PDA

View Full Version : Hoe slim dink Afrika is hy?



Lukas
10-30-2015, 09:33 PM
Wat Malema nie weet nie, is dat hy die belastingbetaler seermaak. Dit is dieselfde belasting betaler wat hom en sy maatjies teen die res van die węreld beskerm. Kan Afrika homself beskerm?


https://www.youtube.com/watch?v=gyGHHxUFY6whttps://www.youtube.com/watch?v=gyGHHxUFY6w

Kasper
10-31-2015, 11:50 AM
Lukas,
Hiehie lekker tong in die kies video die.... nou oor Malema, ek dink nie hy gee 'n blou duit om wie of wat hy seermaak nie, solank sy eie ego net gestreel word is hy gelukkig. Hy sal sy eie ma verkoop vir R5-00 dit sal hom nie eers pla nie, net solank sy eie ego geboost kan raak. Eie ego is eintlik 'n verskriklikke ding......

Groetnis
Kasper

Lukas
11-01-2015, 09:18 AM
Kasper. Malema se ma is glo tydens n sataniese ritueel geoffer om vir hom groot politieke mag te gee. (Diere kan nie vir satan aanbid nie )

Malema se toutjies word deur die geldmag getrek. Nadat hy finansieel gered is, is hy eendag in die middle van die nag in sy bed wakker gemaak, sodat hy mooi kan verstaan dat sy lewe aan hulle behoort.

Die program wat vir ons so vreemd klink, is ook n propaganda program wat te doen het op polarisasie te skep. Kyk na die ander programme en luister hoe die leuens oortuigend vertel word.