PDA

View Full Version : Mev.



Johanna
08-29-2015, 11:19 AM
ek wil graag 'n lid word van die akska groep

Lukas
08-29-2015, 07:03 PM
Dit sal vir ons wonderlik wees as jy n lid kan word, Ek weet nie waar jy bly nie maar as jy een van die kursusse kan bywoon, of die Afrika Kriptografie boek gekoop het, sal jy die geleentheid kry om n lid te word.

Ons het van 2006 tot nou toe nuwe lidmaatskap geleenthede gesluit omdat daar in 2006 n klomp mense was, wat aangesluit het net om ons inligting te steel en toe hulle eie ding probeer doen het. Van hulle bied selfs minderwaardige kursusse aan, ander verkoop kameras en ander saai sommer net paniek.

Ons lidmaatskap het nou verander en jy kan wanneer jy n boek deurgewerk het, of n kursus gedoen het, 'n Vlak 1 lid word. En as jy nie 'n lid word nie, sal ons jou wanneer jy n probleem het, nog altyd probeer help.