PDA

View Full Version : Die woord



Nov16
11-05-2015, 02:34 PM
Kusiet

Lyk my ons sukkel met die oorsprong van waar ons is

http://uir.unisa.ac.za/bitstream/handle/10500/773/thesis.pdf?sequence=1

Unregistered
11-05-2015, 07:40 PM
Ek wou nog iets sę toe is hy gesluit... so, om af te sluit op die geslote draad (Dear White South Africans) :

Soos ek laas gesę het ; Lukas se gedeelte (Jes. 18: 1-7) is ‘n verwysing en ‘n ooreenstemming na/met Eseg. 30: 4-26. Hierdie profesie het reeds in vervulling gegaan (in die tyd van koning Nebukadrésar), en is dus nie op ons van toepassing nie. Hierdie word bevestig in verse 9 en 10 hier onder...

Eze. 30: 9-10 : “In that day shall messengers go forth from me in ships to make the careless Ethiopians afraid, and great pain shall come upon them, as in the day of Egypt : for, lo, it cometh. Thus saith the Lord GOD ; I will also make the multitude of Egypt to cease by the hand of Nebuchadrezzar king of Babylon.” [KJV]

NS : Ek kan boonop nie onthou wanneer laas ek ‘n Boer, Skot of Engelsman in ‘n papyrus boot / biesie skuit sien ry het nie. ;)

NB : Paulus (se geskrifte) hoort in die Bybel nes dit is. Diegene wat Paulus verwerp is dom, korrup en boos.


Mooi bly en tot siens vir eers

Lukas
11-05-2015, 08:02 PM
Niks is weg nie,dit is net by die geestelike forum.

Jy dit nie onthou nie? Dan is Esegiel 39 seker ook nie waar nie.