PDA

View Full Version : Israel



Unregistered
04-15-2013, 12:29 AM
http://www.youtube.com/watch?v=xU9CauJP4Pg

Lukas
05-25-2015, 03:27 PM
Hoe akkuraat is hierdie bewerings?



https://www.youtube.com/watch?v=fe7JYHRWj64

Lukas
05-25-2015, 11:01 PM
EK vra n vraag. Ek wil weet hoe akkuraat hierdie bewerings is. Nie wie God se volk is nie. God se volk sluit almal in wat Jesus as Verosser aanvaar en hierdie onderwerp word nie hier verder bespreek nie. Dit is waarom daar n geestelike draad is.

As jy nie navorsing kan doen om die vraag te antwoord nie, hoef jy dit nie te antwoord nie.

Unregistered
05-26-2015, 02:15 PM
Google sal jou mooi kan help Lukas. Jy kan jou navorsing daar gaan doen as jy wil weet of die bewerings waar is of nie

Lukas
05-28-2015, 04:06 PM
Ek het die ding geplaas en daarom gaan ek dit nie Google nie. Iemand anders moet dit doen en dit bevestig of verkeerd bewys. Dis maar hoe ons dit hier doen.