:35 AM
Vir die armste armes, is dit reeds te laat. Ek sien hoe die "zama zamas" die myne moet plunder om aan die lewe te bly, hierdie is n voorsmakie van dinge wat kom as die weghol trein nie omgedraai kan word nie(dis elk geval n prasa trein so die antwoord is nee). Ek dink nie mense besef hoe vinnig dinge kan inmekaar sak nie. Ons sit met veiligheids magte wat nie eens hulle self kan beveilig nie, wanneer die res van hierdie armes ook op groot skaal kan organiseer soos die zamas, gaan hier n burgeroorlog/anargie ontstaan wat niks en niemand sal ontsien nie, gevuur deur honger mense en anargiste. Die anc met sy kommies het hierdie tafel vir hulle self gedek, en soos met wat jy saai gaan jy nou maar ook dit moet maai, dws jou eie mense het jy verarm en misbruik om jou magsbehepte, selfsugtige, geldhonger, godelooshede te bevredig. Met jou leuns en jou demoonkrasie het jy probeer om my volk te onderdruk en te vernietig, alles verniet, het jy nie geleer ons volk groei sterker deur sulke aanslae nie. Die paar liberale samelopers wat jy omarm gaan saam met jou die vrugte pluk. Sterkte julle is amper daar 3% groei en 6% inflasie, as jy die som kan maak, maar dit sal ook nie help nie want om een en een bymekaar te sit is nie hoe julle werk nie, om af te trek en te breek is mos in die gene, om te verarm en te onderdruk is julle kommies se plan. Soos altyd sal ons volk in julle pad staan, want om aan te hou, op te bou, te glo, te oorkom, te oorwin en net voor ons God alleenlik te buig is eienskappe wat ons regop hou en sal staande hou. Staan vas