PDA

View Full Version : Europa se ondergang?



Kasper
09-08-2015, 04:55 PM
Dagse almal,

Die hele immegrasie besigheid in Europa is vir my nogal ‘n bron van bekommernis.
Ons weet die Jode (NWO) wil van die wit ras ontslae raak. Hulle sien ons as ‘n bedreiging vir hulle, een wereld orde. In SA was dit maklik gewees om dit reg te kry en die uiteinde was die verkiesing van 94 gewees. (Alhowel daardie proses etlikke dekades vroeer begin het)
In Amerika doen hulle nou dieselfde as in SA. Die wittes word gebreinspoel en op alle terreine gemarganaliseer. Verder word ras vermenging gepredik op al wat ‘n media platform is.
Europa is nog oorheersend wit op die stadium. Hoe kry jy hom verswart?... wel fabriseer genoeg konflikte in ander wereld dele sodat daardie mense ‘n ander heenkome begin soek. Europa is ook al klaar gebreinspoel met liberale denke, so dit sal maklik wees vir die populasie om “ontvanglik” te wees vir immegrante. Wat ook opvallend is, is dat dit oorheersend Moslems is en ook mans is.
Vir my lyk dit hulle wil Europa heeltemal tot ‘n val bring deur swart oorbevolking en ras vermenging.
Die vraag is gaan hulle dit regkry of sal die mense betyds kan wakker skrik? En wat se implikasies hou dit vir ons hier in SA in?
Wat dink julle

Groetnis
Kasper

524
09-08-2015, 05:41 PM
Een ding staan soos 'n paal bo water. Die "refugee crisis" is wel 'n "crisis" maar nie 'n "refugee" een nie. Europa sal NOOIT weer wees wat dit eens was nie. Daar word daagliks duisende Moslems toegelaat wat die hele gedagte van 'n Europa gebaseer op Christendom (al is dit reeds afgewater) gaan en sal verander.

Lees HIER OOK (http://illuminati.am/seekers/?utm_source=Illuminati+Official&utm_campaign=d33b27eff2-ILLU_SATW_E_9715&utm_medium=email&utm_term=0_34dda4dfc7-d33b27eff2-24655005&goal=0_34dda4dfc7-d33b27eff2-24655005&mc_cid=d33b27eff2&mc_eid=936b6b62e4)

Nov16
09-08-2015, 06:06 PM
Dit wentel om soos in die natuur, die ganse aarde is bewoon van parasiete, parasieteers. Net nog n paar jaar dan is die gasheer nie meer sterk genoeg om die las te dra nie. In die natuur verswak die wese en sterf, wreed sal dit vir ons klink en lyk, veral vir die wat die nognie sien of verstaan nie, so ja klein splinter groepies gaan kan weerstand bied tot hulle ook ingedring word. Net tyd sal leer

wouterf164
09-09-2015, 09:08 AM
Bush voorspel ISIS. Laat mens wonder wat Obama gedoen het toe hy al die soldate uit Iraq ontrek het. Alle hel het losgebreek oor Europa met die "refugees" wat hulle lande binne stroom.


https://www.youtube.com/watch?v=84ukJlcpqEY

caholt
09-09-2015, 10:32 AM
Nou kom die ware kleure deur.

https://www.youtube.com/watch?v=ZrSGZswoeL8

caholt.

Kasper
09-10-2015, 06:41 PM
Ek sien daar is klaar van die Franse wat begin vasskop oor hierdie klomp Moslems. Dink in die komende weke/ maande gaan daar nog baie dinge uitkom/ verwikkelings kom aangaande hierdie storie.

http://www.rawstory.com/2015/09/french-government-condemns-mayors-who-will-only-accept-christian-refugees/

Snaaks hoe die wit liberale so vasskop, wys jou maar net hoe kort is die arme goed sy geheue- hulle het klaar vergeet wat Moslems gedoen het met Charlie Hebdo....

Groetnis
Kasper

wouterf164
09-11-2015, 07:25 AM
Container with aid for "refugees" in Greece was full of weapons and ammunition


https://www.youtube.com/watch?t=85&v=xn-UCR5p0y0

524
09-11-2015, 08:45 AM
Container full of help for Muslim "refugees" arrived in Greece and guess what was in there? It was full of weapon. Why isn't media reporting about this?

Unregistered
09-12-2015, 11:07 AM
Het enigeen van julle al die foto's van die "vlugtelinge" mooi beskou? Almal se hare is netjies, weermagstyl gesny, elkeen het goeie en moderne klere aan, en almal het 'n selfoon in die hand. Volgens wat ek kon agterkom vanuit die berigte wat ek gelees het, is almal fanaties moslems, en het almal weermagopleiding gehad. Volgens een van die berigte wat ek net gister onder oe gehad het, word gese dat die Christene wat saam hulle op die skip was, summier afgegooi was om te verdrink. As ek een en een bymekaar tel hier, kom ek uit op een antwoord: MOEILIKHEID!

Unregistered
09-12-2015, 01:11 PM
Dit maak nie saak hoe jy na die besigheid kyk nie, dit is besig om in n groot gemors te verander.

Unregistered
09-12-2015, 05:51 PM
Kyk net wat was gesê en waar trek ons nou

http://www.dailymail.co.uk/news/article-2054913/Europe-war-2018-As-Angela-Merkel-says-euro-meltdown-spark-battle.html

Lukas
09-12-2015, 08:06 PM
Dit lyk vir my of 2018 tot 2024 nie net ons donkerste tyd kan wees nie. Die Mail online het die baie mooi saamgevat en n prentjie geskilder wat skokkend, en tog nodig is om te weet.

Unregistered
09-13-2015, 12:21 PM
Hulle help net hulle broers, waaroor gaan die bohaai? Niks wat hier nie gebeur het nie. Staan vas

524
09-13-2015, 05:43 PM
https://www.youtube.com/watch?v=LSYdxggXrUw

caholt
09-13-2015, 09:01 PM
Ek dink in die geval van die imigrante het on in S.A nogals n voordeel oor die res van die wereld.
Ons het al jare tedoem met daai tipe gedrag en weet wat die warning signs is en hoe om te werk te gaan.

In die westerse lande ken hulle nie daai tipe gedrag nie en teen die tyd wat hulle uitfigure hoe om dit te hanteer is dit heeltemal te laat.

caholt

Lukas
09-14-2015, 05:45 AM
Wat sal jy doen wanneer jy en jou broer wat jou buurman is, so groot rotplaag het wat nie net jou kar se bedrading opvreet nie, maar die goed knaag ook aan jou kinders wanneer hulle slaap. Terselfdertyd is daar ook n jakkals plaag wat jou lammers vreet en dan het jou oorlede pa se testament bepaal dat die langslewende kinders die beheer oor die eiendom kan kry waarop jy en jou broers leef. Al die kinders wil die beheer kry en nie een gee vir die ander een om nie. Jou broers wat jou bure is, wild almal die langslewende wees en elkeen het n gevaarlike duistere plan om dit te word.

Jy sal die rotte gif gee, strikke en slagyster vir die jakkalse uitsit. Mense huur om die jakkalse te skiet sodat jy op die bedreiging van jou buurman kan konsentreer.

Ek dink dat daar niks so gevaarlik soos n liberalis is wat ontnugter word nie, en kry Afrika amper jammer. Wanneer Europa se rug teen die muur word, kan die Afrika probleem baie maklik biologies opgelos word. Die Arabiere sal voor die voet geskiet word terwyl daar op n ander manier vir die Russiese en Sjinese bedreigings voorbereiding gemaak sal word.

Soos dit vir my lyk is dit nou net n kwessie van tyd.

524
09-14-2015, 06:31 AM
Wat sal jy doen wanneer jy en jou broer wat jou buurman is, so groot rotplaag het wat nie net jou kar se bedrading opvreet nie, maar die goed knaag ook aan jou kinders wanneer hulle slaap. Terselfdertyd is daar ook n jakkals plaag wat jou lammers vreet en dan het jou oorlede pa se testament bepaal dat die langslewende kinders die beheer oor die eiendom kan kry waarop jy en jou broers leef. Al die kinders wil die beheer kry en nie een gee vir die ander een om nie. Jou broers wat jou bure is, wild almal die langslewende wees en elkeen het n gevaarlike duistere plan om dit te word.

Jy sal die rotte gif gee, strikke en slagyster vir die jakkalse uitsit. Mense huur om die jakkalse te skiet sodat jy op die bedreiging van jou buurman kan konsentreer.

Ek dink dat daar niks so gevaarlik soos n liberalis is wat ontnugter word nie, en kry Afrika amper jammer. Wanneer Europa se rug teen die muur word, kan die Afrika probleem baie maklik biologies opgelos word. Die Arabiere sal voor die voet geskiet word terwyl daar op n ander manier vir die Russiese en Sjinese bedreigings voorbereiding gemaak sal word.

Soos dit vir my lyk is dit nou net n kwessie van tyd.

Kyk jy vanuit die Noorde = HKGK
Kyk jy vanuit die Suide = HKGK
Kyk jy vanuit die Ooste = HKGK
Kyk jy vanuit die Weste = HKGK

We truly are living in interesting times! Ek slaan die gebeure gade en skud my kop. Ek bekommer my baie meer oor die dinge wat ek kan beheer en dit wat vir my en my gesin onmiddelik saak maak. Ek kan vetmooinokkol aan die wereld gebeure verander - Sela!

Kasper
09-14-2015, 08:41 AM
Wat sal jy doen wanneer jy en jou broer wat jou buurman is, so groot rotplaag het wat nie net jou kar se bedrading opvreet nie, maar die goed knaag ook aan jou kinders wanneer hulle slaap. Terselfdertyd is daar ook n jakkals plaag wat jou lammers vreet en dan het jou oorlede pa se testament bepaal dat die langslewende kinders die beheer oor die eiendom kan kry waarop jy en jou broers leef. Al die kinders wil die beheer kry en nie een gee vir die ander een om nie. Jou broers wat jou bure is, wild almal die langslewende wees en elkeen het n gevaarlike duistere plan om dit te word.

Jy sal die rotte gif gee, strikke en slagyster vir die jakkalse uitsit. Mense huur om die jakkalse te skiet sodat jy op die bedreiging van jou buurman kan konsentreer.

Ek dink dat daar niks so gevaarlik soos n liberalis is wat ontnugter word nie, en kry Afrika amper jammer. Wanneer Europa se rug teen die muur word, kan die Afrika probleem baie maklik biologies opgelos word. Die Arabiere sal voor die voet geskiet word terwyl daar op n ander manier vir die Russiese en Sjinese bedreigings voorbereiding gemaak sal word.

Soos dit vir my lyk is dit nou net n kwessie van tyd.

Lukas dis presies hoekom ek die draad begin het, vir my lyk dit ook dit is net 'n kwessie van tyd...................
@524, jou beskrywing is spot-on, maar ek dink dit is nog altyd beter as mens 'n idee het wat om te verwag, as wat jy met die broek op die enkels gevang word.

Ek dink Caholt het in plasing #15 dit goed opgesom. Ons hier in SA is al deur die meule, die klomp in Europa nog nie, hulle gaan nou eers begin agterkom wie en wat die barbaar regtig is. Die vraag is ,hoe gaan hulle dit hanteer- sal hulle dit aanvaar of gaan hulle oorgaan tot rebellie. Ek sien ook dat in die VSA begin party mense praat van opstaan teen die regering (rebellie). My vraag is, is dit maar net tekens van die tye of sit dar meer agter dit. (M.a.w. word die burgers van die betrokke land op onnatuurlikke maniere gemanupileer om oor te gaan na rebellie)
Groetnis
Kasper

Lukas
09-14-2015, 09:46 AM
Die wêreld se bevolking is hopeloos te veel vir die nuwe beplande regering en iewers in Amerika is daar n monument wat die voorgestelde wêreld bevolking se syfers op die monument geskryf is. Ek kan nie meer onthou hoeveel dit is nie maar dit is, as ek reg onthou omtrent soveel soos die hele Sjinese bevolking is.

Hoe kan jy die bevolkings se getalle verminder sonder dat die bevolking teen die regering in opstand kom? Jy skep die klimaat wat vir die bevolking aanvaarbaar sal wees. En aangesien die mense wat die planne beraam het, self die Bybel baie goed ken, glo ek het hulle die geleentheid om dit te doen, binne Spreuke 25 vers 17 gesien

Kyk jy nou alles wat in Europa gebeur, is dit presies wat gebeur. Dan sal jy ook verstaan waarom ISIS deur die Amerikaners en die Jode beheer en bestuur word.

524
09-14-2015, 10:32 AM
Die wêreld se bevolking is hopeloos te veel vir die nuwe beplande regering en iewers in Amerika is daar n monument wat die voorgestelde wêreld bevolking se syfers op die monument geskryf is. Ek kan nie meer onthou hoeveel dit is nie maar dit is, as ek reg onthou omtrent soveel soos die hele Sjinese bevolking is.

.


https://www.youtube.com/watch?v=yIfU41BICf4



@Kasper!

Jy is reg, daarom sê ek dat ek dit gade slaan - m.a.w. ek verloor gladnie fokus nie. Maar ek kan dit nie verander nie daarom moet ek my lewens styl so aanpas dat ek my bekommer oor dit wat ek wel kan verander..

wouterf164
09-14-2015, 12:22 PM
SA now part of the five fragile economies of the world and can soon face a credit downgrade to junk status.
http://www.bdlive.co.za/economy/2015/09/13/sa-urged-to-avoid-fragile-five-downgrade
http://www.ft.com/intl/cms/s/0/08043806-5745-11e5-97e9-7f0bf5e7177b.html#axzz3lhlByn4S

Unregistered
09-15-2015, 01:01 AM
Vanaf 22 tot 25 September 2015 kan dalk 'n effense hoër risiko tydperk wees in terme van wêreldwye katastrofiese insidente en/of 'n krisis. Nie dat iemand hoef paniekerig te raak nie. Wat moet gebeur sal gebeur. Hierdie is maar net 'n klein moontlikheid. Heel waarskynlik mag daar niks noemenswaardig gebeur nie. Ons sal binnekort weet.

Nov16
09-15-2015, 09:07 PM
Ja persoon onbekend hoop jy is reg ek en sekerlik baie meer is nou mooi gat.....v...o...l oor alle doomsday praatjies. Indie ju jou byble reg lees sal jy verstaan

Janna
09-16-2015, 07:03 AM
In die video kan mens sien waaroor die hele sogenaamde vlugteling ding gaan.


https://www.youtube.com/watch?v=W3Tk74-O-so

Lukas
09-16-2015, 08:21 AM
Dit is die tweede propaganda video wat ek in n week gesien het. Hierdie video laat n mens nogal dink en dit wys jou eintlik baie mooi hoe diep die wit rasse in die sop is.



https://www.youtube.com/watch?v=50dZ5uqmfgU

524
09-16-2015, 08:55 AM
http://newobserveronline.com/third-world-invasion-eye-witness-description-september-5-2015/

“Half an hour ago on the border between Italy and Austria I saw with my own eyes a great many immigrants …With all solidarity with people in difficult circumstances I have to say that what I saw arouses horror … This huge mass of people – sorry, that I’ll write this – but these are absolute savages … Vulgar, throwing bottles, shouting loudly “We want to Germany!” – and is Germany a paradise now?I saw how they surrounded a car of an elderly Italian woman, pulled her by her hair out of the car and wanted to drive away in the car. They tried to overturn the bus in I travelled myself with a group of others. They were throwing faeces at us, banging on the doors to force the driver to open them, spat at the windscreen … I ask for what purpose? How is this savagery to assimilate in Germany?I felt for a moment like in a war … I really feel sorry for these people, but if they reached Poland – I do not think that they would get any understanding from us … We were waiting three hours at the border which ultimately could not cross.Our whole group was transported back to Italy in a police-cordon. The bus is damaged, covered with faeces, scratched, with broken windows. And this is supposed to be an idea for demographics? These big powerful hordes of savages?Among them there were virtually no women, no children—the vast majority were aggressive young men … Just yesterday, while reading about them on all the websites I subconsciously felt compassion, worried about their fate but today after what I saw I am just afraid and yet I am happy that they did not choose our country as their destination. We Poles are simply not ready to accept these people – neither culturally nor financially.I do not know if anyone is ready. To the EU a pathology is marching which we had not yet a chance to ever see, and I am sorry if anyone gets offended by his entry …I can add that cars arrived with humanitarian aid – mainly food and water and they were just overturning those cars …Through megaphones the Austrians announced that there is permission for them to cross the border—they wanted to register them and let them go on—but they did not understand these messages. They did not understand anything.And this was the greatest horror … For among those few thousand people nobody understood Italian or English, or German, or Russian, or Spanish … What mattered was fist law… They fought for permission to move on and they had this permission— but did not realize that they had it!They opened the luggage hatches of a French bus—and everything that was inside was stolen within short time, some things left lying on the ground …Never in my short life had I an opportunity to see such scenes and I feel that this is just the beginning.”

http://newobserveronline.com/wp-content/uploads/2015/09/trash-02.jpg
http://newobserveronline.com/wp-content/uploads/2015/09/trash-06.jpg
http://newobserveronline.com/wp-content/uploads/2015/09/trash-04.jpg

Kasper
09-16-2015, 07:09 PM
@Lukas se plasing #25:

Lukas dit is eintlik skrikwekkend as jy daai video clip kyk,maar terselfdetyd kom daar 'n paar gedagtes by my op. Die Jood haat die Moslem, en die Moslem haat die Jood. As Die EU heeltemal oorhel na 'n moslem "continent" toe , gaan dit beslis nie goeie nuus wees vir die Jode nie. Die Jode (NWO) gaan sit met een helse probleem, want hulle sal nie so maklik van die moslems ontslae kan raak nie, behalwe met WOMD of biologies gifstowwe. As daai moslems so baie word sal hulle Israel platvee- onthou hulle het 'n klomp scores om te settle met die Jode.
Wat die blankes aanbetref het ek gemengde gevoelens: Ek voel jammer vir die bietjie konserwatiewe blankes wat nog oor is in Europa- die res is in elk geval so liberaal as kan kom. Hulle het nie meer geloof nie, ook nie 'n eie identiteit of waarde stelsel nie. Hulle is ook die wat ons ou regering "gedruk" het om oor te gee. So hulle gaan nou ook voel, hoe dit voel as die barbaar oorvat. In daardie opsig se ek lekker, kry vir julle, of soos die ou gesegde se: Revenge is a dish, best served cold!!!!!
Groetnis
Kasper

Unregistered
09-17-2015, 11:32 AM
Ek kan so iets sien soos in Lukas se video, want die antichirs is die wat Jesus misken en verwerp as Seun van God. Maar nou weet ons ook dat islam in verskillende kampe verdeel is en daar kan dus ook onderlinge faksionele stryd wees. Verder moet ons nie vergeet dat geld en die "mag" wat darmee gepaardgaan ook n instrument is wat ingespan word teen christene. Maw die vyand sal nie net islam ekstriemiste wees nie geldmag, ooste se antichriste ens. Ek stem saam met Kasper daarom my vorige pos. Ek dink ook dat ons hier in n beter posisie as die res van die wereld gaan wees wanneer hierdie dinge gaan gebeur, en daarom gaan ons volgens my nog n groot rol speel as vredemakers... Staan vas.

Unregistered
09-19-2015, 08:32 PM
Ek dink daar is net twee moontlike uitkomste een kan daadwerklik gemanipuleer word en een kan natuurlik vorm. ‘n Mens kan spekuleer oor wat die gemanipuleerde uikomste kan wees as daar genoeg bewyse van manipulasie is maar om te se Europa gaan n soort Midde Ooste raak is misleidend.
Die kruistogte was intens, die doelwit was duidelik die taak belangriker as familie, dit was aanhoudend berekenend koud sonder ophou. Europa kon Jerusalem beset en hulle teenwoordigheid het wel die dinamika onherroeplik verander maar die hart van Europa het nie in Jerusalem bly klop nie As dit sou sou Europa netsoos die Roemeine aan n hartaanval gesterf het.
Europa kon ook die Amerikas beset die Asteke en Inkas in die proses uitwis Europa kon Afrika beset en al sy rykdom neem en kon uit elke volk vir hom slawe neem. Hy kon dit BESET...ongeag, maar hy kon dit nie BESIT nie.
Is daar bewyse van manipulasie in Europa
Europa is gevestig en het vandag ‘n baie sensitiewe en delikate sosio-ekologies en ekonomiese balaans. Dit is koud en as die natuur enige indikasie van leefstandaard is word lewe beperk tot een of twee verskillende roofdiere met ‘n klein seleksie van prooi. Die feit dat Britanje, ‘n eiland koud, klein, vol berge, waarvan die grond na jare lange gebruik bitter min voedingswaarde het en die vermoe het om 64 miljoen mense elke dag van kos te voorsien , ‘n dightheid 257.13 mense per vierkante meter terwyl Kanada op dieselde breeteligging slegs 3.45 handhaaf is verstommend.
Voeg by dit ‘n diversiteit van verskillende behoeftes wat bevredig moet word sy grense is al vir n paar dekades lank oop, nuwe landsburgers met nuwe behoeftes wat al die voordele van gelykheid vir alle generasies voorentoe wil geniet. Vandag is dit een groot mengelmoes van diverse landsburgers met diverse behoeftes alles op n klein eilantjie wat net geskik is om ‘n jakkels as die gevaarlikste roofdier daarop toe telaat.
Dit laat mens dink aan n vertrek wat van buite af na enige mens se droom lyk binne hierdie vertrek is dit vol elektriese toestelle, ‘n reuse groot verskeidenheid, meeste tweede hands tot die dak toe vol met net een prop wat genoeg krag van buite verskaf. Elkeen van hierdie toestelle is gekoppel met leads, koppels en drade wat nie geisoleerd is nie, sommige het nie eers plugs aan nie en word kaal direk gekoppel ander se plugs pas nie mooi nie. Die kaans dat n kortsluiting gaan plaasvind is sonder enige twyfel. Daar is net een manier hoe al hierdie toestelle kan werk en dit is as iemand moeite gedoen het om te sorg dat niks aan mekaar raak nie en dat alles reg gekoppels is. Noukeurige beplanning om n sitsuasie wat veronderstel is om uiters sensitief te wees veilig te hou. Almal wat buite staan sien die mooi vertrek vermoed niks ‘n mooi vertrek se krag sal nie afslaan nie.
Daar is by my geen twyfel van manipulasie nie.
Is daar bewyse van manipulasie in die Midde Ooste.
Die Midde – Ooste is ook gevestig maar in alle opsigte anders as Europa al die faktore wat die sosio ekologies ekonomiese belaans daar so delikaat maak is of presies die teen oorgestelde of glad nie relavant nie. Dit is warm en omdat die primere landbou sektor nog so groot is, is die verhouding tussen die hoeveelheid mense en die drakrag nie uit verhouding nie, spasie is genoeg en hulle imperialistiese beleid is nie ekonomies nie maar godsdienstig georienteerd dit beteken ‘n duidelike skeing tusen hulle en die res. Apartheid sonder hulle af en die keuse om nie nader aanmekaar te leef nie word ontneem, hulle moet vir mekaar sorg want daar mag nie iemand anders wees nie en uiters streng wette en reels word daadwerklik in geloofsoortuiging toegepas. Hulle is baie meer familie georienteerd as die Weste baie meer respekvol en gedissiplineerd. Inkort ‘n geforeseerde paradys met afgedwonge vrede en gemoedsrus. Dink aan Japan in die 2de wereld oorlog wat elke klein eilandjie tot die dood toe verdedig het sy kamakazi vlieniers en bonzia taktieke en voeg allah agbar by.
Hulle definisie van ontwikkiling en vooruitgang is in wese die teenoorgeselde as Europa sin altwee kan aanspraak maak op 1500 jaar se geskiedenis een het die wereld probeer bou en die ander homself.
Die feit dat daar in n kwessie van n paar jaar soveel chaos was. Die reikwyte van konflik, die redes waarom, die wyse hoe en onvermoe om dit nie vroegtydig stop is nie kenmerkend van n plek wat 1500 jaar met homself kon saamleef nie.
Libiee het sy eie President n man wat vrees onder die “Infidels” gesaai het met messe verkrag voor en na sy dood.
Egipte sekerlik die enigste land wat meer grasie en toestemming het om die “Infidels” te kan verdra agv van sy ryk geskiedenis vat die grasie en kom in opstand daarteen.
Afganistan wat die Magtige Russiese “Infidels” vreesloos jare lank soos een man beveg het vlug in verwaring teenoor n sagter “Infidel” en haal dit op sy eie uit helde van ouds uit.
Irak ‘n doring in die sy van die “Infidel” word later self die infidel en ISIS word gebore.
Siriee...... het ‘n video gesien van onopgeleide soldate wat rebelle aan vat nee dit was onopgleide rebelle wat soldate aanvat ek weet nou nog nie wie was wie nie want al taal wat gebruik word is allah agbar. ‘n Rebel se broer word voor hom gedood en die broer skree allah agbar en die soldaat skree allah agbar en die broer skree allah agbar toe hy die soldaat skiet wat se alhah agbar toe hy sterf.

vervolg....

Unregistered
09-19-2015, 08:35 PM
.......

Vergelyk mens dit ook met n vertrek sou diegene buite nie hulle voete naby die plek wou sit nie. Binne die vertrek was daar net een elektroniese toestel met ‘n prop wat genoeg krag van buite het, ‘n draad wat deeglik geisoleerd is en konneksie wat goed pas, absoluut geen rede vir n kortsluiting en tog slaan die krag af. Diegene wat buite staan vermoed niks n agteraf huis se krag slaan af. Iemand moes die draad afsny.
Ook hier is by my geen twyfel van manipulasie nie.
Is daar einge bewyse van manipulasie dat invloede van buite die Midde Ooste help destabaliseer het. Manipulasie is ‘n kombinasie van leuens om iets te se en iets anders te doen, wantroue te skep en vrees aan te wakker.
‘n Mens was so gefokus op Amerika en sy soeke na olie as regverdiging vir sy besluite om die Midde Ooste te destabaliseer en kom nou eers agter dat na alles die olie nogsteeds net soveel kos en nog steeds maar bestuur word deur die Sjieks wat maar nogsteeds nog voor alles Amerika goed gesind was.
Amerika is gewettig om reg oor die wereld die gevaar wat terrrisme inhou hok te slaan, met “pre emtive strikes” , anneksasie van bates, vries van bankrekeninge en wat mense onbepaald mag aanhou. Kyk die dokumenter” Citzenfour” hulle is pynlik bewus van almal se doen en late orals.
Wat het hulle met hierdie verantwoordelikheid gedoen vanuit ‘n Midde Oostiese oogpunt, wat alles verdra het omdat hulle oorguig was dat dit ten goede vir hulle en die wereld is.
Amerika was bereid om Irak binne teval om die mense te beskerm omdat die kaans vir biologiese wapens daar was aksie met min woorde en toe hierdie wapens in Siree in woonbuurte gebruik was is baie woorde gebruik maar geen aksie.
Duidelike stelling is in geneem teenoor Iran, maar die buiteland neem geensins stelling in oor die wreedheid van Seriee of ISIS nie, in teendeel eendag is hulle gekant teen die rebelle se aksies en die volgende dag teen regering soldate se aksies. Ons aanvaar dit so maar dit aanmoedig in realiteit beide groepe aan om voort te gaan in Siree.
‘n Burger oorlog wat terroriste sonder enige twyfel uitwys is toegelaat om groter en wreder, groter en wreder te word. ‘n Mens kon die oorlog gestop het in een ‘drone strike’ nog voordat dit begin het met net een ‘strike’ na n jaar van geweld miskien nog na twee jaar, maar nie meer nie dit is nou groter as die President of die paar leiers van die rebelle. Ek se nie dit is reg nie maar as Amerika besluit om n begrafnis te ‘strike’ omdat die kaans dat die oorledene se jong vriende terroriste mag wees (dit het werklik gebeur die tv reeks het dit wel in n storie gebruik) toetelaat hoekom nie erkende ekstremiste wat geen gevoel vir hul eie mense teiken nie. Ek laat dit miskien te maklik klink........... dit is makliker elkeen van hierdie selle het kamera manne wat alles opneem elkeen het sy eie website waar hy sy wreedheid openbaar. Die selle en groepe se leiers wil he jy moet weet wie hy is, sal sy gesig berg vir ons, maar onder sy eie glad nie. Amerika weet presies wie elkeen is en waar elkeen is en Seriee se burgers weet dat hulle weet.
Dit wil voorkom of almal behalwe Amerika weet dat dit wat gebeur het op Sept 11 self geinflekteer was.
‘n Mens kan aangaan met voorbeelde van die onsekwentheid, die punt is. Elke besluit wat die buitland gemaak Rusland en Europa ingesluit was verkeerd. Die hartseer is hulle erken dit, die hele Amerikaanse parlement was ten gunste vir oorlog in Irak met die uitsondering van een of twee en almal se vandag hulle was verkeerd om so haastig optetree. Die gevolge van hulle foutjies op lewensverwagting, lewens standaarde en lewens kwaliteit is onberekend.
Hoe voel die Midde-Ooste, daaroor.
“Onthou jy toe ek gese het ek gaan julle land reg dokter en oortuig het dat slang gif VIGS binne ‘n maar dae kan genees afhangende van hoe vinng dit werk en ons sonder julle toestemming dit ingespuit het en julle in absolute pyn gelos het nee nee ek praat nie van die verkoue inspuiting wat die middeloor ontsteking sou genees met Desert Storm nie..... wel ons het dit bleikbaar verkeerd gediagnoseer jammer ne........
Hoe voel hulle as......
die media uitwys hoe verkeerd die soldate werk met gevangenisse terwyl stede sonder water sit en gesinne uit mekaar geruk word. So asof dit wat met hulle gebeur van minder belang is as die doen en late van Amerika
of hoe voel die in vlugtelinge van Siree as hulle die volgende by die grense hoor......
Hoe bedoel jy, jy is patrioties en sal radikaal optree as ek nog n tree nader gee. Julle het dan gese ons moet radikales beveg en nie soos hulle word nie ons doen dit al vir 3 jaar en omdat ons nie soos hulle wil word nie moet ons eerder pad gee.
Na wie toe draai hulle as hulle besef dat die vryheid wat aan hulle belowe is niks met hulle te doen nie?
Hierdie is ‘n uitreksel uit Homefront.
Carrie: You pervert the teachings of the Prophet and call it a cause. You turn teenagers into suicide bombers.
Nazir: Generation after generation must suffer and die. We are prepared for that, are you?
Carrie: Whatever it takes.
Nazir: Really? With your pension plans and organic foods, your beach houses and sports clubs? Do you have the perseverance, the tenacity, the faith? Because we do. You can bomb us, starve us, occupy our holy places, but we will never lose our faith. We carry God in our hearts, our souls. To die is to join him. It may take a century, two centuries, three centuries, but we will exterminate you.
vervolg...

Unregistered
09-19-2015, 08:36 PM
........
Is die gesinhede van die Midde Ooste gemanipuleer ?

Wat is dan die gevolgtrekking.

Ons weet Europa word gemanipuleerd iemand moet volhoubaarheid gee aan dit wat in sy aard nie volhoubaar kan wees nie.

Ons weet die Midde-Ooste word total en al gemanipuleerd want daar is absolute chaos in dit wat in sy aard en in alle opsigte volhoubaar moet wees.

Ons weet dat in beide Europa en die Midde Ooste daar ‘n werklike ingeboude gevoel van vrees en wantroue vir mekaar is en dat dit so is agv besluit deur mense wat oor die vermoe beskik om positiewe verandering te bring en kies om dit nie te doen nie.

As daar manipuleering plaasvind..........

Wat maak die eienaars van oorversadige argogante pikenees wat veronderstel is om honger en vreesbevange op hulle eie buite te lewe en ‘n klomp honger en vreesbevange wilde hond wat veronderstel is om versadig en vreesloos as n groep buite te lewe met hulle gemanipileerde diere as hy die twee aan mekaar begin afsmeer en seker maak altwee raak pynlik bewus sy eie sitsuasie.

Die kort antwoord is ... net soos hy wil.

Ek dink (dit is van nou af slegs spekulasie) daar gaan n nuwe tuiste geskep word wat albei akkomideer het nooit gedink dat die Europese Unie van die begin af voorsienning gemaak het vir die Midde Ooste nie. Die opstel van die Unie val lynreg met die groot verandering die afgelope 15 jaar. Dit is ook opvallende dat alhoewel die Unie gegroei het dit nooit homself afgedwing het as Eurosentries nie ‘n term wat vinnig Europa sou verenig. ‘n Unie wat letterlik die hele wereld na sy beeld verander het iets van trots wat alle Europese lande mee kan hiermee vereenselwig en die res vervreem en tog het hulle nie.

As mens kyk na ander alternatiewe sou die Unie nie bestaan het nie so die uitkoms moeilik manipuleerbaar wees.

Ook dwing die Unie dan lande om meer mag af te gee sonder teen kanting omdat dit die verantwoordelikheid van regerings afhaal om op te tree teenoor sy eie mense en die agressie van vlugtelinge. Wereld opinie en inmenging word nie gerig na een land wat gaan sukkel om die druk te hanteer nie nie maar op ‘n Unie wat dit sal kan hanteer.

Oorlog word onduik en die onsekerheid van wie wat alles gaan verloor hoef nie beantwoord te word nie.

Die Unie maak voorsiening vir n nuwe begin ‘n skoon blaai. Dit gee die honger wilde hond kos en gee die pekenees veiligheid sonder dat een hoef skaam te kry.

Dit is alles net spekulasie en kan toetaal en al verkeerd wees, n verbond tussen die Verenigde Emerate en Europese unie is ook moontlik ‘n rasse oorlog ook Russiese inmenging is ook n groot moontlikheid, alles spekulasie.

Daar is net een ding waarvan ek oortuig is en dit is dat die eienaars van die honde weet wat se honde kos om more te koop.

Die kans dat daar ‘n natuurlik uitkoms gaan vorm is min en die klein gedeelte wat nie gaan inpas by wat ook al beplan is kan nie meer op sy eie bestaan nie. Ek weet net van een voorbeeld van ‘n uitkoms wat natuurlik gevorm het uit n beplande manipulasie.

Die volgende uitreksel is nie om patriotiese gevoelens op te wakker nie eerder om te wys wat die prys is om nie deel te wees van n gemanupileerde uitkoms nie.

Take a community of Dutchman of the type of those who defended themselves for fifty years against all the power of Spain at a time when Spain was the greatest power in the world.

Intermix with them a strain of those inflexible French Huguenots, who gave up their name and left their country forever at the time of the revocation of the Edict of Nantes. The product must obviously be one of the most rugged, virile, unconquerable races ever seen upon the face of the earth.

Take these formidable people and train them for seven generations in constant warfare against savage men and ferocious beasts, in circumstances in which no weakling could survive; place them so that they acquire skill with weapons and in horsemanship, give them a country which is immanently suited to the tactics of the huntsman, the marksman and the rider.

Then, finally, put a fine temper upon their military qualities by a dour fatalistic Old Testament religion and an ardent and consuming patriotism.

Combine all these qualities and all these impulses in one individual and you have the modern Boer.”
- Sir Arthur Conan Doyle

Lees mooi

Dutchman ........ who defended themselves for fifty years against all the power of Spain at a time when Spain was the greatest power in the world (...... hulle het verloor )

French Huguenots, who gave up their name and left their country forever (........ of hulle het gevlug)

seven generations in constant warfare against savage men and ferocious beasts, in circumstances in which no weakling could survive(.....toe hulle vlug)

voeg by..............

wie teen n Britse ryk baklei het terwyl hulle kinders en vroue in konsentrasie kampe vermoor was (....... en hulle het verloor)

dertig jaar lank in n staat van oorlog was om sy en ander se grense te beskerm (...... en hulle land en sommer die ander een verloor)

nou sit ons wat nerens heen kan vlug met ‘n vyand wat orals is (sommige verkies wat ons nie kan sien nie) en ons stelselmatig wreed en daadwerklik uitgeroei. Geluk ons is nie deel van die wereld se beplande manipulasie nie.

‘n Kan seker noem wat die gevolge was vir die wereld maar dit het niks te doen met ons nie.
Hoe lank was Spanje n wereld moontheid na ons verloor of wie was sy laaste opponent...
Hoe lank was Britanje ‘n wereld moontheid na ons verloor of wie was sy laaste opponent ....
Hoe lank was Rusland ‘n wereld moontheid na ons verloor of wie was sy laaste opponent.....

Is daar nog n paar hardkoppige Franse, Holanders en Duiters oor sal maar sien op hierdie stadium is al hard koppige wat rol die christene in die Midde Ooste sin.

Geluk hulle is ook nie deel van die wereld se beplande manipulasie nie.

noks

S417
09-19-2015, 10:43 PM
SEPTEMBER 6, 2015 by TNO Staff— in Europe • 44 COMMENTS

An eye-witness account from Kamil Bulonis, a Polish travel blog writer, who was present on the Italian-Austrian border on September 5, 2015, as swarms of Third World non-whites poured across the border to invade Austria and Germany (A translation from Polish): (Please note: all pictures from the Hungarian-Austrian border)

“Half an hour ago on the border between Italy and Austria I saw with my own eyes a great many African immigrants …

With all solidarity with people in difficult circumstances I have to say that what I saw arouses horror … This huge mass of people – sorry, that I’ll write this – but these are absolute savages … Vulgar, throwing bottles, shouting loudly “We want to go to Germany!” – and is Germany a paradise now?

I saw how they surrounded a car of an elderly Italian woman, pulled her by her hair out of the car and wanted to drive away in the car. They tried to overturn the bus in I travelled in myself with a group of others. They were throwing excrement at us, banging on the doors to force the driver to open them, spat at the windscreen … I ask for what purpose? How is this savagery going to be assimilatd in Germany?

I felt for a moment like in a war … I really feel sorry for these people, but if they reached Poland – I do not think that they would get any understanding from us … We were waiting three hours at the border which they ultimately could not cross.

Our whole group was transported back to Italy with a police escort. The bus was damaged, covered with excrement, scratched, with broken windows. And this is supposed to be an idea for demographics? These big powerful hordes of savages?

Among them there were virtually no women, no children—the vast majority were aggressive young men … Just yesterday, while reading about them on all the websites, I subconsciously felt compassion, worried about their fate -- but today, after what I saw, I am just afraid and yet I am happy that they did not choose our country as their destination. We Poles are simply not ready to accept these people – neither culturally nor financially.
I do not know if anyone is ready. To the EU a pathology is marching which we had not yet a chance to ever see, and I am sorry if anyone gets offended by his entry …

I can add that cars arrived with humanitarian aid – mainly food and water and they were just overturning those cars …

Through megaphones the Austrians announced that there is permission for them to cross the border—they wanted to register them and let them go on -- but they did not understand these messages. They did not understand anything.

And this was the greatest horror … For among those few thousand people nobody understood Italian or English, or German, or Russian, or Spanish … What mattered was fist law… They fought for permission to move on and they had this permission— but did not realize that they had it!

They opened the luggage hatches of a French bus—and everything that was inside was stolen within short time, some things left lying on the ground …



Never in my short life had I an opportunity to see such scenes and I feel that this is just the beginning…and within a few months the rest of the world will see what the people of Africa really are…why their countries are under developed..why they don’t have work…why they only want to live on hand-outs…why?..that is the easiest way…the only way they know!”

454
09-20-2015, 09:30 AM
Hulle gaan ons nog smeek om te kom wys hoe het ons apartheid maak werk.

Dan vra ek die vraag, is dit dalk die doel wat God het met die Boerenasie, dat ons nou die wereld moet ingaan en christenvolke gaan leer hoe om hulself teen die barbare te beskerm?

Unregistered
09-20-2015, 11:37 AM
Noks ons kom inderdaad deur al hierdie oorloe, by party het ons gevlug ander het ons selfs teen mekaar geveg soos in die rebelie. Ek weet nie hoe jy dit sien nie, maar elke veldslag en aanslag leer ons iets nuuts en word ons sterker geplant, om te oorleef. Kyk maar net hier staan ons nog steeds, ja die aanslae duur voort, maar tesame met dit kan ons nog steeds stry en ons stempel afdruk. Die boere/afrikanervolk is nog hier en sal nie verdwyn nie, hy is n leeu wat weet wanneer om te brul en wanneer om net te observeer.
Die gemors wat die imperialistiese lande nou moet verduur, is deur hulle eie arogansie, in die naam van humanistiese en demokratiese valse vrede wat aan ons opgevorseer was. Ek dink net hulle gaan dit op die lange duur baie erger as ons he. Hierdie mishoop wat hulle geskep het gaan hulle nog laat verlang na die dae van apartheid en nasionalisme. Die nutuur het n manier om n ander pad te vind, waar een kunsmatig toegemaak word. Ons kry nie n groot kop oor hierdie dinge nie verlekker ons nie hier in nie, maar verstaan dat die wereld deurmekaar is en ons moet kop hou. Staan vas