PDA

View Full Version : Uit die mond van die suigeling...



524
10-29-2015, 08:29 AM
https://www.youtube.com/watch?v=iJ3v1VbBS7Y


https://www.youtube.com/watch?v=iJ3v1VbBS7Y

Kasper
10-29-2015, 04:36 PM
Hy is 100% reg oor Zuma, maar ook 100% verkeerd oor Malema.. Wys maar net weer wat indokternasie kan doen aan iemand.....

Groetnis
Kasper

Lukas
10-29-2015, 10:02 PM
Kasper. Ek dink hy se maar net wat sy ma se en dink. Kinders is n goeie bron van inligting. http://www.sherv.net/cm/emoticons/embarrassed/embarrassed-smiley-face.gif (http://www.sherv.net/)

524
10-29-2015, 10:10 PM
En "hy" is 'n sy.. http://www.sherv.net/cm/emoticons/hand-gestures/forehead-slap-smiley-emoticon.gif

Kasper
10-30-2015, 08:40 AM
Lukas,
Dit kan so wees , dat hy alles herhaal vannaf sy ma, maar ek het baie mooi geluister na die "rympie" wat hy opse oor zuma en malema (Zuma sleg/Malema goed)- altwee rympies word gereeld net so gebruik in die media, beide wit en swart media. Dit is hoekom ek verwys het na indokternasie. Hierdie kind is nog klein, en kan nie sy eie mening formuleer nie, dus moet hy sy inligting van elders kry. Die "rympie" wat hy opse bewys dit vir my.

@524- Jy se dit is 'n sy?...... Miskien nog 'n Castor Semenja in wording ? (hiehie)

Groetnis
Kasper

524
10-30-2015, 09:56 AM
Lukas,
Dit kan so wees , dat hy alles herhaal vannaf sy ma, maar ek het baie mooi geluister na die "rympie" wat hy opse oor zuma en malema (Zuma sleg/Malema goed)- altwee rympies word gereeld net so gebruik in die media, beide wit en swart media. Dit is hoekom ek verwys het na indokternasie. Hierdie kind is nog klein, en kan nie sy eie mening formuleer nie, dus moet hy sy inligting van elders kry. Die "rympie" wat hy opse bewys dit vir my.

@524- Jy se dit is 'n sy?...... Miskien nog 'n Castor Semenja in wording ? (hiehie)

Groetnis
Kasper

LOL laat ek dit qualifiseer - links is een met oorbelle (nie dat dit in vandag se lewe veel saak maak nie) wat ook vroulike naam het, maar die outjie aan die regterkant (soos jy na die skerm kyk) is 'n jong Mal-Emma!

Dit is nogal so dat die media dit op min of meer so 'n rympie verspry. Onthou ook dat die kinders 'n ouer broer of suster het wat lekker beinvloed word deur Mal_Emma se tirade en hulle beinvloed weer die kleintjies.


Maar, met al hierdie stakings en "industrial-foxtrot" het ek tot die slotsom gekom dat die mense oor geen logika beskik nie. Die "effort" om vir hulself te dink is hulle op een of ander manier deur evolusie ontneem.

Prof Phillipe Rushton het nogal baie "research" gedoen in die verband. Dit het hom verseker nie 'n baie gewilde persoon gemaak nie, maar hy mag dalk 'n punt beet h, wie weet! Kyk maar hier > https://www.youtube.com/watch?v=t1mgrTGeDPM&feature=youtu.be

Kasper
10-30-2015, 11:13 AM
524,

Jou tweede laaste parragraaf is niks behalwe die waarheid nie. Ek se presies dieselfde ding al vir 'n hele paar dekades lank, en moet gedurig koes vir die vuishoue vannaf links liberale, aangesien ek nou so rasisties is. Die bewyse is ooglopend daar vir almal om te sien, tog verkies wit libs om dit nie raak te sien nie. Die verskil is omdat ons logika besit , het ons al op die maan geloop en die atoom gesplit. Die ander wat nie logika het nie, kon nog nie eers 'n huis van baksteen en sement uitvind of bou op sy eie nie-daarin le die groot probleem

Hiedie kinders in die video is presies diesefde, hy word deur herhaling van seker frases "gebreinspoel" om 'n sekere denkrigting te glo en volg. Maak nie saak wie of wat anders se nie, hy sal daai bepaalde rigting volg, en dus wat hom/dit so gevaarlik maak. Jy kan pleit, smeek, dreig of probeer redineer met hom, hy sal jou nooit glo nie, want hy besit nie die vermoee to logiese denke nie. En dit is hoekom Afrika nooit met enige ander kontinent se gelyke sal wees nie, maar altyd die agterspeen sal suig.....

Groetnis
Kasper

Lukas
10-30-2015, 03:57 PM
Kasper. EK glo ook dat julle reg is, behalwe vir een ding. Hy het n logiese denke en amper te logies vir ons om te verstaan, maar hy word maklik benvloed en dit is seker die benvloedbaarheid, die vermo om nie verder as n dag vooruit te dink nie en die vloek van Gam wat op hom rus, wat dit vir hom onmoontlik maak om as n groep, suksesvol na iets opbouend te streef of te bereik.

Kasper
10-30-2015, 06:54 PM
Lukas ja,

Daar is 'n verskil tussen basiese oorlewings- denke en logiese denke. Oorlewings denke is een van die basiese denk-maniere, selfs diere besit dit. Logiese denke is op 'n baie hoer en ontwikkelde (genetiese) vlak.
Voorbeeld. Jy staan die oggend op en maak klaar vir werk, jy klim in jou kar en sodra jy hom aanskakel hoor jy so saggies onder die enjin kap is daar so grrrr-grrrr geluid wat nog nooit van tevore daar was nie. Jy weet dit gaan moeilikheid veroorsaak, een of ander tyd. Daarom maak jy so gou moontlik afspraak by die mechanic om jou kar te versien. Jy het onbewustelik in jou eie brein die logiese gevolgtrekking uitgewerk vir jouself as jy nie jou kar laat versien nie gaan dit op die einde van die dag baie duur kos vir jou.
Met die ander klomp sal dit hom min skeel- hy sal sy kar ry tot hy sy enjin cease, uitklim en so bietjie kop krap en dan begin voetslaan of haaik.

Dit is miskien nie so goeie voorbeeld nie, maar ek dink jy sal verstaan wat ek probeer se.
Afrika het geen logiese denke nie, dit is hoekom hy so agterlik is in vergelyking met ander wereld dele.Hy funksioeneer op instink en oorlewings denke en 'n klomp propaganda/ voodoo denke en, niks anders nie.

Groetnis
Kasper

Lukas
11-01-2015, 04:59 PM
Kasper. Dit klink nie of jy jou swart buurman ken nie.

Kasper
11-02-2015, 08:37 AM
Nee Lukas,

Jy is heeltemal verkeerd, eerstens het ek nie swart buurmanne nie, ek verkies my eie mense om langs te woon , en ten tweede loop ek al 50 jaar op die aarde, en het genoeg gesien hoe destruktief die nasie is. Hy bou nie, hy ontwerp nie, hy vind nie uit nie- NEE hy vernietig , parritiseer , teel en verdelg... dis al.
Dit wil vir my voorkom of hier op AKSKA 'n tipe van "bewondering" vir die spesie begin kop uitsteek, ek hoop ek is verkeerd, maar dit wil al meer vir my lyk dinge beweeg in daardie rigting.
Kasper

524
11-02-2015, 08:47 AM
Kyk die video - besluit wie is verkeerd. Ek s, luister na die heel eerste openings woorde en kyk weer - ses van die een en halwe dosyn van die ander. Mens kan 'n situasie heeltemal anders hanteer en die uitkoms totaal en al verander deur net jou eie gesindheid te verander. (Two wrongs do not make a right!)




OHANNESBURG - The officer who was allegedly aggressive towards a motorist on the N4 Bakwena/N1 South Interchange has been removed from his duties until an investigation is concluded.This follows a video posted by a motorist alleging that a Gauteng traffic officer was aggressive with him.
The motorist, David du Toit, alleged that the officer assaulted him on N4 Bakwena/N1 South interchange at the scene of an accident in Pretoria.
Du Toit posted the video on his Facebook page.
"The officer immediately attacked us for no reason! slapped our bonnet, broke our keys and left me with a bleeding thumb, pushed me and poked me in the face. If I defended myself I would've probably slept in jail the whole weekend, who the hell is he to do whatever he want and get away with it! i phoned traffic police on all 5 of their numbers with no answer," read Du Toit's Facebook post.
The Gauteng Department of Community Safety said it was aware of the incident.
"The initial investigation has established that the officer had attended to an accident scene and had cordoned it off. It is alleged that the motorist in question reached the accident scene and on being approached by the officer became aggressive," said Department of Community Safety MEC Sizakele Nkosi-Malobane in a statement.
Nkosi-Malobane said her department has since launched an investigation and at the conclusion of the investigation will make the findings known and take action against the guilty party.
WARNING: THE VIDEO CONTAINS STRONG LANGUAGE


https://www.youtube.com/watch?v=IuzwXm6JKpU

Kasper
11-02-2015, 04:43 PM
524,
help asb. bietjie gou:
Ek maak nie lekker uit in die begin wat gebeur het nie, het die ou en sy vrou op die toneel aangekom en toe slaan die spietkop sy bonnet, of wou die 2 nie gehoor gee aan die spietkop se instruksie vannaf die kant nie, en toe slaan hy die bonnet?
Groetnis
Kasper

Lukas
11-02-2015, 07:52 PM
As dit 1990 was, en die bestuurder was swart en die verkeersman was wit, was die bestuurder nie net aangerand nie, hy sou goed gebliksem gewees het, voor hy toegesluit was.

Die ou moet dalk nie met hierdie video n saak gaan maak nie, hy kan dalk duur betaal vir dwarsboming van die gereg, weier om n wettige bevel uit te voer, ondermyning van gesag en die aanranding van 'n verkeersbeamte.

Kyk ek na die omgewing, lyk dit vir my of die ongeluk op die N1 Noord na Pietersburg gebeur het. Daar gebeur snaakse dinge op die snelweg en wanneer dit gebeur, is dit gewoonlik jou kaart en tyd waardering, wat daaronder ly.

Kom ons s dat hierdie insident op n Vrydag gebeur het. Vrydae is daardie pad redelik besig en daar is elke Vrydag n hengse uittog uit die stede na die Noorde. Mense is moeg gewerk, die afstand wat hulle na werk moet afl om by hulle bestemming te kom, is nie kort nie en onnodige vertragings krap n mens om.

EK was nou een oggend op pad, om vroeg by lisensie kantore uit te kom (wat glo nie so besig is nie). Die mense by daardie kantore is glo baie hulpvaardig en tyd is vir my nogal belangrik. Ek moet deur tolhekke gaan en so wragtie waar, halfpad na my bestemming is daar n konvooi trokke wat toe besef het dat hulle die verkeerde afrit geneem het. En net daar, kort voor die tolhek, maak hierdie trokke n U-draai.

2194

Eers dink ek dat dit net een trok is, maar toe kom ek agter dat dit omtrent vyf of ses groot trokke is wat hulle draai tussendeur die verkeer moet kry.

Twee goed gebeur by so n onvoorsiene geleentheid. Mense wat vir tyd gedruk is, raak ongeduldig en die verkeers manne raak paniekerig.

Om ho emosionele druk te hanteer, is nie een van ons Afrika genote se sterk punte nie en wanneer ons nie n bietjie wysheid aan die dag l nie, kan dinge ernstig skeefloop. EK weet dat die video mense omkrap, maar die vrou se stemtoon was vir my so komies. Sy is duidelik baie trots op haar liefie en sy testosteroon vlakke word skynbaar daardeur gestimuleer.

En as julle wat die video gemaak het hier lees, moet julle maar kalm word, want dit is wat ons hier doen. Ons bespreek insidente en aanvalle met die doel om lesse te leer sodat ons in die toekoms nie dieselfde foute maak nie. So as jy hier lees, haal diep asem, haal jouself uit die situasie en probeer dit soos ek, vanuit die buitestander se perspektief sien. ( Dit is eintlik baie snaaks en ek glo julle gaan eendag of lag of skaam voel.)

Skaam is die emosie wanneer jou eer aangetas word. Met ander woorde jy moet so bietjie hoogmoedig wees om jou eer gekrenk te kry. En moenie bekommerd voel as jy voel om my n pak slae te gee nie, dit sal ook beter word en eendag sal jy dalk vir my wil dankie s.

Kasper, kom ons analiseer gou hierdie insident.

Die eerste ding wat ons hoor is die geskokte / woede-uitbarsting van die bestuurder toe hy besef dat daar n ongeluk is wat hom gaan vertraag.

2195

Hy is ook geskok want voor hom in sy baan is n voertuig wat sleg raakgery is.

Langs hulle staan n groot trok wat skynbaar met die verkeersman onderhandel om in die verkeer in te kom. Die verkeersman, reeds onder druk omdat daar soveel voertuie bymekaar is, is moontlik verder onder druk omdat die trok bestuurder hom moontlik n geldjie gegee het, as hy gehelp kan word, en die verkeersman is verder onder druk om tog op n manier te presteer.

Die verkeersman gee die trok n denkbeeldige lyn om te draai sodat dit tussen deur die kegels in die verkeer kan inkom. Hy wys die roete hoe die trok moet verby kom en hy het spasie vir die trok nodig, om dit in die verkeer te laat inbeweeg.

DIE BESTUURDER

Die bestuurder het moontlik besef wat aan die gebeur is en probeer toe vorentoe beur sodat hy deurgelaat word en nie deur die trok opgehou word nie.

En toe begin die grap

Al twee is opgewerk en Poppie dra nie juis iets tot die kalmte by nie.

Die verkeersman verduidelik vir die voertuig in die ander baan om te wag, sodat die voertuie links van hom na daardie baan kan oor beweeg, sodat die trok oor die pad kan kom. Maar die oomblik toe die knaap in die ander baan verstaan wat die verkeersman soek, begin die voertuie tussen Liefie en die verkeersman die spasie vul, wat vir hulle geskep is.

Liefie wil toe ook vorentoe beur en dit is toe wat die verkeersman se moed in sy skoene val en hy Wait ! Skree. En so vinnig as wat die verkeersman se moed val, styg Liefie se bloeddruk en hy reageer met sy teenreaksie, vinniger as 'n bokser wat vir n hou koes.
En daar het ons die deadlock waarvan die swart burgers so maklik praat.

Van hier word dit nou n N1 komedie wat voor die ander wagtende passasiers afspeel. Iets waaroor hulle die naweek lekker om n kampvuur gaan lag en iets waaroor Liefie en Poppie nie baie lus is, om nou dadelik daaroor te lag nie.

Liefie druk weer teen die spietkop se wil vorentoe en uit paniekerig slaan die verkeersman op die enjinkap om te wys dat Liefie nie die spasie moet krimp nie. Poppie is dadelik op haar perdjie en dit jaag die opgewerkte Liefie se bloeddruk nog verder in die rooi in.

Nou begin die opgewerkte Liefie op die opgewerkte spiedkop skree en die laat ook nie op hom skree nie. Poppie het die foon nog aan die rol en kom nog eers tot verhaal, maar toe skop haar moederlike beskermings drang in, om vir liefie te verdedig en sy gooi toe nog so bietjie vet, op die reeds warm vuurtjie. En daar laat al twee se redenasie vermo hulle gesamentlik, soos een man, skandelik in die steek.

Hey you touch me I touch you back If you want complain en toe verloor die verkeersman ook sy woorde. Poppie is nog lekker opgewerk en wag dat liefie die verkeersman regsien.

Die volgende oomblik, op soek na woorde wat hom toe verlaat het, gryp die verkeersman die sleutel en Poppie skrik haar gat af, Skielik besef sy dat hulle naweek dalk nou baie kort gaan word, want sy gaan dalk die hele naweek na prokureurs soek om vir Liefie uit die selle te kry, en wie weet, miskien word Liefie nog verkrag ook en waarmee moet sy dan sit.

Skielik eindig Poppie se volgende sin amper smekend, maar toe werk dit ook nie.

Poppie begin vloek en liefie en die verkeersman gaan soos twee kinder tekere en uiteindelik word dit n baie kinderagtige storie. Kom hierdie saak in n hof en ek is n landdros, sal Liefie waarskynlik n baie duur les leer.

WAAROM?

Dit gaan oor wedersydse respek en ook respek vir n amp. Ek ry bitter min in my lewe wettig op die pad. Of ek ry te vinnig of my voertuig lisensie is nie op die voertuig nie of my bestuurslisensie is nie aan my persoon nie.

Ek word relatief baie afgetrek en baie keer kan ek sien dat die verkeersman alreeds opgewerk is wanneer hy my aftrek. Opgewerk omdat dit in ons land n kultuur is, om op polisie en verkeersmanne neer te sien.

Wanneer hy my aftrek maak ek gewoonlik eers n opmerking oor die son of die weer of die tyd wat hy nie in sy lekker kantoor moes sit of 'n kwaai vrou wat vir hom wag omdat hy al weer laat by die huis gaan kom en mamma al weer vir hom kwaad gaan wees omdat die kos koud is.

Wanneer ons mekaar met respek gegroet het en hy sien dat ek nie op hom gaan skree nie, misbruik ek sy gevoel vir empatie en nog nooit was ek deur n polisieman of deur n verkeersman, sleg hanteer nie.

RESPEK

Om respek vir ander te h bly n goeie resep vir vrede. Wanneer jy nie vir n verkeersman respek het nie, moet jy ten miste vir die amp wat hy beklee respek he. Die amp wat deur die staat aan hom oorgeda is, gee aan hom die mag om terwille van vrede, sekere besluite te maak. En pas daardie belsuit, jou nie op daardie stadium nie, moet jy terwille van respek dit ook respekteer.

Dit is net wanneer jy al die respek betoon het wat jy moes, en dan onwettig gearresteer word, wat jy die reg het om jou teen arrestasie te vest. In hierdie geval het Liefie nie n saak gehad nie en as Poppie verder sou vloek, sou sy dalk haar geleentheid om in haar eie voertuig te sit, moontlik ook verbeur het.

Respek vir n amp en respek vir ouer mense is skynbaar iets wat iewers langs die pad verlore gegaan het. Een van my vriende wat n veearts in Heidelberg is, word een Sondag deur n 26 jarige bulletjie wakker geroep by sy hek. Bulletjie se hond was raakgery en hy het hulp nodig gehad.

Die veearts wat lankal nie meer 26 jaar oud is nie, stap af na onder om die hek te gaan oopmaak sodat die bulletjie kan inkom. Toe hy die hek oop het, val bulletjie hom aan en slaan hom in intensief in. Was dit nie vir n ander man wat verbygery het en die besigheid gesien het en vir bulletjie van die veearts afgetrek het nie, was my vriend vandag dood.

Na die hek oopmaak insident, het hy vir dae in intensief spandeer. Waarom? Omdat ons kinder skynbaar nie meer weet wat respek vir ouer mense is nie. En as hulle nie meer respek vir ouer mense het nie, hoe moet hulle respek vir enige amp h?

Is hierdie video van Poppie en Liefie n klap in hulle ouers se gesigte. Of dalk n bewys dat hulle ouers, soos Eli nie hulle plig gedoen het nie? EK glo nie so nie. Ek dink dit is die gevolge van n outoriteit wat oor die land regeer, wat tegnies geen respek afdwing of verdien nie.

Die verkeersman het binne sy regte, net sy werk gedoen. Liefie was buite perke en Poppie se video is uiteindelik n baie inkriminerende video wat hulle seker eendag self van die internet sal verwyder

524
11-02-2015, 08:38 PM
524,
help asb. bietjie gou:
Ek maak nie lekker uit in die begin wat gebeur het nie, het die ou en sy vrou op die toneel aangekom en toe slaan die spietkop sy bonnet, of wou die 2 nie gehoor gee aan die spietkop se instruksie vannaf die kant nie, en toe slaan hy die bonnet?
Groetnis
Kasper


Kasper, ek glo nie ek kan verbeter op wat Lukas hierbo ges het nie. Die hele onaangenaamheid kon (en moes) vermy word as altwee partye hulle geindheid so effe verander het. Soos ek ges get - Two wrongs do not make a right!
Die bestuurder was reeds opgewen oor hy moes wag - die verkeers outjie was reeds opgewen want sy opleiding het ver tekort geskied en hy was nie binne magte om die situasie reg te ontlond nie.

Lukas
11-02-2015, 09:00 PM
2196

2197

2198

Dit sal n grap wees as Liefie dink hy gaan met hierdie video n eis teen die staat maak. Kyk mooi waar die verkeersman sy hande die tweede keer op die enjinkap sit. Liefie het hom gestamp en dit kan tronk sake beteken

Kasper
11-03-2015, 08:44 AM
Dankie Lukas,

Ek kon nie lekker uit maak in die begin wat gebeur het nie, daarom die verwarring by my. Ek stem egter saam, dit help nie om hardekwas te trek met 'n spietkop nie, jy gaan net tweede kom. Ekself bly altyd maar aan die vriendelikke kant met hulle, dit help nie jy ruk jou op nie, jy gaan tweede kom, maar dan ook bygese daar is baie van die spietkops wat ook maar rerig ongeskik is......
Groetnis
Kasper

524
11-03-2015, 09:48 AM
Dankie Lukas,

Ek kon nie lekker uit maak in die begin wat gebeur het nie, daarom die verwarring by my. Ek stem egter saam, dit help nie om hardekwas te trek met 'n spietkop nie, jy gaan net tweede kom. Ekself bly altyd maar aan die vriendelikke kant met hulle, dit help nie jy ruk jou op nie, jy gaan tweede kom, maar dan ook bygese daar is baie van die spietkops wat ook maar rerig ongeskik is......
Groetnis
Kasper

Wat sou gebeur het as die verkeerskrel mooi na die venster van die bestuurder geloop het, vriendelik gegroet het en mooi met die bestuurder gepraat het? Miskien kon hy die situasie so ontlond en die krel se battery mooi nat gemaak het omdat hy anders opgetree het as wat verwag was.

In Amerika sou die outjie sleg tweede gekom het..


https://www.youtube.com/watch?v=ui2qK6AiaTA

Lukas
11-03-2015, 11:43 AM
;)EK hoop nie dat liefie nog 50 jaar vir sy moet wag sodat die hom kan leer hoe hy met ander mense moet praat nie