PDA

View Full Version : Die GRUWEL - homoseksuele in die NG Kerk

Hein
11-02-2015, 08:30 AM
Dagse,

Ek het hieride verhandeling geskryf van die gay gemors wat nou goedgekeur is in die NG Kerk sinode.
Wat het WERKLIK gebeur in Sodom?
Lees deur en versprei onder die NG kerk, lerrars en ander media as U wil

Groetnis, Hein

Lukas
11-02-2015, 09:44 AM
Is dit nou net weer my rekenaar wat dit nie kan oopmaak nie of het dit iets met jou PDF te doen?

Hein
11-02-2015, 11:09 AM
Is dit nou net weer my rekenaar wat dit nie kan oopmaak nie of het dit iets met jou PDF te doen?

Ek het so rukkie terug na die nuutste sagteware oorgegaan op my rekenaar. So ek weet nie Lukas?

Lukas
11-02-2015, 11:14 AM
EK kan dit nie oopmaak nie

524
11-02-2015, 11:16 AM
EK kan dit nie oopmaak nie

Kyk op jou Swartberg e-pos die vir jou gespoeg en plak.

Lukas
11-02-2015, 04:37 PM
Baie dankie. Maar dit lyk vir my of Henk vir my te slim is. Dit lyk of hy in tale skryf.

Die volgende goed is vir my Grieks.

die rAeLdMenAeGerT IdGatE m Geonds ei ndgiee gWeoeo,r dE Ng eNsIkEry fd ehuert ‘nni em, ewnasn nti ed. iSs on mieo weta aasrs enbielie. fM goeeetn osoinks ndiaen rNeEdEe!n AeeLLr EdSa tK dOaMa rV sAeNk eGreO Dsk AryFw!.e rs w

Regtig. Kan dit direk vertaal word?:confused:

Hein
11-02-2015, 04:55 PM

Ja dit klink vir my of daar groot fout op jou rekenaar is. My tablet het daai PDF file oopgemaak met geen probleme nie