PDA

View Full Version : Thread: Dear White South Africans Deel 2



Lukas
11-05-2015, 08:32 AM
HIerdie draad is virmense wat glo dat Jesus uitsluitlik net vir die verlore stamme van Israel gekom het en dat geen ander Golowige wat Hom as God en Vader aanvaar het, gered kan word nie.

___________________________________


Zep 3:10 Oorkant die riviere van Kus vandaan sal my aanbidders, my verstrooide gemeente, my offerande bring.
Zep 3:11 Op di dag hoef jy jou nie te skaam weens al jou dade waarmee jy teen My oortree het nie; want dan sal Ek uit jou midde wegruim die wat in jou oormoedig jubel, en jy sal jou nooit hoogmoedig gedra op my heilige berg nie.
Zep 3:12 En Ek sal tussen jou in laat oorbly ‘n ellendige en geringe volk wat by die Naam van die HERE skuiling soek.
Zep 3:13 Die oorblyfsel van Israel sal geen onreg doen en geen leuentaal spreek nie, en in hulle mond sal geen bedrieglike tong gevind word nie; maar hulle sal wei en neerl, en niemand sal hulle verskrik nie.


Joh_4:23 Maar daar kom ‘n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom s aanbid



Isa 18:1 Wee die land van vlerkgegons wat anderkant die riviere van Kus l;
Isa 18:2 wat boodskappers stuur oor die groot water en in skuite van biesies oor die waters! Gaan weg, vinnige boodskappers, na die hoog uitgegroeide nasie met die blink vel, na die wyd en syd gevreesde volk, die nasie gewoond om te gebied en te vertrap, wie se land deur riviere deursny word.
Isa 18:3 Al julle bewoners van die wreld en bewoners van die aarde, as ‘n banier opgehef word op die berge, kyk! En as die basuin geblaas word, luister!
Isa 18:4 Want so het die HERE vir my ges: Ek wag rustig en aanskou uit my woonplek, soos glinsterende hitte bo die sonlig, soos ‘n douwolk in die hitte van die oestyd.
Isa 18:5 Want voor die oes, as die bloeisel volgroeid is en die blom ‘n ryp druiwekorrel word, sal Hy die ranke afsny met snoeimesse en die lote wegkap;
Isa 18:6 hulle word almal saam oorgegee aan die roofvols van die berge en aan die wilde diere van die aarde; en die roofvols sal daarop die somer deurbring, en al die wilde diere van die aarde sal daarop oorwinter.

Kasper
11-05-2015, 08:57 AM
Ek verstaan nie lekker nie,

Volgens wat ek verstaan en glo, het Jesus gekom aarde toe en gesterf aan die kruis vir alle mense, nie net vir sekeres nie.
Die wat opreg glo en die Here met sy hele hart bely en glo , SAL gered word- dit is tog GOD Almagtig se belofte aan ons, hoekom nou net sekeres sal gered word?
Is hierdie nou weer 'n eksklusiewe klub wat net sekere mense deur hulle bloedlyn die reg het tot verlossing?
Dit is nie hoe ek die Bybel verstaan en intrepeteer nie, waar fouteer ek?
Groetnis
Kasper

Lukas
11-05-2015, 11:51 AM
Kasper. Jy is dood reg en K@#$%S , Indirs, Indiane, Sjinese, Mongole Pakistanis Pigme, Arabier, Swart mense en Enige mens wat Jesus as koning Erken en as verlosser aanvaar en volg, sal gered word, want so Lief God die wreld gehad dat HY SY enig gebore Seun gestuur het om ons van ons sonde te vergewe sodat ons ook die ewige lewe mag berwe.

Maar soos wat Hy vir ons gekom het, het Hy ook vir Israeliete en vir die Jode gekom. Onthou Hy het hulle gesif soos wat koring gesif word en die Kern het Hy in Israel gehou. Die wat oor die wreld verstrooi is, vir hulle het die Dissipels en selfs Jesus spesifiek ook vertel dat Hy gekom het om Hulle te red. Maar vir ons wat van die res van die Wreld is, Vir ons het Hy spesifiek ook ges dat ons hom kan kies en wanneer ons Hom as ons verlosser en Saligmaker kies, sal ons ook nie verlore kan gaan nie.

Maar nou is daar mense wat reken dat ander nasies niks meer as n hond is nie en dat hulle wat nie van God weet nie, nie teen God kan sondig nie en daarom ook nie verlore kan gaan nie. Wanneer hulle sterf is dit net nog n asempie wat in die wind wegraak. En hulle sal iewers in die Bybel iets kry om daardie redenasie te beaam. Die waarheid is dat elke mens wat n bewustheid van n lewe na die dood het, juis nie net asempies is wat in die wind wegwaai nie en wanneer hulle kies om Jesus te kies en te volg, word hulle Kinders van God genoem.

Hoeveel Sjinese en Arabiere is net in my lewe wreed vermoor omdat hulle geweier het om Jesus met wie hulle n verhouding gehad het, te verlon. God is n regverdige God. Hy het vir Adam en Eva geskape om oor die aarde te heers en hulle was ongehoorsaam en daarom hulle ewige lewe verbeur. Uit Adam en Eva is die wreld gesif en Noag, Sem Gam en Jafet is gekies om die mensdom weer van vooraf te begin.

God was lief vir Noag en Hy het vir Noag n skip laat bou. Uit Noag en sy nasate het die mensdom ontwikkel en Uit Sem se nageslag het Abraham gekom. Uit Abraham het God die belofte gemaak dat hy nie net vir Abraham se nageslag sal sen en grootmaak nie, Hy sal deur Abraham weer n verlossing bring wat vir die hele wreld beskikbaar sal wees.

En dit is die een ding wat ek nie tot almal kan laat deurdring nie. Daar is volk en daar is kinders en die twee, alhoewel hulle op een sentrale punt verbind word, hoef nie dieselfde bloedlyne te h nie. Maar hoe verduidelik jy dit aan iemand wat nie kan sien nie?

Hein
11-05-2015, 02:13 PM
Lukas kasper. Julle is altwee 100% reg.
Dis mense vn die Israel visie wat so redeneer, dat God net vir die paar stamme gekom het. Hul glo maar weinig in die nuwe testament. Glo nie dat Bybel deur God ingegee is nie (2Tim3:16), glo dat Paulus die gees van dieantichris het ens ens.

Hierdie onderwerp is Israel visie se kos....

524
11-05-2015, 02:21 PM
Ek weet nie so mooi nie! Ek kom van die plaas af.. - Ek s maar net. http://www.sherv.net/cm/emoticons/swearing/whatever-smiley-emoticon.gif

472
11-05-2015, 07:11 PM
glo dat Paulus die gees van die antichris het

Ja Hein, en met hierdie een rig hulle ook groot skade aan onder ons volk. Ek was self vir lank onseker oor Paulus agv hierdie drek.