PDA

View Full Version : Hoe maerder hoe gevaarliker



Lukas
04-10-2013, 07:43 AM
Hoe maerder hy word hoe gevaarliker word hy. Ons onderskat hierdie kriminele se gewig en liggaamsbou te veel. As dit die gat is waardeur ín grootmens kom, waardeur kan ín kind dan kruip ?

145

Unregistered
04-10-2013, 09:14 PM
Hallo Lukas, ek kan steeds nie aanteken nie en kan dus iets soos bg nie sien nie. Groete Alet