PDA

View Full Version : Geheim van die Mite: Die tien verlore stamme



472
11-04-2015, 05:25 PM
Mystery of the Myth:
The Ten Lost Tribes
by Chuck Missler

This month (June 1995) we celebrate the Feast of Shavout, or Pentecost. In Peter's famous speech on this day in Acts Chapter 2, he referred to both "Jews" and "Israel", which brings up an ubiquitous myth concerning the "Ten Lost Tribes" of Israel.

There are many groups that believe the northern tribes, separated during the rift between Rehoboam and Jeroboam after the death of Solomon (and subsequently taken captive by Assyria in 722 b.c.), later migrated to Europe and elsewhere.

The myth of the "Ten Lost Tribes" is the basis for "British- Israelism" and other colorful legends, but these stories have no real Biblical basis. They are based upon misconceptions derived from the misreading of various Bible passages.1

The Faithful Voted With Their Feet

Before the Assyrian captivity, substantial numbers from the northern tribes had identified themselves with the house of David.2 The rebellion of Jeroboam and subsequent crises caused many to repudiate the Northern Kingdom and unite with the Southern Kingdom in a common alliance to the house of David and a desire to worship the Lord in Jerusalem.3

In 930 b.c., Jeroboam ruled the Northern Kingdom from his capital in Samaria.4 When Jeroboam turned the Northern Kingdom to idolatry, the Levites (and others who desired to remain faithful) migrated south to Rehoboam.5

Horrified that Jeroboam had set up a rival religion with golden calf worship at Bethel and Dan, many Northerners moved south, knowing that the only place acceptable to God was the Temple on Mt. Moriah.6 Those who favored idolatry migrated north to Jeroboam.

Later, when Asa reigned as king in the south, another great company came from the north.7

Years after the deportation by Assyria, King Hezekiah of Judah issued a call to all Israel to come and worship in Jerusalem and celebrate the Passover.8 Eighty years later King Josiah of Judah also issued a call, and an offering for the Temple was received from "Manasseh and Ephraim and all the remnant of Israel...."9

Eventually, all 12 tribes were represented in the south. God even addresses the 12 tribes in the south: "Speak unto Rehoboam the son of Solomon, king of Judah, and to all Israel in Judah and Benjamin...."10

The "tribe of Judah" (2 Kings 17:18, et al.) is used idiomatically for the Southern Kingdom.11 When encountering the tribal designations, it is important to distinguish between the territories allocated to the tribes and the people themselves.

The Northern Kingdom Falls

In 724 b.c. Shalmaneser V besieged Samaria for three years. King Hoshea of Israel attempted to revolt against paying Assyrians annual tribute money--a treaty with Pharaoh of Egypt did not help 12--and Samaria, Jeroboam's capital, fell in 722 b.c. with Sargon II seizing power in 721 b.c.

The Assyrians implemented their infamous policy of mixing conquered peoples to keep them from organizing a revolt. Israelite captives were mixed with Persians and others, and strangers from far-off lands were resettled in Samaria. The resulting mixed, quasi-Jewish populations became the "Samaritans."13 (You can read about this "fall" in 2 Kings 17.)

Not all from the Northern Kingdom were deported. Archaeologists have uncovered annals of the Assyrian Sargon, in which he tells that he carried away only 27,290 people and 50 chariots.14

Population estimates of the Northern Kingdom at that time range from 400,000 to 500,000; less than 1/20th were deported-- mostly the leadership from the capital, Samaria. The rest of the Northern Kingdom were taken by Assyria as slaves, which were a valuable commodity. (It is difficult to view the Assyrians as careless enough to let their captives wander off to Europe.)

When the Babylonians take over Assyria, the descendants of the "ten tribes" were probably again commingled with the captives of Judah.

The Babylonians Take Over

When the Northern Kingdom went into captivity (722 b.c.), all 12 tribes were also represented in the south. When the Babylonians took the Southern Kingdom into captivity (586 b.c.), members of all 12 tribes of Israel were involved. Isaiah, prophesying to Judah, refers to them as the "House of Jacob, which are called by the name of Israel..." (Isaiah 48:1; cf. vv. 12-14).

Post-Captivity Terminology

After the Babylonian captivity, the terms "Jew" and "Israelite" are used interchangeably. Ezra calls the returning remnant "Jews" 8 times and "Israel" 40 times. (Ezra also speaks of "all Israel": Ezra 2:70; 3:11; 8:35; 10:25, et al.) Nehemiah uses the term "Jew" 11 times and "Israel" 22 times. Nehemiah too speaks of "all Israel" being back in the land (Nehemiah 12:47). The remnant who returned from Babylon is represented as "the nation" (Malachi 1:1, et al.).

The same is true in the New Testament. Our Lord is said to have offered Himself to the nation, "the lost sheep of the house of Israel" (Matthew 10:5-6; 15:24). Tribes other than Judah are mentioned specifically in the New Testament as being represented in the land.15

Anna knew her tribal identity was of the tribe of Asher (Luke 2:36). Paul knew he was of the tribe of Benjamin, a "Jew" and an "Israelite" (Romans 11:1). The New Testament speaks of "Israel" 75 times and uses the word "Jew" 174 times.16

At the Feast of Pentecost Peter cries, "Ye men of Judea" (Acts 2:14), "ye men of Israel..." (Acts 2:22), and "All the house of Israel" (Acts 2:36).

Regathered as One

Ezekiel 36 and 37, the Dry Bones Vision, declares that Judah (Jews) and Israel (10 tribes) shall be joined as one in the regathering.17 This is true today. (The total physical descendants were not the people to whom the promises were made [Romans 9:4-7].)

Anti-Semitism

Accompanying some of the legends of the so-called "Ten Lost Tribes" are aspersions on the present State of Israel and the people being regathered in the Land. These various theories such as "British Israelism" are by their nature anti-Semitic because they deny the Jewish people their proper place in the plan of God. Let's remember that Genesis 12:3 has never been repealed!

Israel is being regathered in the land just as God has announced.18 There is yet to come an event which will awaken them to realize that the God of Abraham, Isaac, and Jacob once again has His hand upon them (Ezekiel 38, 39). I believe this event could happen at any moment. 19

The Throne of David was promised to the Son of Mary (Luke 1:32). I believe His taking possession of it is on the near horizon. Maranatha!

Sources:

Lewis, David Allen, Can Israel Survive in a Hostile World?, New Leaf Press, 1993.
Scofield, C.I., The New Scofield Study Bible, notes on 2 Kings 17:23.
This article was originally published in the
June 1995 Personal Update News Journal.

Sign up here to receive our free email vesion of Personal Update

Or sign up here to receive the newsletter version.

2 Kings 17:7-23; 2 Chronicles 6:6-11, etc.
1 Kings 12:16-20; 2 Chronicles 11:16-17.
2 Chronicles 19:4; 30:1, 10-11, 25-26; 34:5- 7, 22; 35:17-18.
1 Kings 11:43-12:33.
2 Chronicles 11:14-17.
Deuteronomy 12:5-7; 16:2-6; Isaiah 18:7.
2 Chronicles 15:9.
Chronicles 30:5-6, 10-11, 21.
2 Chronicles 34:9.
2 Chronicles 11:3.
Cf. 1 Kings 11:13, 32.
2 Kings 18:2.
John 4:20-22.
Biblical Archaeology, VI, 1943, page 58.
Matthew 4:13, 15; Luke 2:36; Acts 4:36; Philipians 3:5; "the twelve tribes," Acts 26:7; James 1:1.
Acts 21:39; 22:3; Romans 11:1; 2 Corinthians 4 11:22; Philipians 3:5, etc.
Ezekiel 37:16-17, 21-22.
Ezekiel 36, 37; Isaiah 11:11, et al.

SeeThe Magog Invasion Audio Book for more information on the predicted invasion of Israel and its role in the end times.

http://www.khouse.org/articles/1995/40/

472
11-04-2015, 08:13 PM
Ons sien dus dat hierdie stamme almal teenwoordig is. Ons sien ook dat hulle in Israel bymekaar gemaak is net soos God belowe het. Dan sien ons ook, dat Israel beswadder word vandag, om hul hul regmatige plek en land te ontken.

Dan vra my logika ook, as die Jode wat vandag in Israel woon, nie Jode is nie, maar bedrieŽrs en swendelaars is, wat voorgee dat hulle Jode is en dit nie is nie, waar is dan die stamme wat NIE verlore of verstrooid is nie? Hulle kan net in een plek wees en dit is Israel. Dit is dus Jode wat in Israel woon en die beskuldiging wat uit Openbaring teen hulle wat vandag in Israel woon, gebruik word, is dus op iemand anders van toepassing en wie anders is n beter kandidaat as reeds hulle wat die beskuldiging maak?

Openbaring waarsku:

Rev 2:9 Ek ken jou werke en verdrukking en armoede—maar jy is ryk—en die lastering van die wat sÍ dat hulle Jode is en dit nie is nie, maar ’n sinagoge van die Satan.
Rev 3:9 Kyk, Ek gee jou uit die sinagoge van die Satan, van die wat sÍ dat hulle Jode is en dit nie is nie, maar lieg—Ek sal maak dat hulle kom en voor jou voete neerbuig en erken dat Ek jou liefgehad het.

Hierdie mense wat reken dat hulle Jode is en dit nie is nie, moet ook in gedagte hou, soos Chuck hierbo uitwys, dat Gen 12:3 nooit heroep is nie.

En Ek sal seŽn diegene wat jou seŽn, en hom vervloek wat jou vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseŽn word.
(Ge 12:3).

Ek wil dus weer vermaan, wees versigtig met die aantuiginge en belastering teen die Volk van God. Dit is in die Bybel vooruit vertel dat dit wat nou gebeur (Antisemitism), gaan gebeur. Moet jou nie haas na n gat wat vir n ander gegrawe is en saam daarin val nie.

472
11-04-2015, 08:48 PM
Ja, God het n spesiale doel met ons volk, Hy het ons hier vergader en n gelofte met ons aanvaar. Ons word egter nie in die Bybel bespreek nie, want die Bybel is n Heilige boek, wat handel oor God, Sy Seun, Sy Volk en Sy Seun se bruid en Sy Seun se Skepping. Oor wat gebeur het, wat tans is en wat gaan gebeur, in terme daarvan. Niks anders nie.

Daarom seker dat Hy ons ons eie profeet gegee het om ons te laat weet wat was, wat is en wat kom. Ons het n gelofte met Hom aangegaan, wat Hy aanvaar het by Bloedrivier. Ons betaal ook n groot prys daarvoor, want die Woord se vir ons, jy maak nie n gelofte met God en hou dit nie. Inteendeel, jy sweer glad nie. Ons hou nie hierdie gelofte/belofte nie en ons gaan selfs verder deurdat daar die is wat dit weer en weer herhaal. Leer ons dan nooit nie? Dan wonder ons, waarom ons as n volk, God se guns verloor het?

Ja, daar is baie ooreenkomste tussen ons as volk en Israel. Ons het n gelofte met God. n Gelofte waarsonder ons nie vandag hier aan die suidpunt van Afrika n volk sou wees nie. Ons hou nie by ons deel van die gelofte nie. Ons is balhorig en ongehoorsaam. God straf ons nou, maar soos met Israel, het Hy vir ons ook n boodskap van redding gestuur. Ons moet ons net bekeer, terugkeer na Hom, ons slegte weŽ verlaat en Hy sal die verlossing self bring, nie deur ons toedoen nie. En ook, net soos met Israel, sal n geringe en elendige deel van die volk, die uitkoms ontvang. Maar ons is nie Sy uitverkore volk nie. Ons het genade in Sy oŽ ontvang, dat ons deel van Sy Bruid kan wees, as ons so kies, net soos al die nasies hierdie genade ontvang/aangebied is.

Let dan ook op na die 7 vermaninge in die sewe briewe na die sewe gemeentes. (Die sewe gemeentes is Sy Bruid)

Die sewe briewe aan die gemeentes gee ons ’n idee waarvan ons moet bekeer.
1. Maar Ek het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het.
2. en die lastering van die wat sÍ dat hulle Jode is en dit nie is nie, maar ’n sinagoge van die Satan.
3. dat jy daar mense het wat vashou aan die leer van BŪleam wat Balak geleer het om ’n struikelblok voor die kinders van Israel te werp, naamlik om afgodsoffers te eet en te hoereer.
4. So het jy ook mense wat vashou aan die leer van die NikolaÔete, wat Ek haat. (die dieptes van die Satan – Satanisme/Okkultiese werke)
5. dat jy die vrou Isťbel, wat haarself ’n profetes noem, toelaat om te leer en my diensknegte te verlei om te hoereer en afgodsoffers te eet.
6. Ek ken jou werke, dat jy die naam het dat jy leef, en jy is dood. Dat jy nie koud is en ook nie warm nie.
7. Want jy sÍ: Ek is ryk en het verryk geword en het aan niks gebrek nie; en jy weet nie dat dit jy is wat ellendig en beklaenswaardig en arm en blind en naak is nie.

Vereenvoudiging: Bekeer
1. God verlaat. – Keer terug tot God.
2. Voorgee om Israel te wees. – Ons is nie Israel nie, maar deel van die bruid van Christus.
3. Afgodsoffers eet. (Afgod aanbidding)
4. Sataniese werke en rituele.
5. Hoereer.
6. Werke ontbreek. Beywer jou nie vir die koninkryk van God nie.
7. Hoogmoedig, asof jy ryk is.