PDA

View Full Version : Marko rodin



Nov16
09-18-2015, 05:56 PM
Enjaaa dit is lekker lees stof die.

Wie van ons leesers is so begaafd om met eletriese en elektroniese gedagtes te speel. Wil graag weet.

Die rodin star coil is besonders ontwikkel en min van ons weet wat agter die tegnologie weg gesteek is wat jan allerman dalk kan ondek

Unregistered
09-18-2015, 05:59 PM
http://www.seri-worldwide.org/id117.html

Net lees stof vir n begin

Unregistered
09-18-2015, 06:00 PM
https://cosmicktraveler.wordpress.com/healing-with-the-rodin-coil/

Is daar iemand wat met dit eksperimenteer in ons geleedere

Unregistered
09-18-2015, 06:03 PM
http://truthfrequencyradio.com/wp-content/uploads/2012/08/TESLA-TECH_Rev18.pdf