PDA

View Full Version : Plaas aanval



524
09-01-2015, 02:03 PM
Interessant in die video kan jy duidelik sien hoe hierdie hond met iets soos Doom gespuit word toe hy begin blaf. - Lees verder en kyk video by die skakel

http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa-nuus/video-tienermeisie-durf-plaasaanvallers-met-haelgeweer-aan/




http://i71.photobucket.com/albums/i158/Benbliksem/Maroela0109_zpsdzbaa1tr.jpg (http://s71.photobucket.com/user/Benbliksem/media/Maroela0109_zpsdzbaa1tr.jpg.html)

Unregistered
09-02-2015, 08:55 AM
Baie braaf van die meisie, bly sy is ongedeerd maar dink ook dat hulle nou geleer het dat dit nie die beste opsie is/was nie. Dit sal beter wees om op n tv skerm of jou foon eers na die kameras te kyk om die aanvallers se posisie te bepaal, daarna gebeurliksheids planne. Staan vas

524
09-02-2015, 12:03 PM
Baie braaf van die meisie, bly sy is ongedeerd maar dink ook dat hulle nou geleer het dat dit nie die beste opsie is/was nie. Dit sal beter wees om op n tv skerm of jou foon eers na die kameras te kyk om die aanvallers se posisie te bepaal, daarna gebeurliksheids planne. Staan vas

Die kind is baie gelukkig - en ja, ons is almal bly sy's ongedeerd! Die ander opsie sal dan ook wees om by AKSKA aan te sluit om te leer hoe om in so 'n situasie optetree. Mense besef net nie die waarde van vroe waarskuwins systeme nie. Jy moet weet lank voor die verpesting naby jou huis is dat hy in jou erf is!

Unregistered
09-02-2015, 08:47 PM
En hoe weet jy dit?

Nov16
09-02-2015, 09:23 PM
En hoe weet jy dit?

Dags mense

Agv die vraag "en hoe weet jy dit"

Neem ek aan die persoon het nie of is nie bewus van vre waarskuwing systeeme nie

N voorbeeld
Jou slaap kamer, waar jy die maklikste tydens slaap oorval kan word?
Ligte wat kan aanskakel indien iemand naby jou kamer sou kom met n klein bleeper, of ligte wat sou afskakel indien iemand naby jou kamer sou beweeg. Dit kan enige plek opgestel word in en om die huis
Op pad na n deur wat gebruik kan word of agter n deur n skakelmat wat enige iets kan aktiweer
Ek persoonlik sit n besem teen die deur sou iemand wou of kon inkom val die desem om met n aardige klank wat enige persoon wat wou iets doen n groot skrik op lyf jaag.
Buite deur kan met n wegsteek skakelaar bedien bord wat enige iets aan of afskakel indien iemand daar sou peuter na uure.
N trip wire op enige plek waar iemand kan beweeg wat weer iets aankakel of afskakel
Enige tyd skakelaar wat jy inhande kan kry om wakker tyd te simuleer in n donker huis aanskakel van ligte of tv op abnormaale tye.

Daar is soveel moontlikhede om aantepas net om jou moontlike aanvaller te wys daar is beweging of iets nuuts waarvoor hulle nie beplan het nie

Nov16
09-02-2015, 09:26 PM
By n ander geleentheid waar die tyd datums baie naby was het ek die besprooings tyd verander, so indien hul beplanning sou voortgaan teen oggend uure het die tuin besprooing begin werk en die heele erf natgespuit.

Min mense wil nat en koud voorgaan met n plig

Nov16
09-02-2015, 09:30 PM
Indien sy n gas geweer het kon sy n paar skote speel speel afgevuur het, pepper balle maak honde opgewonde en die booswig sou sekerlik n anderplan gemaak het.

524
09-02-2015, 09:39 PM
http://i71.photobucket.com/albums/i158/Benbliksem/Lorem%20Ipsum_zpsirhdzjac.jpg (http://s71.photobucket.com/user/Benbliksem/media/Lorem%20Ipsum_zpsirhdzjac.jpg.html)

Nov16
09-02-2015, 09:44 PM
Meskien moet lukas en kie die nuwe draad oopmaak met vindingryke maniere en plesiere van electric perdeby tot gatskoonmaak verassings

524
09-02-2015, 09:58 PM
Meskien moet lukas en kie die nuwe draad oopmaak met vindingryke maniere en plesiere van electric perdeby tot gatskoonmaak verassings

Stem - op Vlak 2

Unregistered
09-03-2015, 02:36 PM
Dankie Niv16.

Lukas
09-04-2015, 08:22 AM
HWJD Hierdie mislukte poging het presies op die dag n maand na dat die kriminele totaal misluk het toe hulle die direkte bure wat AKSKA lede is, wou aanval.

Omdat ons elkeen hopelik werk en nie tyd het om die wreld te beveilig nie, beveilig ons net ons eie direkte omgewing en los ons die goed wat nie op ons van toepassing is nie. Tydens die vorige aanval het die aanvallers n plan gehad om of in die huis-huis te kom of om die mense deur die venster te skiet.

Toe die dag aanbreek, het hulle presies op tyd opgedaag maar die geleenthede wat vir hulle geskep was, was weggeneem en die aanval het misluk.

Nov16. As sy peper balletjies in daardie vertrek ingeskiet het, sou sy dit nie gemaak het nie. Peper balletjies maak jou sinus kanale baie mooi oop en hulle sou daar uit gewees het nog voor die peper n effek gehad het en sy sou dit nie gemaak het nie.

Staanvas. Sy was nie dapper nie sy was dom en oningelig en heeltemal te seker van haar geweer. Dit is net genade dat sy nie seergekry het nie.

524. Binne AKSKA doen ons al daardie goedjies maar omdat mense dit verkeerd kan aanwend, is dit belangrik om die kennis tot die AKSLA lede wat al bewys het dat ons hulle kan vertrou , te beperk

baardman
09-04-2015, 09:01 AM
en tog word sy aangewys as dapper en die prentjie geskep dat sy die situasie gered het, so help die koerante om mense te laat dink op 'n manier wat hulle baie seer kan laat kry

408
09-04-2015, 03:18 PM
Die beste vroe waarskuwing is AKSKA kennis. Begin by die boek "Oorwin plaasaanvalle"
Baie mense sukkel om te onderskei tussen dapper en bleddie onnosel.
Dankie Lukas.
Belinda.

Unregistered
09-04-2015, 06:21 PM
Baie braaf van die meisie, bly sy is ongedeerd maar dink ook dat hulle nou geleer het dat dit nie die beste opsie is/was nie. Dit sal beter wees om op n tv skerm of jou foon eers na die kameras te kyk om die aanvallers se posisie te bepaal, daarna gebeurliksheids planne. Staan vas

Lees weer stadig.

Lukas
09-04-2015, 09:13 PM
Staanvas, Oor die res stem ons almal saam. Al wat ek s is dat daardie braaf eintlik dom was. Dom omdat sy oningelig was. As sy regtig so onverskrokke was, sou sy die knol by die deur geskiet het toe hy aan die veiligheidshek kom peuter het.

Die meeste mense kry seer omdat hulle oningelig is en dom optree en ons kan nie daarby verbykom nie.

456
09-05-2015, 06:08 AM
Die beste vroe waarskuwing is AKSKA kennis. Begin by die boek "Oorwin plaasaanvalle"
Baie mense sukkel om te onderskei tussen dapper en bleddie onnosel.
Dankie Lukas.
Belinda.

En by verre die goedkoopste. Waar kan jy 'n oordentlike alarm stelsel vir R 250 koop?

Unregistered
09-05-2015, 10:06 AM
Dagse, almal as sy twee bokveld toe geskiet het, sal ons haar nog as "dom of onosel" beskryf het? Het sy die beste opsie uitgeoefen? Nee sy het nie, maar uit haar verwysings raamwerk was het sy. Verder stem ek 100% saam met Lukas en ander ons as akska lede is bevoorreg om van beter te weet, maar dit maak nie ander dom en onosel nie. Die bure van die plaas kan miskien nou daar gaan kers opsteek en nog lede wen wat op sy beurt weer nog lede kan wen. Staan vas

Lukas
09-14-2015, 05:50 AM
Staanvas. Die 4de Desember is ek in jou area. Gaan jy vir ons n plek en mense kry om die kursus by te woon?

524
09-14-2015, 11:38 AM
<header class="entry-header has-title" style="box-sizing: border-box; margin-bottom: 30px; width: 629px; overflow: hidden; color: rgb(40, 40, 40); font-family: 'Open Sans', sans-serif; font-size: 15px; border-top-width: 0px !important;">Plaasaanvallers het hulle liederlik vasgeloop in ʹn onlangse operasie in die omgewing van Memel in die Oos-Vrystaat.

</header>Sowat 160 boere het sedert Woensdag aan veiligheidsaksies in die Vrystaat deelgeneem en gehelp om voorvalle van misdaad te voorkom of om verdagtes aan te keer.
Luidens ‘n nuusverklaring deur Vrystaat Landbou het sowat 120 boere gehelp om vier verdagtes aan te keer n ‘n plaasaanval by Memel.
Mnr. Jaco en me. Bessie Maritz is glo Sondag net na 14:30 op hul plaas aangeval. Die plaaslike veiligheidsplan is in werking gestel. (Lees die berig (http://landbou.com/nuus/plaasaanvallers-kom-nie-weg-op-memel/) wat hierna geskryf is.) Meer as 100 voertuie is gebruik, en die veiligheidsnetwerke van Memel, Amersfoort, Warden, Newcastle en Vrede is geaktiveer.
Volgens mnr. Tommie Esterhuyse, voorsitter van Vrystaat Landbou se wet en orde-komitee, het die landbougemeenskap van Koppies Vrydagaand gehelp om kapers te vang. Edenville se plaaswag was besig met ‘n patrollie en is in kennis gestel. Hulle het omliggende plaaswagte – wat Koppies sʹn insluit – in kennis gestel. Die twee verdagtes het glo ‘n voertuig by Kroonstad gekaap. Die Koppies-gemeenskap was besig met ‘n blou/witlig-operasie en sowat 35 voertuie en boere het aan die operasie deelgeneem. Die twee verdagtes is in die operasie aangekeer.
Esterhuyse s Vrystaat Landbou is dankbaar dat geen lewensverlies tydens die voorvalle voorgekom het nie. Hy s boere word onderskraag deur mediaberigte waarin senior polisie-offisiere hul uitspreek oor die goeie samewerking tussen plaaswagte, veiligheidsnetwerke en die polisie.


http://landbou.com/nuus/plaasaanvallers-loop-hul-vas-in-120-boere/

524
10-21-2015, 01:41 PM
Lyk vir my die plek is nog aan die gang -

REZA ‏@crimeairnetwork (https://twitter.com/crimeairnetwork)<small class="time" style="font-size: 13px; color: rgb(136, 153, 166);"> 1m1 minute ago (https://twitter.com/crimeairnetwork/status/656797088127328257)</small>
COUPLE FOUND BRUTALLY MURDERED : MEMEL. FS. TAKEN - WHITE COLT BAKKIE BYC954FS. INFO. MEMEL SAPS 058 9248901 OR 10111.

524
10-21-2015, 01:57 PM
BREAKING NEWS: MEMEL SHOCKED BY DOUBLE MURDER.
Memel - The town of Memel has been left in a state of shock after the news of a double murder have been confirmed by the Memel SAPS.


Community members Mrs. Charlotte Viviers and Mr. Eric Oosthuizen - owner of the Memel Petrol Station has been brutally murdered.

Mrs. Vivier's husband Viv have been seriously injured. The incident happened at about 17:30pm when Viv arived home. The black attackers waited for him to enter before they made their move. At about 08:30 this morning the domestic worker alerted the police when she gained access to the house finding Viv tied up and Charlotte in the sitting room already passed away.


Innitially the Police alerted the media to be on the lookout for Eric and his white Colt bakkie Reg BYC 954 FS. However Erics body has been discovered in one of the outside buildings later this morning. He has also been murdered.


The Memel SAPS is reqeusting the community to please be on the lookout for the white Colt Bakkie registration number BYC 954 FS. Any information will also be appreciated and the Memel SAPS can be contacted at 058 9248901

<header class="_4g33 _5qc1" style="display: flex; color: rgb(0, 0, 0); font-family: Arial, Tahoma, Helvetica, FreeSans, sans-serif; font-size: 14.85px; line-height: 20.79px; margin: 0px 0px 12px; padding: 10px 10px 0px;">Vrede Rekord (https://m.facebook.com/rekordvrede?fref=nf&refid=52&ref=bookmarks&_ft_=qid.6208055282742507421%3Amf_story_key.980227 085375227%3Atl_objid.980227085375227&__tn__=C): https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1628854750720928&id=100007892557310&ref=bookmarks






</header>

Lukas
10-22-2015, 05:32 AM
Ons is waar die rooi begin. Dit gaan nog baie erger word. Maar hoe erg moet dit word voor ons gaan luister en wakker word?

2173

Unregistered
10-22-2015, 03:17 PM
Geen witmens met 'n gesonde verstand wil verder in die swart riool hool genaamd Afrika woon nie. Dit is mos ooglopend duidelik dat die wittes se dae getel is in Afrika. En hulle dae is min.

Lukas
10-22-2015, 11:20 PM
Kyk bietjie hoe Europa nou lyk. Ek sal dink dat jou beste kans op oorlewing juis hier is. Ons ken nie die Arabiere nie en ons kan nie hulle manewales vooruit voorspel nie en ons kan nie hulle voorvaders gebruik nie. Afrika is anders as al die ander lande en ons beste kans op oorlewing is juis hier.

Die tydskaal vir die geweldkurwe in Suid Afrika is ook dieselfde tydskaal vir die geweld in Europa en Amerika en vir die res van die wereld